Ons is bly dat julle dit geniet het en is dankbaar dat almal veilig tuis is. Seën en vreugde.💜👑
@pietervanrooyen761123 күн бұрын
Baie baie dankie Generaal en al die lede. Dit was nou iets besonders om te luister. Ek glo hierdie gaan nog baie groot raak. Mooi Loop vorentoe.
@deondeondeon124 күн бұрын
Dankie Generaal
@MichaelMarx-eq6fw23 күн бұрын
Baie nice video, dankie Generaal, ek is Engels maar ek is n trotse Boer van voortrekker heenkoms, en geniet dit soos min anders om die Afrikaaner/Boere mense so by mekaar te sien, mense van my hart. Bly om almal veilig treug te he.
@markkaalvoet21 күн бұрын
BOER MAAK N PLAN
@JeanLeRoux-su4lz22 күн бұрын
Besonderse ervaring....goedgedoen....
@RoelfCorver23 күн бұрын
Wel gedaan. Voorspoed Generaal en vriende van SBB
@andredevries129623 күн бұрын
Baie dankie Generaal vir die interessante terugvoer. Lekker om te sien hoe julle almal dit geniet het. Sterkte en wees veilig.
@louki99822 күн бұрын
Nou na trip kan julle ciffie straat toe en uitklaar..salute
@lambertvos108323 күн бұрын
Dankie Wynand..... baie jaloers op die voorreg . Video en foto aand sal gaaf wees ....
@janengelbrecht102822 күн бұрын
Saluut Genl
@innovruptly176923 күн бұрын
Watter soort probleme was met die motors ondervind? Dit sal dalk ander help om voor te berei om lang afstande af te le.
@KobusSwart126024 күн бұрын
Dankie Generaal Wynand
@wynandkershoff625023 күн бұрын
Dankie Genl dit is interesant.
@jacobusjohannespalm246223 күн бұрын
Welkom terug Genl. Wynand!
@amelialeroux190723 күн бұрын
Dankie ... dis lekker om te hoor
@georgerowe976524 күн бұрын
Dankie geniet die. ❤
@GinxHorne24 күн бұрын
Woes baie geniet om die stories te hoor. Waardeer julle so baie. Jammer om te hoor MJ het malaria gekry. Hoe het jul dit hanteer? Bly jul is veilig terug. Sien uit na al die videos. Seën vir jul. #Vorentoe
@hennietheart854023 күн бұрын
Dankie dat julle dit met ons gedeel het. Wat is die lied se naam en die sanger??
@wow.sailor.23 күн бұрын
SALUUT
@hettietwiss115623 күн бұрын
Klink of almal dit baie geniet het!
@aergenerators696623 күн бұрын
Sal graag volgende trip wil saam gaan goed gedoen mense
@hermanlessing555623 күн бұрын
Ek is lekker jaloers, maar bly julle het dit geniet.
@SheilaSilver-z7y23 күн бұрын
Ai ek sal graag wil saam gaan n anderkeer.
@uwebirkner310723 күн бұрын
julle het 'n geseënde tyd gehad...
@markkaalvoet21 күн бұрын
Nuvacuca
@troy1709-h5f22 күн бұрын
Baie interessant! Dit sal interessant wees om kort 30 minute videos en fotos te kyk van interessante dinge. Soos bv die gebreekte vere van die waentjie wat met houtstompe vervang is! 😂