Puik! Dankie, Manne. Julle doen goeie werk. Dis altyd lekker om te kyk wat julle doen en hoe julle dit doen. Julle produkte is uit die boonste rakke uit. 90% van my hengel kas is net SuperCast. SvB is my persoonlike keuse as dit kom by voer. Ek sien uit daarna om die geelproppie ooreis aan te skaf. Dankie vir ure se plesier langs die water!
@andries_nel5 жыл бұрын
Nice video
@abaddon6197 жыл бұрын
Just the opening tune and I hit LIKE ! Been watching reruns of the previous editions over and over .. Will Rietvlei and Roodeplaat feature at any time ? Fondest memories of those waters. Long way from them now ! Mal oor die reeks - hou so aan gents !
@barrykoch70847 жыл бұрын
Ooooh Ja... Roodeplaat please!
@sinaylintheron63817 жыл бұрын
middig Schalk en Lou waar op bloemhof het julle gevang ek wil graag in June gaan n naweek daar gaan spandeer.
@Worsdier7 жыл бұрын
Hierdie was by Bamboesspruit se kompetisie gronde. Daardie area is slegs beskikbaar vir hengel kompetisies. Daar is wel meer as genoeg kampplek by Sandveld of Bloemhof natuur reservaat.
@john-henryfourie69437 жыл бұрын
Ek stel ook belang in die avent katrolle watse size is daai?
@ianvanniekerk65613 жыл бұрын
hoe ken n mens aan sluit by supercast
@Levi-ni4bv6 жыл бұрын
Ek will baie graag saam julle gan vis vang
@andries_nel6 жыл бұрын
Ja
@ianvanniekerk65613 жыл бұрын
ek wil graag aan sluit by supercast asb
@fp_nam7 жыл бұрын
Ek wil gou hoor waar kan ek daai rysmiere koop, ek woon tans in Pocthefstroom?
@ProAngling7 жыл бұрын
Ek vang gewoonlik maar self die rysmiere wanneer dit reën en bêre dit in my vrieskas tot ek dit nodig het. Mens sukkel maar om dit gekoop te kry.
@mighaelminnaar85604 жыл бұрын
Wil ook weet in rustemburg
@ruaanvandermerwe6147 жыл бұрын
Julle moet bietjie by Krugersdrift dam kom vang
@mighaelminnaar85604 жыл бұрын
Weet julle dalk waar om reismiere te kry in Rustemburg
@xanderleroux86923 жыл бұрын
Oom kry n man daai hempte re koop by oom
@chrito0077 жыл бұрын
UITEINDELIK!!!!! Ek wag al lank.
@cjnel67087 жыл бұрын
mooi gedoen julle ek wil net hoor as julle n hengel kompitisi kan bymekaar gooi vir di kykers ons sal graag saam jol wil hengel as jy dit by tuibospryt dam of baberspan sal ons dit wardeer danki
@voughanjasson19595 жыл бұрын
Julle ouens moet biekie ons waters kom hengel, KwaZulu-Natal Kokstad .