Voshaarnooi - Louis van Rensburg

  Рет қаралды 314,696

kalaharibul

kalaharibul

Күн бұрын

Die oorspronklike een...

Пікірлер: 111
@antonmeyer7369
@antonmeyer7369 Жыл бұрын
Hier is een van die mees unieke uitvoerings in "ligte" Afrikaanse sang, daardie stem, daardie lirieke, een uit 'n miljoen.
@qanitaslamat4276
@qanitaslamat4276 2 жыл бұрын
Pragtig pragtig. N traan in die oog vanmre toe ek na die lied luister. Die sanger met sy mooi stem maak dat hierdie pragtige lied n kleurvolle betekenis kry. Joh pragtige lied.❤️❤️❤️
@amandagouws6918
@amandagouws6918 5 ай бұрын
Eenmalig en vir altyd die allermooiste Afrikaanse liedjie!❤ so sê ekke, tannie Amanda Gouws, gebore 11 Mei 1938.
@IC-OLD
@IC-OLD 7 жыл бұрын
OORSPRONKLIK - pragtig. Die liedjie het so baie mooi herinneringe uit "Balade vir ń Enkeling" gedurende ń spesiale jonkwees tyd... ❤
@detlefsoeder5661
@detlefsoeder5661 Жыл бұрын
Wow. So schön. Toller Song. Tolle Stimme. Danke dafür.
@marildaschoombee9074
@marildaschoombee9074 6 жыл бұрын
Een vd mooiste Afrikaanse liedere....
@ironlyon8963
@ironlyon8963 8 жыл бұрын
Beautiful song, beautiful voice, beautiful lyrics. Credit to Boerneef's poems. Love the line "die son slaan vuur uit die sweetvoshare" ! I LOVED Ballade vir 'n Enkeling even more because of this song.
@naudejk
@naudejk 11 жыл бұрын
hier sit ek, met trane in my oe en verlang na die goeie ou dae....my mense daar in Suid Afrika, ek hier duisende km weg in NZ, "my hart blom wit vir die voshaarnooi"
@dekockn
@dekockn 6 жыл бұрын
Sterkte vir jou
@jameswest3270
@jameswest3270 4 жыл бұрын
Aag Kelly, jys in n beter plek
@stantaylor2649
@stantaylor2649 4 жыл бұрын
Kelly, as 'n Potchefstromer kan ek vir jou sê, SA bly die lekkerste plek op aarde. As 50 jarige geniet ek steeds ons land met sy probleme.
@berniezhang8678
@berniezhang8678 Жыл бұрын
Ai, Kelly net ons uitgewekenes hier in die vreemde begryp ten diepste die verlange en waardeer waarlik die prag van wat eens was en nie meer is nie. Miskien is daar nog eendag 'n groot terugkoms en triomfanklike tuiskoms. Intussentyd lees ek maar die Groot Verseboek saam met my Bybel tot daardie wonderlike dag.
@henrijohnson7779
@henrijohnson7779 11 жыл бұрын
Dink terug aan 80's toe ek op Stellenbosch was en by Oude Libertas Teater geluister het na optredes van Louis van Rensburg onder andere. Wat 'n uitnemende musikant ! Mis jou Louis.
@jblignaut162
@jblignaut162 7 жыл бұрын
Een van die mooiste liedjies en die man het n wonderlike stem
@monricobonzet7240
@monricobonzet7240 2 жыл бұрын
So nou en dan in mens se lewe vind jy 'n paar woorde aanmekaar gelas wat 'n beteknis van 'n gevoel uitdruk, wat jy nooit gedink het jy kan beskryf nie, maar dan vind jy iets soos hierdie lied. Hoe mooi 'n digter, singer en mens moes hy nie wees om jou HART so WIT te kan laat BLOM nie.
@vanhunks
@vanhunks 4 жыл бұрын
'n Absoluut pragtige liedjie!
@Afrikitty
@Afrikitty 14 жыл бұрын
Uitstekend mooi!!!
@tashaivanniekerk7213
@tashaivanniekerk7213 7 жыл бұрын
Baie mooier as die nuwe weergawe!!
@expatleanie
@expatleanie 6 жыл бұрын
Tashai Van Niekerk natuurlik- ek kan nie na die nuwe weergawe luister nie. Ek het groot geword met die oorspronklike weergawe
@brandonleroux6059
@brandonleroux6059 Жыл бұрын
This is without a doubt the purest love song ever written. It makes me miss you mamma; our quiet sunsets at the lookout point across the river during the rainy season. I remember all the homemade apricot jam and the vacations by the dam. I sometimes see you in the folding clouds and the swaying grass of the veld. You made a place for me mamma, and I never thanked you enough for that. You were always there for me...I wish I could have been there for you more. I miss you x
@Vico447
@Vico447 10 жыл бұрын
Ek glo Boerneef sou ook baie van die pragtige musiekverwerking en sang van sy mooi woorde gehou het -- jammer dat hy nêrens erkenning kry vir hierdie lirieke/gedigte van hom nie.
@sebastianmelmoth685
@sebastianmelmoth685 4 жыл бұрын
Well said.
@elnabekker4369
@elnabekker4369 3 жыл бұрын
Dit is só waar! Hierdie opname, met hierdie lirieke is Afrikaans op die héél hartroerende beste!
@yoservs
@yoservs 8 жыл бұрын
een van die mooste Afrikaanse liedjies
@omgwtflmaololrotfl2368
@omgwtflmaololrotfl2368 8 жыл бұрын
Die mooiste!!!
@yoservs
@yoservs 8 жыл бұрын
reg so, wens dit kon langer gewees het
@amandalouw2295
@amandalouw2295 5 жыл бұрын
Siaad im impressed 😋
@spyker100100
@spyker100100 4 жыл бұрын
Ek stem!
@yoservs
@yoservs 4 жыл бұрын
@@amandalouw2295 beautiful music is recognised and appreciated across all languages and cultures, this one's a great example
@deppers
@deppers 2 жыл бұрын
Have loved this song for 10yrs - WHEN I get married (!) this will be played - 'n spesiale sing wat die hart raak
@Anilda27
@Anilda27 9 жыл бұрын
OE dit bly sooooo mooi!
@Magellan686
@Magellan686 13 жыл бұрын
Dis vir my 'n pragtige liefdeslied, so hier is my probeerslag. Hy sing van sy liefde vir sy "voshaarnooi" (pragtige hare maar kan ook verwys na 'n perd) meisie en bring dan beelde in van sy kinderdae op die plaas. Die tempo verander wanneer die "herinnering" gedeelte van die lied aanbreek en keer terug na die hede en die lied vir sy geliefde.
@cassyvorster466
@cassyvorster466 3 жыл бұрын
My favourite Afrikaans song by far . Laat my dink op my pa. Lief but jou altyd.
@karelbotes8367
@karelbotes8367 3 жыл бұрын
Dit was my vrou se musiek onnie op skool. Sy kan nie uit gepraat word van hom as sy hierna luister nie.
@mauritzrandlehoff
@mauritzrandlehoff 12 жыл бұрын
Die einde van 'n mens, maar nie 'n inspirasie. Dankie Louis
@HeleenMills
@HeleenMills 2 жыл бұрын
Sjoe! Ek kan hierdie oor en oor luister! 🧡
@julenezimm
@julenezimm 8 жыл бұрын
Pragtig mooi!!!
@SantaWessels
@SantaWessels 13 жыл бұрын
Dis mos nou mooi Afrikaanse musiek ... met 'n melodie ... :)
@sandyn3384
@sandyn3384 6 жыл бұрын
Ai ai te pragtig ❤️❤️
@ritaferreira5547
@ritaferreira5547 10 жыл бұрын
Pragtig!!!!
@monicavoges9195
@monicavoges9195 10 жыл бұрын
Ek onthou nog hierdie liedjie so goed in die reeks Ballade vir 'n Enkeling - ek was mal oor die reeks - ek dink nou sommer baie ver
@antonspamer2368
@antonspamer2368 8 жыл бұрын
baie mool woorde
@anitamaree9121
@anitamaree9121 5 жыл бұрын
Sal nice wees as ons dit weer kan sien ne?
@karien.dewaal
@karien.dewaal 13 жыл бұрын
So mooi******
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 10 жыл бұрын
Nostalgies!
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 11 ай бұрын
Pragtig deur al die jare❤
@rooirokpop
@rooirokpop 11 жыл бұрын
absoluut fantasties!
@francoisduplessis5776
@francoisduplessis5776 9 жыл бұрын
Fantasties, nog net so goed aa wat dit wss to ek 4 was. Wow wow wow
@ockertvanzyl5340
@ockertvanzyl5340 11 ай бұрын
Ag toggle ek mis hom so 🙏🏽🙏🏽
@alzanuadeklerk7858
@alzanuadeklerk7858 3 жыл бұрын
In 2021
@louisbothma3165
@louisbothma3165 10 жыл бұрын
Dankie !
@ElenarMT
@ElenarMT 13 жыл бұрын
Ek dink ek gaan 'n Goeie, Groot stuk land in Suid Afrika Koop en my Mense begin terug vat Huis toe!
@AntonOlwage
@AntonOlwage 12 жыл бұрын
Gaan jou mis Louis!
@gerritdutoit4833
@gerritdutoit4833 15 күн бұрын
Absoluut 'n juweel!!!
@jennefercoakley3918
@jennefercoakley3918 8 жыл бұрын
Jonell Roberts k is ook opsoek na dit...pragtige liedjie
@antonrossouw8015
@antonrossouw8015 2 жыл бұрын
Pragtig!
@Denuhm
@Denuhm 13 жыл бұрын
@Magellan686 Baie dankie :) Baie goed uitgelê.
@ShantiBluebird
@ShantiBluebird Жыл бұрын
Bantam hom so en flennie die snare Ek is verlief op die kind Die son slaan vuur uit die sweetvos hare Ek is verlief op die kind Hoor jy meisie met die sweetvos hare Verstaan jy die praat van die rankie snare Ek is verlief op die kind Lappa lei vir bella koud in waboomskloof se geel bossie Lappa maak vir bella stout Met hanepoot se natrosies Donkerrooi die wingerblaar En warmrooi die mond van haar My hart blom wit vir die voshaar nooi Pluk heide van die rooiste rooi Vir hierdie einste voshaar nooi Bellabint my meisiekind Dis hartblom wit dis heide rooi Bellabint my meisiekind Dis hartblom wit dis heide rooi Vir jou my voshaar meisiekind Hoor jy meisie met die sweetvos hare Verstaan jy die praat van die rankie snare Ek is verlief op die kind Ek is verlief op die kind
@anria85
@anria85 12 жыл бұрын
3 Dislikes? Ek voel rerig jammer vir daai arme 3 persone wie nie iets moois kan herken wanne dit reg voor hulle is nie!
@sebastianmelmoth685
@sebastianmelmoth685 4 жыл бұрын
Stem saam.
@kalaharibul
@kalaharibul 12 жыл бұрын
Ja, hy was een van die grotes...
@vicvic4572
@vicvic4572 6 жыл бұрын
Die maak my so baie dink aan my Ma ❤️
@Grietjie001
@Grietjie001 14 жыл бұрын
Pragtig ...
@arthurbarlow3627
@arthurbarlow3627 10 жыл бұрын
Darem maar mooi
@pippatjie123
@pippatjie123 12 жыл бұрын
Dis werklik 'n pragtige lied. welgedaan Louis van 'n bewonderaar 29 April 2012
@Hellhound604
@Hellhound604 13 жыл бұрын
aai, dit laat my verlang ...... het al vergeet hoe klink afrikaans .... groete van hier ver uit die noorde
@Hoffies100
@Hoffies100 9 жыл бұрын
Weet iemand waar ek die volle cd met al ballade vir 'n enkeling se liedjies kan kry soos hoe dit op plaat/kasset was jare terug?
@thilobraun4497
@thilobraun4497 Жыл бұрын
Daai film was uniek
@HowtobeaGreatGM
@HowtobeaGreatGM 13 жыл бұрын
@sublimebeing Ek dink dit was enkeling?
@starfireevony8796
@starfireevony8796 4 жыл бұрын
Bellade vir n enkeling ja
@sublimebeing
@sublimebeing 13 жыл бұрын
Hulle het dit altyd gespeel op n afrikaanse program. Hmmm, was dit "Sonkring"?? Ek weet nie, maar ai, hoe mooi!
@zsiyw
@zsiyw 13 жыл бұрын
@ElenarMT Ek met jou. Het dieselfde idea die afgelope week gehad.
@dikseunwarchief
@dikseunwarchief 12 жыл бұрын
Fantastiese song !!!! Iemand weet nie dalk waar mens die song se tabs kan kry nie ,dit hoef nie presies te wees maar moet "gepick" word. Ek glo dit sal n lekker liedjie wees om te kan leer speel op n kitaar
@dawiebenjamin3249
@dawiebenjamin3249 4 жыл бұрын
Chords used: G: 300023 G2: 0300x3 D7: 0120xx D2: 0320xx Dsus: 3320xx D7dim: 111xxx C: 01023x Bm7: 232422 Am7: 01020x A7: 02020x Em: 000220 Play the riff over the first two lines. Then follow a basic arpeggio picking over the verses G D7 G Bantam hom so, en flennie die snare D7 G2 Ek is verlief op die kind. G C D7 - Dsus - D7 Die son slaan vuur uit die sweetvos hare G D7 G2 Ek is verlief op die kind G C D7 - Dsus - D7 Hoor jy meisie met die sweetvoshare, G C D7 verstaan jy die praat van die rankie snare G D7 G2rif Ek is verlief op jou, Kind G Bm7 Am7 D7 Lappa lei vir Bella koud in Waboomskloof se geelbossies G Bm7 A7 D7 Lappa maak vir Bella stout met Hanepoot se natrossies C D7 D7dim E7 (slow it down a tad from the E7 for the next part) Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar Am7 D7 Am7 D7 My hart blom wit, vir die voshaarnooi D7dim E7 D7dim E7 Pluk heide van die rooiste rooi C / Am / D7 / (one strum each) Vir hierdie einste voshaarnooi (Speed this next part up again with picking): G Em Am7 D7 En Bellabind, my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi G Em C D-D2-D7 En Bellabind my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi C Am7 D7 G rif Vir jou my voshaar meisiekind Pick the last line slowly and repeat the intro riff on the G once. End with a single strum on G major.
@louisfourie7756
@louisfourie7756 Ай бұрын
Hy het swaar geleef Al werk wat hy gegee is Om musiek uit te soek Vir programme op SAUK hy Kon later net sekere toonhoogtes hoor toe sy Seun met my sussie Se dogter getroud is Se Jacques Vir Ons sy hare sal waai as hy getrek raak ons het daai sand heerlik gelag
@devaaljb
@devaaljb 12 жыл бұрын
Dit is met groot hartseer dat ek moet aanvaar dat nog 'n boom in die bos om ons uitgekap is. Sy wonderlike musiek nalatenskap leef voort
@isabellaviljoen5727
@isabellaviljoen5727 3 жыл бұрын
Kan iemand my help HIERDIE oorspronklike liedjie op SPOTIFY kry...asb? Daar is net verminkte pogings wat my hare laat rys, my siel ineen laat krimp en my hart breek....👀
@dyllanpretorius7244
@dyllanpretorius7244 3 жыл бұрын
Ek ook Oom ek ook
@Naidop17
@Naidop17 4 жыл бұрын
Lovely song . What is Voshaarnooi?
@nowersabnowers6754
@nowersabnowers6754 4 жыл бұрын
Redhead girl
@johnnysutil5499
@johnnysutil5499 Жыл бұрын
I think a young lady with beautiful red hair
@antonspamer2368
@antonspamer2368 8 жыл бұрын
baie mool woorde.
@bosvark4x4adventures
@bosvark4x4adventures 6 жыл бұрын
Rus Sag Zuid Afrika :(
@xpokkelsx
@xpokkelsx 12 жыл бұрын
Kry nog altyd trane as ek die liedjie hoor!
@vetpanboerdery6286
@vetpanboerdery6286 9 ай бұрын
Ek is ń rooikop Oulik
@carterpaul2688
@carterpaul2688 3 жыл бұрын
Jacques Reinhard
@Magellan686
@Magellan686 13 жыл бұрын
Kom ek probeer "bantam" ens. Bantam en Flennie vewys na die manier waarop die kitaar gespeel word. Bantam kan "vurig" beteken en "flennie" sag. "Klank van die rankie snare" Ek dink "rankie" verwys na ramkiekie wat 'n ou blikkitaar is.
@Denuhm
@Denuhm 13 жыл бұрын
Dit is 'n baie mooi liedjie, maar wat beteken dit?! Mens kan maklik die verkeerde afluiding maak, en mens wil eerder nie, so kan iemand asseblief vir my verduidelik? ._.
@dawiebenjamin3249
@dawiebenjamin3249 4 жыл бұрын
dit was n gedig van boerneef
@marleen822
@marleen822 14 жыл бұрын
hoendervleis.....
@Re83L
@Re83L 10 жыл бұрын
BEAULA'S
@shamashie
@shamashie 12 жыл бұрын
Rus sag, musiekreus...
@wilnavanschalkwyk2401
@wilnavanschalkwyk2401 12 жыл бұрын
Rus in vrede Louis
@TheMacAus
@TheMacAus 12 жыл бұрын
Sal verseker erg gemis word in die Afrikaanse Musiek kringe.
@cutitcoza8800
@cutitcoza8800 12 жыл бұрын
Blixem.. Afrikaanse musiek gaan jou mis.... and who else?
@lencox1220
@lencox1220 8 жыл бұрын
Ja nee...
@ancoisduplessis5598
@ancoisduplessis5598 2 жыл бұрын
Daar is net iets omtrent die song.
@user-hg4cd4kd7v
@user-hg4cd4kd7v Жыл бұрын
Wat n ryk, samavattende kulturele erfenis
@DotSteyn
@DotSteyn 12 жыл бұрын
Pragtig!!!
Jakkie Louw, Kevin Leo - Voshaarnooi
3:11
JakkieLouwVEVO
Рет қаралды 596 М.
Was Ek Maar 'n Digter
3:40
Kupido - Topic
Рет қаралды 144 М.
POV: Your kids ask to play the claw machine
00:20
Hungry FAM
Рет қаралды 12 МЛН
Dad gives best memory keeper
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 21 МЛН
WILL IT BURST?
00:31
Natan por Aí
Рет қаралды 44 МЛН
Bike vs Super Bike Fast Challenge
00:30
Russo
Рет қаралды 23 МЛН
Louis van Rensburg - Temamusiek uit "Arende"
4:48
Mike Howell - Ou Afrikaanse Liedjies
Рет қаралды 79 М.
Sonja Herholdt - SKIPSKOP
4:46
coenie11
Рет қаралды 843 М.
Richard vd Westhuizen - Tussen treine 1991
4:14
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 73 М.
Droomvrou
4:37
Mathys Roets - Topic
Рет қаралды 222 М.
HUISGENOOT SKOUSPEL 2014   Karen Zoid   Want As Ek Droom
3:53
thethatchmusic
Рет қаралды 64 М.
Ralph McTell Streets of London
7:07
wildfiremedia
Рет қаралды 16 МЛН
Gé Korsten - Lied van die lewe
3:58
gouestem
Рет қаралды 369 М.
Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen - Tussen Treine
4:07
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 582 М.
Silver De Lange
3:55
Anton Goosen Liedjieboer
Рет қаралды 231 М.
POV: Your kids ask to play the claw machine
00:20
Hungry FAM
Рет қаралды 12 МЛН