Рет қаралды 240
Ons reis Suid na die Wes-Kaap en slaan kamp op reg langs die strand by ATKV-Hartenbos. Ons reis deur die Karas an stop by 'n volstruisplass in Outshoorn en leer meer or hierdie unieke bedryf. By ons bestemming neem ons h bootrit na Seal Island op die kus van Mosselbaai, maak nuwe ontdekkings by die 'Pinnacle Point of Origins", geniet n lieflike mini-treinrit op die "Diaz Express" en staar die grootste en langste 'sand-boarding' rit in Suid-Afrika, genaamd "Dragon Dune", in die gesig!