SUPERCAST DVD Vol 82 (Bloemhof Dam)

  Рет қаралды 55,288

Super Cast

Super Cast

Күн бұрын

Ons het ons ondersteuners gevra watter dam hulle wil he ons moet hengel en Bloemhof het gewen. Schalk is by Verlatenskraal en die weer is ongewoon koud vir die tyd van die jaar. Die manne vang mooi vis na hulle n paar planne beraam het.

Пікірлер: 42
@hannesdejonge2507
@hannesdejonge2507 11 ай бұрын
baie dankie schalk.dit bring baie memories terug.
@carlpetersen5289
@carlpetersen5289 10 ай бұрын
Nice 👍 ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@pieterlabuschagne7507
@pieterlabuschagne7507 11 ай бұрын
Weereens lekker om julle te sien hengel
@pietervermeulen2112
@pietervermeulen2112 11 ай бұрын
30 days in counting dan ga ek Bloemhof dam toe
@JacoVanDijk
@JacoVanDijk 11 ай бұрын
DAAI is regtig baie mooi vis manne
@Fishvanger
@Fishvanger 5 ай бұрын
Vir: die mense wat nie van Bennie hou nie Verstuk aan n stroppie man Groete
@Mike-et3xi
@Mike-et3xi 5 ай бұрын
Ek stem 100% saam.Bennie is die goat🐐
@rudydupreez5250
@rudydupreez5250 10 ай бұрын
Good it's South Africa fishing
@ANN1H1LATE89
@ANN1H1LATE89 11 ай бұрын
Great video manne. Wanneer gaan jul bietjie verder uitbrei en damme soos Vanderkloof en Gariep besoek?
@hendrikperkins8741
@hendrikperkins8741 10 ай бұрын
Of Albasini en Tzaneen Dam, sou graag wou weet hoe Supercast produkte hier vaar.
@jacquesdupreez6468
@jacquesdupreez6468 11 ай бұрын
Ek mis ook Bennels...
@kobusbarnard5921
@kobusbarnard5921 11 ай бұрын
Schalla baie dankie vir hierdie laaaaaaang afgewagde Dvd, geniet jou videos baie. Dankie vir puik produkte, en ook vir jou diens aan die hengel gemeenskap. Jy is LEGEND !
@benjivanwyk9714
@benjivanwyk9714 10 ай бұрын
Kan enige iemand by verlatenskraal gaan vang of is dit nie oop aan die publiek nie?
@FrancoisBadenhorst
@FrancoisBadenhorst 5 ай бұрын
Waar kan ek so Super Cast baadjie koop? Het die ander dag n gewone Super Cast hemp ook gesien, ek sal graag twee hemde en een baadjie wil aanskaf.. laat weet gerus? Baie dankie!!
@FrancoisBadenhorst
@FrancoisBadenhorst 5 ай бұрын
Hein se hemp is net so nice!
@DarkhorseG
@DarkhorseG 9 ай бұрын
Hy nice video what type of fishing rod you use?
@connieeckard3722
@connieeckard3722 11 ай бұрын
Hello oom sckalas
@Peter_Griffn.
@Peter_Griffn. 11 ай бұрын
Kan jy asseblief weer 'n draai maak na albert fall dam maar gaan visvang by Bon Accord
@goolambutler2994
@goolambutler2994 10 ай бұрын
You guys have the best videos but it's a shame it's not in English. The transcript is a great idea but it's missing allot of important information. Mak a plan dar asabrief
@Asgardxion
@Asgardxion 11 ай бұрын
Can you please make a video how to make the fairy dust...(Powder)
@disadrianyt2781
@disadrianyt2781 11 ай бұрын
I think its custard powerder
@ANN1H1LATE89
@ANN1H1LATE89 11 ай бұрын
Yep just plain custard powder
@lindanimkwanazi7479
@lindanimkwanazi7479 11 ай бұрын
What Size of Hooks r u using? Ad I'm usin 0.8 nd size #1 hooks.
@SuperCast
@SuperCast 11 ай бұрын
Normally we use size 1 Hooks, but when we fish Bloemhof we use size 2 hooks.
@pieterlabuschagne7507
@pieterlabuschagne7507 11 ай бұрын
Mis Bennie met sy streke
@JacoVanDijk
@JacoVanDijk 11 ай бұрын
nee waar is BENDILLS
@SuperCast
@SuperCast 11 ай бұрын
Bennals het ongelukkig gewerk.
@JacoVanDijk
@JacoVanDijk 11 ай бұрын
EK MIS HOM hy maak alles so lekker veral as hy jou poetse bak soos floursin in jou skoenne ens @@SuperCast
@josefjooste-eb9kl
@josefjooste-eb9kl 11 ай бұрын
Los vir Bennie by die huis ....die is n hengel video nie n sirkus nie ...
@Mike-et3xi
@Mike-et3xi 5 ай бұрын
Niemand het vir jou opinie gevra nie
@iHanco25
@iHanco25 5 ай бұрын
Hou asb jou opinie oor Bennels vir jouself. Baie dankie
@djcjpel6066
@djcjpel6066 5 ай бұрын
Luister yster Bennie is cool soos dit ....so hou jou komentaar vir jouself ...dankie🤙🏼
@Mike-et3xi
@Mike-et3xi 5 ай бұрын
Ek dink jy moet jou kommentaar by die huis los
@Fishvanger
@Fishvanger 5 ай бұрын
Bennie is die beste en maak elke video. Simpel opinies word ongelukkig nie hier toegelaat nie.
@bennieleroux-jo5wo
@bennieleroux-jo5wo 10 ай бұрын
Hi Oom Schalk(Baas) ek soek graag bietjie raad of hulp. ek was nou weer n dag by Rietvlei dam in Pretoria. By die 1ste klomp stands. maar ek bly blank by die dam. Ekt nou al perdeby (wit/rooi) getray ekt pandemonium probeer fx, ekt al als probeer ek kom nie reg nie.is dit moontlik dat supercast dalk n video of so kan skiet da.
@ruanmuller2021
@ruanmuller2021 19 күн бұрын
Wie het hulle gekontak vir die bespreking
@DirkRoos-y6c
@DirkRoos-y6c 11 ай бұрын
Love die videos
@marietjiebritz837
@marietjiebritz837 11 ай бұрын
Ek mis Bennie nie🙈
@RiaanbTrysome
@RiaanbTrysome 11 ай бұрын
Baie mooi visse gevang Schalk! Geniet altyd jou DVDs. As ek my opinie kan lig, oor Bennie en sy grappies ens, ek mis dit glad nie. Die was regtig baie beter sonder die simpelgeite.
@Mike-et3xi
@Mike-et3xi 5 ай бұрын
Nee jy mag nie jou opinie lig oor "Bennels"nie.Bennie is die beste deel van die show.
@iHanco25
@iHanco25 5 ай бұрын
Ja sonder Bennie is dit nie 'n regte Supercast DVD nie. Bennels is die beste deel van die DVDs
SUPERCAST DVD Vol 72 (Koppies Dam)
42:06
Super Cast
Рет қаралды 34 М.
SUPERCAST DVD VOL 84 Klipdriftdam
50:20
Super Cast
Рет қаралды 25 М.
🍉😋 #shorts
00:24
Денис Кукояка
Рет қаралды 3,3 МЛН
Electric Flying Bird with Hanging Wire Automatic for Ceiling Parrot
00:15
Bloemhof dam winter fishing for carp and catfish
14:24
Rods & Recoil - Hunting & Fishing
Рет қаралды 6 М.
Lock it Down Like Loukie by Bloemhofdam
31:06
Conoflex Carp
Рет қаралды 27 М.
VAAL RIVER - VOSRITE FISHING ADVENTURES
13:47
BAM Adventures
Рет қаралды 2 М.
Episode 17 -  2022 BLOEMHOF BONANZA IS HERE!
50:22
Legends Pro Angling Group
Рет қаралды 41 М.
Bloemhof NEVER disappoints!
35:47
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 42 М.
Supercast Vol 85 - Vaalrivier
1:00:35
Super Cast
Рет қаралды 34 М.
SUPERCAST DVD Vol 79 (Ratsegaaidam)
1:00:12
Super Cast
Рет қаралды 35 М.
Lekker hengel sessie by Bloemhof | Bloemhof dam S3E5
34:07
DynamicAngling
Рет қаралды 55 М.
Johnathan & Pottie langs die Vaalrivier saam Conoflex Carp
41:44
Conoflex Carp
Рет қаралды 97 М.
🍉😋 #shorts
00:24
Денис Кукояка
Рет қаралды 3,3 МЛН