Рет қаралды 3,155
in hierdie episode van EA Blitzz gaan vis ons by vanerkloof dam, aan my kennis is dit een van die diepste damme in Suid-Afrika wat tot n 108m kan diep wees by die wal. hoop julle geniet die video en baie dankie vir al die ondersteuning en liefdie aan EA Blitzz Angling.