VROU IN DIE AMP 1

  Рет қаралды 5,280

SOLA Platform

SOLA Platform

Күн бұрын

Пікірлер: 23
@chloe7seven22
@chloe7seven22 2 жыл бұрын
Baie dankie DR Ferdie. Uitstekend!
@peet1649
@peet1649 10 ай бұрын
Dr Ferdie, as ouer lidmaat van my "geliefde kerk" min wetende wat agter die skerms gebeur, raak ek elke keer as ek na u luister kwaad/skaam/hartseer vir die leiers in die kerk! Wonder wat Jesus Christus, as Hoof van Sy kerk, treur! Dankie vir elkeen van hierdie aanbiedinge .... ek sou egter vra dat u per geleentheid Jesus se reaksie op al hierdie manewales binne die NGK. Dis geen wonder dat Eben Swart mense aanmoedig om hul atestate te kry en wegsmyt! Seënwense en gaan voort hiermee! Peet Nel@Bloemfontein.
@andriesnel3705
@andriesnel3705 2 жыл бұрын
Ai, Dok Ferdie. Dit sal gebeur waar die Woord mitologie word, en nie gesaghebbend is nie. Die Skrif het Sy gesag oor ons verloor. Ons het nou gesag oor die Skrif??? Mag die Here van die Skrif ons genadig wees. 😢
@Gratusgratus
@Gratusgratus 2 жыл бұрын
Beste Ferdie Baie dankie vir jou uiters belangrike video! Jy toon aan hoedat Marius en Jampie Nel oa die feministiese uitleg van God se Woord sedert 1990 in die NG Kerk laat inslag vind het. Ek glo (en jy stem saam) dat die verdraaiing van God se Woord reeds in die paradys begin het, soos Gen3v1,4 dit onfeilbaar aan ons openbaar (vgl NGBart2t7). Daar het die Satan God se Woord verdraai, en eers Eva, en toe Adam, het hierdie verdraaiing geglo. Ons kan uit God se Woord aantoon hoedat sy Woord telkens verdraai is (bv Jer7v4 en 2Pet2v1), en telkens in die kerk se geskiedenis. Ek dink dat Rudolph Bultmann (1884 tot 1976) die historiese kritiek (verdraaiing van God se Woord) wat tydens die Rasionalisme (1600's) sterk opgekom het, sterk uitgebou het met sy sgn ontmitologiseringsprogram. Ook glo ek dat Eugene Nida (1914 tot 2011) weer met sy vertalingsbeginsel van dinamiese ekwivalensie op Butlmann se historiese kritiek voortgebou het. Nida het beweer dat die Bybel die dinamiese ekwivalent is van wat die Bybelskrywers destyds as God se Woord beskou het. En ons moet vir elke nuwe geslag en tyd hierdie dinamiese ekwivalent opnuut soek ook in ons vertaling van die Bybel. Bybelvertalers het hullself in die 1983 Afr vertaling, soos in die meeste moderne vertalings onder invloed van Nida, die reg toegeeien om dinge by te voeg en weg te neem van God se Woord in hulle strewe na 'n eietydse 'dinamiese ekwivalensie'. Geen vertaling mag met God se Woord, soos ons dit in die oorspronklike tale ontvang het, gelykgestel word nie (vgl NGB7). Maar die Skrifbeskouing onderliggend by 'n Bybelvertaling bly van ingrypende belang. Dus het die Skrifkritiek m.i. reeds met die koms van die 1983 Afr vertaling by ons Afrikaanse Gereformeerde gelowiges in invalspoort gevind. Waar die 1953 Afr vertaling ongelukkig soms ly aan onverstaanbaarheid, ly die 1983 (en ongelukkig ook die 2020 Afr vertaling) aan onbetroubaarheid, juis weens die Skrifkritiese vertalingsteorie van dinamiese ekwivalensie.
@chloe7seven22
@chloe7seven22 2 жыл бұрын
Hi Dr Ferdie, ek verstaan nie die woord worstel nie. Iewers staan ons het niemand nodig om die woord vir ons te gee nie. KJV: "But I suffer not a woman to teach, nor to usurp authority .... Hier is groot fout. Hoekom neem hulle n kerk hof toe? Sy kon tog n kerk begin of n kerk gevind het. Alles het n ondertoon van aktivisme. Gelukkig is daar nie n mandaat dat mens na hulle moet gaan luister nie. As mens in Jesus is weet jy in jou hart wanneer jy reg of verkeerd is . Die Heilige Gees wys vinnig die weg. mmm Daar staan tot 5000 is gevoed... not counting women and children.
@chloe7seven22
@chloe7seven22 2 жыл бұрын
My man ken my so goed so daar is niks wat ek mense sal kan leer wat hy nie beter sal kan doen nie. Maak nie saak WAT ek leer nie, hy bly net slimmer as ek, en hoe kwaad ek ookal vir hom word, as daar moeilikheid is, staan ek vinnig en bewend agter sy rug want hy sal die regte ding doen. Geen sielkunde of aktivisme gaan my help nie. Ek is so bly daaroor. Veral ten tyde van aanvalle en inbrake. Dankie weer eens. Het nooit gedink die wolwe in skaapsklere is dalk sowaar n vrou nie.
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 7 ай бұрын
1 Tim 2 : 12 Nuwe Testament Sien ook Dr. John Mc Arthur se vid " Women preachers are a disgrace"
@ElizabethDuBois-ie6rn
@ElizabethDuBois-ie6rn 11 ай бұрын
How often in God's word no female shall preach in church. Where from begining of man has a women been in the picture of being chosen as a leader by God. Levites all men. In NT all men. How easy for the ungodly people to change God's word for self gratification.
@annanievandenberg398
@annanievandenberg398 2 жыл бұрын
Baie interessant! Ek stem saam met God se Woord én hoe jy dit verduidelik. Dankie Ferdie.
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 7 ай бұрын
Vroue predikers word nie toegelaat nie.
@SwiSwiKat
@SwiSwiKat Жыл бұрын
Is God 'n mens met ' n fisiese liggaam of is Hy die Goddelike, alom teenwoordige krag wat alles geskape het?
@SOLAplatform
@SOLAplatform Жыл бұрын
Beste Robert, jy vra 'n billikke en goeie vraag. Ons is tans besig om aan 'n produksie te werk wat juis jou vraag gaan bespreek. Vriendelike groete
@SwiSwiKat
@SwiSwiKat Жыл бұрын
@@SOLAplatform wonderlik. Baie dankie vir die antwoord.
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 7 ай бұрын
Om met woorde te speel in die verband is om n geestelike prokureur te probeer wees. Ek was baie geskok dat die NG kerk gays met die nagmaal verbind . Julle speel met vuur en julle gaan die gevolge dra . God se kerk is nie n fakulteit by Stellenbosch nie . Ek het geen twyfel dat die NG Kerk uitverkoop is nie. Vervloek is die wat die nagmaal en gays goedkeur. Julle het te doen met n lewende God!
@pieterhaarhoff7228
@pieterhaarhoff7228 Жыл бұрын
Waar is die bybel word daar verwys dat GOD moeder is.
@baarki
@baarki 2 жыл бұрын
Baie mooi dok wanneer praat julle bietjie oor of die ou duiwel 'n stert het of nie?
@SOLAplatform
@SOLAplatform 2 жыл бұрын
Stuur my jou WhatsApp nommer Barend.
@woorde_uit_sy_woning
@woorde_uit_sy_woning 2 жыл бұрын
Die Feministiese-teologie is nie gelyk aan vroue as predikante nie, en beteken nie noodwendig dwalleer nie. Erge dwalinge is in die verlede deur mans-predikante versprei en baie genetief-teologieë word deur mans-predikante bedryf. Ongeag watter rol vroue het is die vraag by die beginsel van vroue as predikante, wat sê die Skrif?
@nabliksem
@nabliksem 2 жыл бұрын
Hi Drickus. Ek dink dat Ferdie hier wil uitwys hoedat die Tydsgees wat oa bestaan uit die Feministiese- teologie (gesien in Dr Combrinck se artikel) en die ander genitief-teologiee so die kerk negatief beinvloed het dat die dominoes begin val het! En een daarvan is vroue wat toe as predikante in die amp aangestel is. En wat nie in lyn is met die Skrif nie.
@SOLAplatform
@SOLAplatform 2 жыл бұрын
Beste Drickus, as jy die hele video kyk sal jy opmerk dat ek noem dat daar baie vroue is wat nie Feministe is nie. Hermeneuties gaan dit steeds oor die gesag van die Skrif wat op die spel is. Vriendelike groete
VROUE IN DIE AMP 2
51:10
SOLA Platform
Рет қаралды 3,9 М.
Creative Justice at the Checkout: Bananas and Eggs Showdown #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 33 МЛН
УДИВИЛ ВСЕХ СВОИМ УХОДОМ!😳 #shorts
00:49
Одну кружечку 😂❤️
00:12
Денис Кукояка
Рет қаралды 1 МЛН
selfdegeslagverbintenisse. 'n Nuwe Godsdiens?
49:54
SOLA Platform
Рет қаралды 16 М.
NG KERK BEKERING?
32:38
SOLA Platform
Рет қаралды 8 М.
STRAND GEMEENTE - DS FRIKKIE VAN NIEKERK
1:10:31
SOLA Platform
Рет қаралды 4,8 М.
Ampte: Amp van Diaken
44:16
Scriptura
Рет қаралды 336
R.C. Sproul: What Is Evil & Where Did It Come From?
58:11
Ligonier Ministries
Рет қаралды 1,1 МЛН
DR BEN DU TOIT
50:51
SOLA Platform
Рет қаралды 9 М.
Should women preach in church? - Albert Mohler | Ask Anything Live
13:23
Southern Seminary
Рет қаралды 280 М.
Waar is my geliefde wat gesterf het?  -In gesprek met Stephan Joubert -
29:14
Jaco Putter - In 'n neutedop
Рет қаралды 26 М.
R.C. Sproul: The Covenant
50:54
Ligonier Ministries
Рет қаралды 149 М.
Creative Justice at the Checkout: Bananas and Eggs Showdown #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 33 МЛН