Pragtig en baie dankie Oom Koos Paulse vir jou kosbare bydrae en almal betrokke. Ek is 'n ou Suidwes-kind wat op Okahandja grootgeword het en 1961 in WHS (Windhoek) matrikuleer het en vanaf 2001 in New Zealand woon.Dit doen my hart goed om hierdie aflewerings te kyk. Mooiloopgroete, Andries Maritz (Dr Andries Maritz)
@MrThabang19878 ай бұрын
Prof. Ben and Prof. Tilney, I’m reminded of my time at UJ and how he used to talk about Prof Paul and other knowledge carriers like Credo Mutwa et al. I was and still inspired! Great documentary! ❤
@mymzansi_rsa2 жыл бұрын
Monumental work.
@sammyvyfers884910 ай бұрын
09:04.oom koos jy moes die ding terug gedonner het.apartheid was sleg.vernederend en minagtend.dankie vir jou opofferings madiba.
@crazzzysean8002 жыл бұрын
such beautiful people teaching us such traditional age old knowledge... Thank U
@mwendamayer18958 жыл бұрын
Beautiful documentary....a big WOW....
@CaretakersSA8 жыл бұрын
Thank you so much, Mwenda! Very glad you loved it :)
@thabolegwabe95032 жыл бұрын
Many people found themselves in the battlefield against Apartheid. Not because of politics but due to its oppressive and violent nature. It was an attempt to strip people of their dignity and humanity. But here you find Oom Koos and his indomitable spirit. He has a wealth of indigenous knowledge. A walking encyclopaedia of Karoo botanical knowledge.
@susannaherasmus97182 жыл бұрын
So true Thabo. I found the documentary both uplifting and sad.
@adriaanroscher5675 Жыл бұрын
Baie van ons blankes het die bruinman verneder in ons daaglike omgang met hulle. Geslaan en gevloek. Dit was verkeerd! Dit het "apartheid" n slegte naam gegee. Sodra jy n man se menswaardigheid aantas is dit n groot sonde wat haat aanwakker. Die Engelse het dieselfde met die Boere gedoen.
@gwijotube Жыл бұрын
Really enjoying your documentaries and learning a lot from die ou mense. Just wanted to say that your title transition in 1:56 is very cool! Thank you and well done
@jaysonfrankwitbooi2167 ай бұрын
Ek is baie baie kwaad vir wat ek hier sien. Ons mense is vir jare goed vir al hulle talente....en met onse kennis word daar weggehardloop.... maar hulle kry nie kompanseering vir hulle kennis wat hulle gee nie. Mr. KOOS se kennis gaan nou verkoop word sonder betaling. Ma die dag gaan kom vir regstelling. Weet dit.
@mogamedfakier4800 Жыл бұрын
Ek het so n week gelede deur die Richter's veld gereis ...wat n wonderlike plek baie dankie Oom Koos dat jy nog die ou kennis Kon deel met die Professor en met ons alle sterkte 💪
@clementcupido34084 жыл бұрын
Awesome stuff!!
@MrThabang19878 ай бұрын
I knew somehow that I was going to find you here! 😊
@raynierllewis28273 жыл бұрын
Ja dit laat my verlang na die veld
@mogamedfakier35927 ай бұрын
Ek wonder as Oom Koos en Oom Johannes kruie Kenner van die Karoo mekaar ontmoet he❓
@deborahshoney23116 ай бұрын
Baie dankie, Oom Koos. Oom is BAIE BAIE KOSBAAR.
@irenevaltyn65547 ай бұрын
Asof dit nou beter gaan 😔
@Godisnotjesus19673 жыл бұрын
Hy's n lekker ou Jan
@paulafrica11512 жыл бұрын
Ja my br die witman het julle menslikheid vertrap.
@faanbothma2962 Жыл бұрын
AG moet nou net nie die goed engelse name loop staan en gee nie! Die arrogansie van die engelsman is 'n pyn jy weet waar!