Vier Seisoene Kind - Gian Groen | Camille van Niekerk Cover

  Рет қаралды 10,260

Camille van Niekerk

Camille van Niekerk

Күн бұрын

2020 update: Camille’s debut Afrikaans album, ‘Hier het ek jou gevind’ is available now! Visit go.camillevann... to listen!
We recorded this on a rainy Saturday - it created the perfect atmosphere for this beautiful song, written by Gian Groen. Please subscribe for new videos each week: goo.gl/hsuQz2
Website: www.camillevann...
SoundCloud: / camillevanniekerk
Facebook: / camillevanniekerkmusic
Lyrics:
Sy roep my in die rigting van haar hart
Waar die wintervure brand
En die nagte vir die somer lê en wag
Sy giet haar trane in die see
Sy stuur haar woorde met die wind
Na die strande van lankvergete smart
Refrein:
Vier seisoene kind met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
- kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind vier seisoene kind
Stuur my nog ’n poskaart met die wind
Sy maak vir my ’n painting van die herfs
As die akkerbome rus
En die wolke soos vlamme oor ons waai
Sy gee vir my ‘n soet Septembergeur
As die Boland lê en bloei
Met die somer wat klop hier aan my deur
Refrein x 2
Stuur my nog ‘n poskaart met die wind x 3

Пікірлер: 55
@andriesholtzhausen5182
@andriesholtzhausen5182 4 жыл бұрын
Very well done Camille. Added your own touch to this lovely song. :)
@amyroberts2633
@amyroberts2633 6 жыл бұрын
Absolutely beautiful! ♡ May God continue to Bless your journey🤗💕
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
Thank you so much, Amy!
@leonvandenberg6933
@leonvandenberg6933 6 жыл бұрын
Wow!!!! Absolutely brilliant! !!!!!!!!!!!!!
@carolineheydenrychartist9732
@carolineheydenrychartist9732 4 жыл бұрын
❤ Beautiful
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 4 жыл бұрын
Thank you, Caroline!
@fbekker1838
@fbekker1838 5 жыл бұрын
Ongelooflik. Ek het trane in my oë. Die sing is so waar vir my. Ek probeer leer om guitar te speel. Hierdie song veral. Daars nêrens lesse van dit nie. Een van die moeilikste songs wat ek nog probeer het. Weet nie hoekom. Maar dankie. Jy doen dit so gevoelvol, dis pragtig!
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 4 жыл бұрын
Baie dankie! It really is a special song. Best of luck learning to play it!! :)
@monicavanderwalt4847
@monicavanderwalt4847 6 жыл бұрын
Dis soooo pragtig! Jy maak my trots🇿🇦 Totally just subscribed.
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
Baie dankie, Monica! :)
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 4 ай бұрын
Baie Mooi Camille! Groete uit LIma Peru!
@annatjiemeyer8541
@annatjiemeyer8541 5 жыл бұрын
Pragtig so trots op jou om my moedertaal aan te leer maak my so emosioneel.Dankie
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 5 жыл бұрын
Dis 'n groot plesier! :)
@carolineheydenrychartist9732
@carolineheydenrychartist9732 5 жыл бұрын
Beautiful ❤️
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 5 жыл бұрын
Thank you!
@Peter-pw3cm
@Peter-pw3cm 6 жыл бұрын
Amazing!
@hannesventer4309
@hannesventer4309 5 жыл бұрын
Baie mooi Camille. Is n plesier om na jou te luister!❤️
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 5 жыл бұрын
Baie dankie, Hannes! :)
@timonlamprey29
@timonlamprey29 5 жыл бұрын
Pragtige cover, was awesome seeing you at Die Boer this year, really good show
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 5 жыл бұрын
Yay!! Thanks so much for coming! :)
@dylanwilkinson7679
@dylanwilkinson7679 4 жыл бұрын
Well done amazing :)
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 4 жыл бұрын
Thank you, Dylan!
@marcobester5444
@marcobester5444 6 жыл бұрын
Dis fantasties!!
@armandcamilleburger
@armandcamilleburger 6 жыл бұрын
Uitstekend! Veels geluk en voorspoed.
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
Baie dankie! :)
@Agrisuppyafrica
@Agrisuppyafrica 6 жыл бұрын
Baie mooi
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
Jaco Engelbrecht Dankie! :)
@StephGrobler1
@StephGrobler1 6 жыл бұрын
South Africa doesn't have any female vocals like yours that do these classic songs
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 6 жыл бұрын
Sulke mooi lirieke, absoluut tydloos!
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
Baie dankie :)
@rainieresguerra7486
@rainieresguerra7486 6 жыл бұрын
Beautiful, as usual. But please put english subtitles, if possible. Thank you.
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
She calls me in the direction of her heart Where the winter fires burn And the nights are waiting for the summer She poured her tears into the sea She sends her words with the wind After the beaches of long-suffering smart Four seasons child with winter in your eyes Where did I lose you? Four seasons child with love in your palm Seeing your ocean is calm Four seasons child four seasons child Send me another postcard with the wind She makes me a painting of autumn If the field trees rest And the clouds like flames blow over us She gives me a sweet September flavor If the Boland lies and blooms With the summer that knocks here at my door
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
That's Google Translate!
@rainieresguerra7486
@rainieresguerra7486 6 жыл бұрын
Camille van Niekerk: Thank for your very quick response. The lyrics are as beautiful as the melody. ☺
@mariusbooysen1449
@mariusbooysen1449 5 жыл бұрын
Camille ek het jou vanoggend op 2 Jullie 2019, na jou onderhoud met Maroela Media vir die eerste keer hoor sing. Briljant! Ek sou graag een van jou optredes wou bywoon. Ek hoop regtig jy kom kuier weer in Suid Afrika. Jy het 'n besondere talent en jou stem is ongelooflik mooi. Wel gedaan en sterkte vir jou sang loopbaan. (Camille I heard you for the first time this morning on 2 July 2019 after your interview at Maroela Media. Brilliant! I would have liked to attend one of your concerts. I really hope that you come to visit in South Africa again. You have an extraordinary talent and your voice is amazingly beautiful. Well done and good luck with your singing career.)
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 5 жыл бұрын
Baie dankie, Marius! And thank you for the translation :) Be sure to like/follow my Facebook page (link in video description) if you'd like to stay updated with new music and tour dates! Groete!
@languageservices8723
@languageservices8723 Ай бұрын
Sy roep my in die rigting van haar hart Waar die wintervure brand En die nagte vir die somer lê en wag Sy giet haar trane in die see Sy stuur haar woorde met die wind Na die strande van lankvergete smart Refrein: Vier seisoene kind met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor Vier seisoene kind met die liefde in jou palm - kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind vier seisoene kind Stuur my nog ’n poskaart met die wind Sy maak vir my ’n painting van die herfs As die akkerbome rus En die wolke soos vlamme oor ons waai Sy gee vir my ‘n soet Septembergeur As die Boland lê en bloei Met die somer wat klop hier aan my deur Refrein x 2
@sarelvandenberg5848
@sarelvandenberg5848 6 жыл бұрын
Baie besondere mooi stem ...
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
Sarel van den Berg Baie dankie!!
@StephGrobler1
@StephGrobler1 6 жыл бұрын
Dis baie nice gedoen 👍
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
Hertz Gaming Baie dankie!
@rudikriek
@rudikriek 6 жыл бұрын
Nog n pragtige cover! Hou so aan!
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
rudi kriek Baie dankie!!
@fatweevlogs
@fatweevlogs 3 жыл бұрын
What about some original songs? Should be great.
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 3 жыл бұрын
Thank you! Plenty are written, just not recorded!
@fatweevlogs
@fatweevlogs 3 жыл бұрын
@@CamillevanNiekerkMusic why not try recording them? I would really loove to hear. They must be awesome.
@MsRedwiz
@MsRedwiz 4 жыл бұрын
Bawling my eyes out. This is so beautiful. You have truly touched my heart. Huil my oe uit. Dit is so mooi. Jy het werklik my hart geraak. Trots Afrikaans. redramblejourney.blogspot.com/2016/07/afrikaans.html
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 4 жыл бұрын
Thank you so much, Riette! And thank you for the translation :)
@Peter-pw3cm
@Peter-pw3cm 6 жыл бұрын
Amazing!
@CamillevanNiekerkMusic
@CamillevanNiekerkMusic 6 жыл бұрын
Thank you, Peter! :)
Breyten se Brief - Jan Blohm| Camille van Niekerk cover
3:33
Camille van Niekerk
Рет қаралды 7 М.
Gian Groen - Vier Seisoene kind
4:32
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 485 М.
when you have plan B 😂
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 62 МЛН
Angry Sigma Dog 🤣🤣 Aayush #momson #memes #funny #comedy
00:16
ASquare Crew
Рет қаралды 50 МЛН
Toe Vind Ek Jou - Francois van Coke & Karen Zoid | Camille van Niekerk cover
4:08
Vier Seisoene Kind
4:48
Hailey Clark - Topic
Рет қаралды 612
Gian Groen - Vier Seisoene Kind
4:32
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 80 М.
Lisa se Klavier - Koos Kombuis | Camille van Niekerk cover
4:23
Camille van Niekerk
Рет қаралды 28 М.
Mind Blowing❗️SOUND-ALIKE Voices of FAMOUS Singers! 😱
29:01
Top Talent
Рет қаралды 6 МЛН
Sonvanger - Valiant Swart | Camille van Niekerk Cover
3:41
Camille van Niekerk
Рет қаралды 92 М.
Vier Seisoene Kind
3:36
Ivan Roux
Рет қаралды 18 М.
Die Wêreld is Mal - Francois van Coke | Camille van Niekerk cover
3:07
Camille van Niekerk
Рет қаралды 8 М.