Wow ek voel hierdie woorde.... Dit voel asof my son ontsnap het jy betower my met Jou likrieke ... Eer aan Johan oberholzer❤
@atonement.7 жыл бұрын
I heard this song a while ago. And it stuck with me* the lyrics. Well done Elvis
@denisegrobler1087 жыл бұрын
dis die mooiste lied wat al ooit geskryf is. Hoendervleis.
@johannvb17 жыл бұрын
Jan. Hierdie raak die hart! Ons vergeet ons is inderdaad so ryk soos ons voel. Mag Abba jou seën!
@DuchalvanWyngaard7 жыл бұрын
Hoe raak jy aan die slaap Hoe begin jou dag Open jy jou oë Met 'n traan of met 'n lag En kyk jy om jou rond En sien jy dan die son Of soek jy agter alles Na die skadu op de grond En leef jy vir geluk Of sterf jy van verdriet Is daar vir jou 'n keuse Of het jy geen keuse nie Dit maak nie regtig saak Of dit waarheid is of nie Dis hoe jy dit sien Hoe mooi Kan jou lewe lyk Dis maar hoe jy kyk Dis maar wat jy droom Hoe mooi Is jou werklikheid Jy is net so ryk So ryk as wat jy voel Weet jy wat jy het Is die sirkel rond Sien jy wat daar staan Of bly jou oë op die grond Kry jy wat jy wil Of meer as wat jy vra Is jy tevrede met die minste Of is die meeste nie genoeg Raak jy verwonderd deur die sneeu Deur die druis van die wind Geniet jy nog die voëls En die glimlag van 'n kind Bewerk jy jou geluk Wat binne in jouself Dis die einde en begin Hoe mooi Kan jou lewe lyk Dis maar hoe jy kyk Dis maar wat jy droom Hoe mooi Is jou werklikheid Jy is net so ryk So ryk as wat jy voel So ryk as wat jy voel Hoe mooi Kan jou lewe lyk Dis maar hoe jy kyk Dis maar wat jy droom Hoe mooi Is jou werklikheid Jy is net so ryk So ryk as wat jy voel So ryk as wat jy voel
@estamorkel46566 жыл бұрын
Duchal van Wyngaard tx!
@175_muhammadyudhiarabbani94 жыл бұрын
Dankie!
@FFGaming-qu1qt3 жыл бұрын
Dankie jy is ń ster.
@rudolphscharneck3162 ай бұрын
Hierdie is ‘n fenomenale vertaling van ‘n ongelooflik mooi lied! Dankie Elvis. Jy is ‘n musikant van formaat!
@viollaeises20783 жыл бұрын
Eks lief vir jou musiek Elvis Van Namibië 🇳🇦🇳🇦❤️💐
@ajm64642 жыл бұрын
Jiso Elvis Blue, die song is amazing broer. Vir een of ander duistere rede het ek hom nog nooit gehoor nie, maar toe ek dit hoor, toe sny dit deur die siel sjoe. Amazing amazing. PS hoe het ie song nog nie 'n toekenning gewen nie, of het dit dalk, wow!!!!!!!!!!!!
@eldredjrekerman7916 жыл бұрын
This is the best motovational song i have ever watched . Baie mooi elvis
@FFGaming-qu1qt3 жыл бұрын
Ek lief hierdie liedjie♥️♥️. My pa hou ook baie van jou liedjies en hê die een van to Ons Jonk was op sy begrafnes...♥️👍👍
@mornevanzyl51492 жыл бұрын
Kyk die song se naam is mooi en een van die mooiste liedjies wat daar is 👍👍👍
@rudolphscharneck3163 ай бұрын
Absoluut uitstekend gedoen!!!
@joancarol1970 Жыл бұрын
Hierdie lied is n inspirasie vir my lewe. Ek gaan dit leer sing. Diep woorde
@shanilubbe34235 ай бұрын
Hierdie lied!! Nog altyd en sal vir ewig een van my gunstelinge wees! ❤
@amandasmit93282 жыл бұрын
Pragtig Elvis....jou diep afrikaanse musiek is die beste. 🌷
@amandaschoeman43763 жыл бұрын
Ek het iewers onder n klip agter gebly en vandag vir die eerste keer die lied gehoor toe dit op die radio speel en my oor tref. Het nou al hoeveel keer net oor en oor geluister - mooiste, inspirende woorde en jou stem is so sag en lieflik op n mens se oor. Mis om jou konserte by te woon want jy het ook die beste verhoog persoonlikheid en stap mens met soveel vreugde in jou hart daaruit.
@jacquesboshoff52266 жыл бұрын
Mooi" Hoe val je in slaap Hoe begint je dag Open je je ogen Met een traan of met een lach En kijk je om je heen En zie je dan de zon Of zoek je achter alles Naar de schaduw op de grond En leef je voor geluk Of sterf je van verdriet En voelt dat als een keuze Of heb jij die keuze niet Het maakt niet echt iets uit Of dat de waarheid is of niet Het is hoe jij het ziet Hoe mooi Kan het leven zijn Het is maar hoe je kijkt Het is maar wat je droomt Hoe mooi Is jouw werkelijkheid Jij bent net zo rijk Zo rijk als je je voelt Weet je wat je hebt Is de cirkel rond Zie je wat er staat Of mis je enkel wat er stond Krijg je wat je wilt Of zelfs meer dan wat je vroeg Ben je tevreden met het minste Of is het meeste niet genoeg Raak je verwonderd van de sneeuw Van het ruisen van de wind Geniet je van de vogels Van het lachen van een kind Creëer je je geluk Want binnen in jezelf Is waar het eindigt en begint Hoe mooi Kan het leven zijn Het is maar hoe je kijkt Het is maar wat je droomt Hoe mooi Is jouw werkelijkheid Jij bent net zo rijk Zo rijk als je je voelt Zo rijk als je je voelt Hoe mooi Kan het leven zijn Het is maar hoe je kijkt Het is maar wat je droomt Hoe mooi Is jouw werkelijkheid Jij bent net zo rijk Zo rijk als je je voelt Zo rijk als je je voelt Zo rijk als je je voelt
@lodewykswart63325 жыл бұрын
Een van my gunstelinge. Gee my hoop vir my hopelose lewe. Die song bring altyd trane. Dis pragtig.... Hoe mooi kan jou lewe lyk???
@ancoisnaude40872 жыл бұрын
Hi, man v God, love jou songs, jou songs dra my, lees ook jou boek, jy is nou my youtube vriend💚👌🙏🏻🙌✝️
@franklinpetersen5611 Жыл бұрын
❤ lief vir al jou liedjies
@estecoetzee29997 ай бұрын
FENOMENALE STEM - kan nie genoeg luister, elke liewe lied is ongelooflik besonders!!!❤ Net eenvoudig pragtig en balm vir my siel om na te luister❤🎉
@riaanvisagie58473 жыл бұрын
Een van die liedjies wat die meeste betekenis het in my lewe...spesiaal. Dankie Elvis B
@hsvisagie91317 жыл бұрын
Niks oortref die eenvoud en die waarheid nie...uitstekend. Dankie vir jou boodskap. Klaar die CD aangeskaf
@bjvanbiljon79677 жыл бұрын
Ek stem saam
@riaanvisagie58477 жыл бұрын
Dit raak jou siel...een van die beste!
@santahofmeyr86003 жыл бұрын
Baie dankie, pragtige lied en sang. Hy self nogal mooi.
@liesstrijker6 жыл бұрын
Marco Borsato gebruikte dit lied in Nederland en maakte het erg bekend
@kmfw726 жыл бұрын
En baie Nederlandse en Vlaamse sangers het covers van Afrikaanse liedjes gedoen, dus gaan dit die ander weg :)
@19Danny202 жыл бұрын
Is jy tevrede met die minste, of is die meeste nie genoeg...
@brumildakruger21857 жыл бұрын
love love love dit, sooooo mooi!
@teamfjsquad_southafrica9657 жыл бұрын
Wat n song.....awesome verby. Well done en virseker die song van die jaar!!!
@bjvanbiljon79677 жыл бұрын
Dis n baie mooi liedjie!!! Elvis ek love jou musiek!!! 👌🏻😍
@sylviaengelbrecht73284 жыл бұрын
Tot weer siens, maatjie💕 Ons het nie lank geken nie, maar soos ou vriende het jy diep in my hart gekruip🌸 Wie sou kon sê dat die tydjie sô kort sou wees💝
@GewoonEllie6 жыл бұрын
GOOD! Im dutch And I know This song in dutch so I understand What you are saying but its beautifull love it❤️I had tears in my eyes💕
@photonspark6 жыл бұрын
Please share with your friends, Elvis is sooo good :)
@FFGaming-qu1qt3 жыл бұрын
Its afrikaans not dutch
@kenwestmoreland29948 ай бұрын
@@FFGaming-qu1qt The original was in Dutch
@DuchalvanWyngaard7 жыл бұрын
Het dit in Desember 2016 op RSG gehoor, ek het so lank na dit gesoek, selfs Derick Gardner 'n epos gestuur. Dit is regtig vir my een van die TOP liedjies in Afrikaans, Baie DANKIE Elvis, dit is uitstekend!!!
@susanvandenbergh52266 жыл бұрын
Hierdie is vir my die mooisste lied wat Elvis sing. Hy het die perfekte stem daarvoor, was oombliklik my gunsteling lied toe ek dit die eerse keer gehoor het. Wat 'n ongelooflike boodskap!
@riaanvisagie58475 жыл бұрын
Een van die mooiste liedjies OOIT! onthou dat dit my deur n baie moeilike tyd in my lewe gedra het, dankie broer...
@belindawebber67217 жыл бұрын
Die song mooi van Elvis Blue is die mooiste song ek love dit het my hart gesteel en elke keer as ek dit luister ek dan voel ek beter dankie Elvis Blue❤
@leanadeklerk88827 жыл бұрын
Pragtig! So mooi en waar woorde.
@annarienventer21637 жыл бұрын
Sjoe hoe mooi is dit nie!!! Lieflik
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Ja, dis so waar, die lewe is wat jy daarvan maak, ten spyte v al die hartseer om ons... Klou maar vas aan God, dan is jy ryk....
@krizelleventer92987 жыл бұрын
Wow dia regtig n pragtige lied. Dankie. Het dit nodig gehad.
@FrancoisdeJager932 жыл бұрын
4 jaar later hoor ek die liedjie by die Boer vanaand! Liedjie bly dam net mooi!!
@magdasteyn56344 жыл бұрын
Stunning.... So opbouend🙏👌
@frandieman17 жыл бұрын
Eerlikwaar n mooi liedjie. Sal graag dit met n bietjie "swaarder" weergawe wil hoor.
@bunschotenspakenburg7 жыл бұрын
Dutch song. I never liked It's singer. Then I heard the song and saw the clip and was totally in awe. Shortly after I met the singer and his wife in the supermarket and told him I never liked him but it changed because of this song. I promoted it even. sent it to friends in south africa and elsewhere. some could not see it in countries where the rights on the clip forbid it. So I filmed it and sent my recording. you can see the original in dutch by Marco borsato. There is a wonderful one after this one. A duet partially dutch and english.
@snatchvdub7 жыл бұрын
Where u from? The term dutch song has me wondering?
@quentonsnooke41576 жыл бұрын
bunschotenspakenburg i would looove to hear a duet, I first heard this song as the dutch version and I fell in love. Also have a listen to breng me naar het water. amazing song
@RuzelleVergeer7 жыл бұрын
Ek love die song is so mooi vir my, baie inspirational!!!
@jubileej1629 Жыл бұрын
Nice song ginger ❤
@carelvanbosch71937 жыл бұрын
Daar is baie min kunstenaars met jou talent , Jy het maar net die gawe om mense se harte aan te raak met jou stem.
@riaanvisagie58476 жыл бұрын
Deur diep waters......die lied gee mens perspektief........dis nie so erg as wat jy dink nie.
@wilmavdwalt52664 жыл бұрын
Beautiful song...
@rishikaupadhyay767 жыл бұрын
beautiful song ❤....but can anyone give the lyrics plzz....
@rishikaupadhyay767 жыл бұрын
Alana de la Harpe thanks a ton!! actually i don't know Afrikaans but really like the songs... thanks again!! :-)
@rishikaupadhyay767 жыл бұрын
Alana de la Harpe oh my god!!! u r so nice...it would hv taken me 3 hrs to translate Nd understand them...😄😘 ^_^
@DJYanoSA3 жыл бұрын
Great song elvis.
@minnettebooysen76664 жыл бұрын
Stunning stunning stunning, ruk aan my hart
@tmctitanic43617 жыл бұрын
Nice Elvis blue hou so aan
@juliacrause66623 жыл бұрын
One time I was very little I held his hand at a concert
@TshwareloManyane Жыл бұрын
We sing it in our choir
@stephanswart18854 жыл бұрын
So mooi
@chantelcoetzer95715 жыл бұрын
Love die song ons sing dit more aand op tv Kyknet kanaal 146
@marlimeyer86035 жыл бұрын
Ek kan nie ophou om na dit te luister nie
@gfsteytler53836 жыл бұрын
Superb!!
@blahblah95967 жыл бұрын
Mooi woorde Elvis
@tmctitanic43617 жыл бұрын
blah blah k
@vixxy057 жыл бұрын
beautiful
@PieterGalvin7 жыл бұрын
Pragtig !!!
@ancoisnaude40872 жыл бұрын
Jy het lank terug voor die lock down, by my kids se skool gesing, daar waar ek jou die eerste keer gesuen het, in lewende lywe. 🤣
@zelmariebotha51312 жыл бұрын
❤❤❤❤❤❤❤
@drykilnquest38048 ай бұрын
Diep!!
@dedrevniekerk18657 жыл бұрын
Baie mooi xx D
@vichat121 Жыл бұрын
❤
@eleanornell57937 жыл бұрын
my kind se ondereyser is sy sister
@MarelsSmith5 жыл бұрын
😍😍
@deaconsmith66233 жыл бұрын
add
@joanieknepscheld28926 жыл бұрын
Nice
@diaandemiljo4194 жыл бұрын
My true fairy LIZL
@vickyfay17967 жыл бұрын
Dit is ongelooflik MOOI. Praat met my siel.
@hanliedebeer43957 жыл бұрын
My lewe sooo verander!
@TheLunchtimeSeries7 жыл бұрын
That's fucking amazing
@rudolphscharneck3162 ай бұрын
Ek het van my eie staptonele by die lied gesit: kzbin.info/www/bejne/hHWul56LhMl7pKMsi=WXoPVK7IsmWK92Ze
@drjacovanniekerk Жыл бұрын
Epic.
@annakudriova47653 жыл бұрын
Ja ztem ale nepovim co treba hadat
@jacquesboshoff52266 жыл бұрын
Oorspronklike nederlandse lied baie mooier geen copy of paste soos hier die een nie