Рет қаралды 36,298
Die beste uit Tolla van der Merwe se geweste
1. Skilpadjie en 'Fido'
2. Die 7 uur Trein wat laat is
3. Ortodokse Jood
4. 'Dik' Gevoel
5. Die Krywa
6. Bysteek
7. Begrafnis
8. Brief van Bokkie Naude
9. Jongman en Sy Flits
10. Hollandse Meester
11. Growwe Antie en die Hondjie
12. Grasvreet In die Depressie Jare
13. Gert Aries
14. Jong Begrafnisondernemer
15. Ou Man se Laaste 24 Uur
16. Engelspratery
17. Sop vir Jou
18. Outehuis se Mense
19. Potplant
Tolla van der Merwe het oornag bekend en bemind geword na sy skreeusnaakse staaltjies op die TV-program "Spies en Plessie" Die motorhawe-eienaar van Clanwilliam reis die land vol en kan nie voorbly in die groot aanvraag na sy optredes nie.
Vir die eerste keer is sy gewildste en snaakste staaltjies nou op plaat vasgelê, wat beloof om vir ure se ontspanning en skaterlag te sorg. Ons glo dié plaat sal u net soveel genot verskaf as wat die opname daarvan aan ons verskaf het. Baie dankie, Tolla!