Touch Of Class - Stille Soldate

  Рет қаралды 114,592

Touch of Class Entertainment

Touch of Class Entertainment

Күн бұрын

Пікірлер: 100
@MO-ym5pw
@MO-ym5pw 4 жыл бұрын
And soon we will rise again and do all over again, but this time in South Africa to protect our own .
@Thebudokid87
@Thebudokid87 3 жыл бұрын
Dink vanaand aan die ouens wat nie terugkom het na ops firewood nie...RIV
@garywinter8244
@garywinter8244 2 жыл бұрын
Dankie Touch of Class. Dankie dat jy almal in een lied vereer. Ek Salut Jou
@LouisPienaar-mz9ws
@LouisPienaar-mz9ws 9 күн бұрын
Ek saluut ook
@alanfizzypop9607
@alanfizzypop9607 4 жыл бұрын
please please TOUCH OF CLASS put this out in English it will be a hit world wide
@jacosteenberg7813
@jacosteenberg7813 4 жыл бұрын
I agree
@yolandavanaswegen8136
@yolandavanaswegen8136 3 жыл бұрын
Ek stem, sal beslis opslae maak in Engels.
@alwynkruger9008
@alwynkruger9008 5 жыл бұрын
Silent soldiers. Remember my unit 61 Mech. Rest in Piece. You will not be forgotten. Thanks for remembering them
@garethrielander5341
@garethrielander5341 4 жыл бұрын
Also old 61 Mech veteran 83/84 rest in peace all our fallen comrades .
@angelaginn4596
@angelaginn4596 2 жыл бұрын
Respect and appreciation for all who fight for good. Sorry for your loss and pain. Prayers from Oklahoma USA. 🙏
@dustydixon9093
@dustydixon9093 10 ай бұрын
I wrote this song from my heart.
@francoisroos6283
@francoisroos6283 3 жыл бұрын
Baie treffend! Ek het my broer verloor wat ‘n chopper pilot was - hy was in Angola afgeskiet. Ons sal hom en baie ander nooit vergeet nie.
@leonmaritz2598
@leonmaritz2598 2 жыл бұрын
Francois, ek is jammer om te hoor die verlies van jou broer wat met sy lewe die hoogste prys betaal het... Nooit sal ons hulle vergeet nie...
@kanaalaap9016
@kanaalaap9016 Жыл бұрын
Jammer om te hoor van jou broer,ek het trok gery in angola,en om al die lee tenks en geboue daar te sien laat n mens kwaai hoendervleis kry,dankie vir jou broer se diens,ek saluut hom en al ons ander broers en susters wat gesneuwel het.
@koosbothabotha5369
@koosbothabotha5369 Жыл бұрын
@@leonmaritz2598 qqqqqq1
@evertpitout7320
@evertpitout7320 Жыл бұрын
Het ook van my army buddies afgestaan aan die dood. Sal nooit vergeet wat hulle vir die land beteken het.
@dustydixon9093
@dustydixon9093 10 ай бұрын
🙏
@deannicholson2302
@deannicholson2302 3 жыл бұрын
This is a brilliant song, remembering our fallen soldiers I think this is something to remember we should never forget them. Salute....
@TheGrey32
@TheGrey32 3 жыл бұрын
Dis net een van die mooiste liedjies wat ek al gehoor het...ek kan nie ophou luister nie
@njpsmith
@njpsmith 2 ай бұрын
My Pa was daar. 1976 Eerst in Grootfontein en daarna in Angola. Hyt dit gemaak en huis toe gekom maar ekt hlm verloor in 1998. Hierdie lied raak die hart snare en los my altyd met n traan in my oë.
@conraddiedericks3397
@conraddiedericks3397 3 жыл бұрын
hoendervleis net na die chopper se klank... memories kom lelik terug
@rentiavandenbosch8160
@rentiavandenbosch8160 3 жыл бұрын
Mnr ,Jy mag maar 'n kitaar speel
@izakvanlill4013
@izakvanlill4013 3 жыл бұрын
Saluut aan Al die gevalle soldate ,en gewondes , in Al die SA/SWA oorloë .
@izakvanlill4013
@izakvanlill4013 3 жыл бұрын
1SWA Genieregiment.
@Jaume650
@Jaume650 Жыл бұрын
Una.hermosa.cancion.para.todos.los.doldados.del.Mundo.🇦🇷🇨🇴🇪🇦🇫🇷🇮🇱🇮🇹🇷🇺
@ivyviljoen1985
@ivyviljoen1985 4 жыл бұрын
Dankies Liefde !!! Paar jaar saam jou n pad gestap terwyl jy grensdiens gedoen ht
@hendriklamprecht3028
@hendriklamprecht3028 4 жыл бұрын
Ek was daar 61 meg ,ops askari 1983 ,dink baie terug lekker.,b eskadron panser.Ek sal nooit vergeet norman niemand het nie saam teruggekom nie,sal nooit vergeet.
@freddieadam5613
@freddieadam5613 4 жыл бұрын
Hi Hendrik. Was ook dieselfde tyd daar. Panser, 1SDB Bloem.
@hendriklamprecht3028
@hendriklamprecht3028 4 жыл бұрын
@@freddieadam5613onthou jy vir kpl ash bouwer hy was nie lekker nie,hy is nou ao1 by panserskool.Ek sien kpl barries gereeld hy was so kort vet outjie nou eers vet,onthou jy die koeikamp sawi voertuig park daar is nou niks oor nie ,ja dit was lekker dae,ons word nou oud,ek sien nou e dan Pieter nortje ,ons was saam,sers maas die idioot is gelukkig dood hoor ek voor n trok ingery,staf louwrens sy een oog verloor hy was maar woes,groete lekker om van jou te hoor.
@freddieadam5613
@freddieadam5613 4 жыл бұрын
@@hendriklamprecht3028 Yip onthou dit nog soos gister. Het net kontak met almal verloor. Ja nee ou bouwer se koppie was ni lekker ni. Hy het ons 1 aand laat situps doen in ons onder broek, di vark. Dis maar net lekker om jou comment hier te lees en te sien dat daar nog ouens lewend is wat saam met my daar was.
@tinkyswardrobe661
@tinkyswardrobe661 5 жыл бұрын
Geen woorde kan my gevoelens beskryf nie dieselfde gevoelens as wat ek ervaar het met die Afriforum Springbok vasbyt wedloop awesome video🤗baie dankie
@manishavangreunen1871
@manishavangreunen1871 5 жыл бұрын
You were at my school
@hendrikdegoede981
@hendrikdegoede981 3 жыл бұрын
Hoendervleis mooi...Het nou n traantjie gepik..Het my deel gedoen in 1988 by 61 Meg Bn Gp...Awesome!!
@LouisPienaar-mz9ws
@LouisPienaar-mz9ws 9 күн бұрын
Eke tiffie groitfontein 1987 1989
@eveselinaf.2992
@eveselinaf.2992 5 жыл бұрын
Guter Song, vielen lieben ♥ Dank
@heinrichblauensteiner556
@heinrichblauensteiner556 3 жыл бұрын
Was daar en my deel gedoen.Vandag wil ek huil en treur.Verniet?
@lodewykcoetzee4104
@lodewykcoetzee4104 Жыл бұрын
😢😢😢
@lodewykcoetzee4104
@lodewykcoetzee4104 Жыл бұрын
Alles tevergeefs!
@chantellkraft7932
@chantellkraft7932 5 жыл бұрын
Raak mens diep. So n awesome song julle. 👌
@nicmemak
@nicmemak 8 ай бұрын
Pragtig. Eendag gaan ons beloofde land dit weer vra van ons.
@allenmellett6644
@allenmellett6644 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die lied. Waardeer baie. Saluut aan alle makers wat nie meer met ons is nie. Sevire Parati (1 SAI Bn) MEG Groete
@mariussolomon5398
@mariussolomon5398 5 ай бұрын
RIV alle makers.
@hesterbreed8013
@hesterbreed8013 11 ай бұрын
Wat n aañdoenlike lied wat die oorlog beskryf toe my 2 seuns ook op 18 gaan veg het vir ons land die onrus maar tog trots was dit tervergeefs?my moederhart wat net aangewese was op God se beskerming
@brendandubruyn533
@brendandubruyn533 3 жыл бұрын
Diep respek vir al wat julle opgeoffer het. Hartseer die wat verloor is.
@chrischatters406
@chrischatters406 5 жыл бұрын
❤️ Love it even tho I can't understand it
@neelsmuller3716
@neelsmuller3716 4 жыл бұрын
He sing about the old soldiers ( like me)that fought for South Africa, and the ones that pay with their lives
@philiprowlands1619
@philiprowlands1619 4 жыл бұрын
Dankie vir jou diens. Saluut
@theofilusbouwer102
@theofilusbouwer102 2 жыл бұрын
Oud ja, maar ons nog hier...
@elresavaneijk7565
@elresavaneijk7565 3 жыл бұрын
Wish I could attend a life show- you guys are my new found favourites- the voices and BAs guitar just rocks✨💫
@caspervanderwesthuizen7952
@caspervanderwesthuizen7952 Ай бұрын
Well done julle, dankie Touch of Glass en Dusty
@hugodutoit5978
@hugodutoit5978 5 ай бұрын
Nie meer veel van ons oor nie... (SAAF 1988-1991)
@LouisPienaar-mz9ws
@LouisPienaar-mz9ws Ай бұрын
Grooties 101 workshops recovery
@marie-linebateman1357
@marie-linebateman1357 5 жыл бұрын
Très belle chanson
@frankdebruyn1538
@frankdebruyn1538 4 жыл бұрын
Great song. Lot of memories
@magdalinefourie8965
@magdalinefourie8965 3 күн бұрын
Pragtige lied
@IanErasmus1-db7qu
@IanErasmus1-db7qu 4 ай бұрын
My pa was. N weermag man hy lewe nog
@johanengell
@johanengell Жыл бұрын
My pa in 1972. Sonder hom groot geword.
@lodewykcoetzee4104
@lodewykcoetzee4104 Жыл бұрын
😢
@mariussolomon5398
@mariussolomon5398 5 ай бұрын
😢Dink aan jou.
@christianetabert6222
@christianetabert6222 5 жыл бұрын
magnifique chanson merci beaucoup
@seanyster7294
@seanyster7294 Ай бұрын
SALUTE 777
@phoenixrising427
@phoenixrising427 3 жыл бұрын
3SAI - 5SAI dankie
@aletcloete6910
@aletcloete6910 2 ай бұрын
Pragtig 😢😢😢❤
@janniesteyn9008
@janniesteyn9008 7 ай бұрын
Was daar 83 - 84....1 Valskerm Bateljon...dink vandag aan de Lange...nie saam terug gekom nie...ek salueer jou ou vriend....RIV Dankie vir die mooi lied😢 bring heimwee terug
@bokkievaneeden6807
@bokkievaneeden6807 4 жыл бұрын
My hartseer is so groot
@BrianCurrin
@BrianCurrin 4 жыл бұрын
Cold shivers!
@jclombard3773
@jclombard3773 5 жыл бұрын
Laat mens diep dink aan daardie dae! Was dit alles verniet?
@avt6280
@avt6280 4 жыл бұрын
ALLES verniet!!
@thanadevilliers7994
@thanadevilliers7994 4 жыл бұрын
@@avt6280 regtig? wat van ons wat gebreinspoel is en die oorlog was onnodig?
@jacosteenberg7813
@jacosteenberg7813 4 жыл бұрын
Nee was nie verniet nie !!!
@andreduplessis5323
@andreduplessis5323 Ай бұрын
Treffend!
@Youngapollo_warzone
@Youngapollo_warzone Жыл бұрын
Draai was ons land Se toekoms sooo baie jonk..... Een van die beste songs ooit wat ons Jong seuns vereer vir Suid-Afrika... Dankie❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😂😂😂😂
@petrussmit6273
@petrussmit6273 3 жыл бұрын
61 meg 1887 / 1988 ops Moduler en Hooper fantastiese song
@garethrielander5341
@garethrielander5341 4 жыл бұрын
Dankie gee n mens hoendervleis .ek ook 61 Mech 83/84 great song julle 👌
@heiladyman5703
@heiladyman5703 5 жыл бұрын
Baie mooi julle mag maar
@wernerkuhn6941
@wernerkuhn6941 Жыл бұрын
Bring Baie herinneringe terug. Infanterieskool...grensdiens 1985
@kaitlynndixon8115
@kaitlynndixon8115 4 жыл бұрын
Baie Baie mooi👍
@neelsmuller3716
@neelsmuller3716 4 жыл бұрын
Dankie, baie mooi
@odileterreau7294
@odileterreau7294 5 жыл бұрын
J adoré , mais ce n est plus le même chanteur ???
@shalaneswart2113
@shalaneswart2113 2 жыл бұрын
No this is another singer the other one was Ruan du Toit and this is Dusty dixon his a new singer ive actually never heard of him before this video
@ukaszziaja1001
@ukaszziaja1001 2 жыл бұрын
Polska pozdrawia Miasto Tychy
@nicolinejoubert8911
@nicolinejoubert8911 Жыл бұрын
Groot betekenis vir my die song ek was daar en baie beleef. Onthou vandag nog
@baron2161
@baron2161 3 жыл бұрын
WoW
@TheBliksempie
@TheBliksempie 10 ай бұрын
Uitstekende stem.....kam en knip net asb die hare! Ons soldate het netjies gelyk.
@IanErasmus1-db7qu
@IanErasmus1-db7qu 4 ай бұрын
Moenie leilik wees nie
@jacosteenberg7813
@jacosteenberg7813 4 жыл бұрын
Dankie julle
@LiezelSaayman
@LiezelSaayman Жыл бұрын
Stunning!!! My broer se naam staan ook daar...😢
@mariussolomon5398
@mariussolomon5398 5 ай бұрын
Dink aan jou.
@otan1960
@otan1960 2 жыл бұрын
Minha Juventude
@rebellenarmyforces9039
@rebellenarmyforces9039 Жыл бұрын
Kan ek join in de Suid-Afrikaans leger als nederlander syn de 💪🏽💪🏽🇳🇱🇳🇱🇿🇦🇿🇦
@christobosman5710
@christobosman5710 Жыл бұрын
You don't want to join the new army of the the new south africa today , they are useless a real joke compare to what we were , a few years ago 17 special forces of the new army got killed in a peace keeping mission, that is unacceptable it never happened in the good old South African army .
@lodewykcoetzee4104
@lodewykcoetzee4104 Жыл бұрын
Ik twyfel, hulle neem slegs swart mense in die leger!
@nicolinejoubert8911
@nicolinejoubert8911 Жыл бұрын
Hartseer mooi
@kobushermann3305
@kobushermann3305 4 жыл бұрын
Dankie
@leonabadenhorst9214
@leonabadenhorst9214 2 жыл бұрын
Sjoe!!
@Oumaletta
@Oumaletta 4 жыл бұрын
Pragtig!
@avt6280
@avt6280 4 жыл бұрын
ALLES VIR NIKS !
@jacosteenberg7813
@jacosteenberg7813 4 жыл бұрын
Nee wat nie vir niks nie
@ralfziwey811
@ralfziwey811 Жыл бұрын
RIP Theo . Schön war die Zeit. I will never forget you.
Stille Soldate
4:16
Touch of Class - Topic
Рет қаралды 31 М.
Jan Blohm & Ryno Velvet - Tussen Die Lyne
3:35
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 351 М.
Win This Dodgeball Game or DIE…
00:36
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 38 МЛН
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
Minecraft Creeper Family is back! #minecraft #funny #memes
00:26
Andriëtte - Vlerke In die Wind
3:33
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 183 М.
Staan my by. Radio Kalahari Orkes feat Chris Chameleon
4:50
Dewaalhattingh
Рет қаралды 181 М.
Bok van Blerk  (So waai die wind), Bush War (1966 to 1989) Tribute
6:08
Morney Versfeld
Рет қаралды 356 М.
Touch Of Class - Val Op Jou Knieë
3:47
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 169 М.
Ruhan du Toit - Sol-Tech Roepstem
2:00
Sol-Tech
Рет қаралды 40 М.
As dit eendag sneeu in die Boesmanland
4:02
Burre Burger
Рет қаралды 219 М.
Anton Goosen Keurspel   Touch of Class
4:58
Hana Burger
Рет қаралды 134 М.
Neil Somers - Silwer Kombers
3:59
NeilSomersVEVO
Рет қаралды 311 М.
Cry to Me - Touch of Class
4:34
Suzyy70
Рет қаралды 256 М.
Win This Dodgeball Game or DIE…
00:36
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 38 МЛН