Vrydag, 7 Junie 2024. Antwoorde terwyl ons wag

  Рет қаралды 10,210

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Пікірлер: 41
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 4 ай бұрын
Dankie Genl. Ek het myself pas gegee en kuier in die Weskus.
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 4 ай бұрын
Goeie Mõre Genl. Wynand en alle SBB Lede. Geseënde dag vir julle almal in die NAAM van JESUS CHRISTUS !!! AMEN en AMEN en AMEN!!!
@beatrixsirakis5356
@beatrixsirakis5356 4 ай бұрын
Goeie môre almal. Baie dankie vir Bosberaad gisteraand, was uitstekend. Laat die wat ore het..hoor, en die wat oë het...sien. Bly veilig, bly paraat, bly gesond. Geseënde naweek. Groete Trix
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 4 ай бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en SBB kollegas 'n veilige rustige en geseënde Vrydag en naweek vir julle.
@Anton-zk5ie
@Anton-zk5ie 3 ай бұрын
Goeie more Genl. Wynand moet asseblief nie n volle skyfie plaas nie, sodra jou gesig in die kleiner skerm verdwyn en n volle skyfie kom op dan is daar geen klank nie. 3min van die gesprek is gemis.
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 4 ай бұрын
Goeie more Wynand en alle SBB. Geseende naweek he Amen ❤
@kilian7865
@kilian7865 4 ай бұрын
As n skyfie geplaas word verdwyn die klank, soostgelyk soos gisteraand se bosberaad.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 4 ай бұрын
Salute genl geseende naweek vir almal wees veilig en wakker en warm Salute 🫡
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 4 ай бұрын
Dankie Wynand, geseënde naweek!
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 4 ай бұрын
Tydens operasionele tye ( RSA en SWA grenspatrollies,) was daar veiligheids klassifikasies met klaarstaan in oggend en aand ( gereedheid Vir moontlike aanvalle) In my nederige opinie val die hele SA (wat veiligheid betref ivm kriminele aktiwiteite) ook nou onder so n klassifikasie en is die klaarstaan antwoord SBB. (Eish ek moet so gou as moontlik oorskakel )
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 4 ай бұрын
HULLE broei ALMAL op vrot EIERS......cia INGESLUIT !
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 4 ай бұрын
Dankie Wynand. Lekker naweek en geseende dag.
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 4 ай бұрын
DANKIE KOLONEL !
@elizabethkruger3425
@elizabethkruger3425 4 ай бұрын
Goeiemore...lekr naweek v almal. Mag dit so pr grade warmer wees. 😊
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 4 ай бұрын
Dankie Wynand
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 4 ай бұрын
Weskus groete!!
@magdavanrhyn6257
@magdavanrhyn6257 4 ай бұрын
Goeiemore Wynand en almal.
@grantwise8466
@grantwise8466 4 ай бұрын
Dankie Generaal
@wow.sailor.
@wow.sailor. 4 ай бұрын
Saluut, en wees veilig
@deonschoeman395
@deonschoeman395 4 ай бұрын
Dankie Genl.
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 4 ай бұрын
❤🤠💯
@WouterOlivier-yr1rt
@WouterOlivier-yr1rt 4 ай бұрын
Dag se almal!
@deondeondeon1
@deondeondeon1 4 ай бұрын
Goeiemôre Generaal
@hanneliesnow7930
@hanneliesnow7930 4 ай бұрын
Vanaf 8:22 op die video, sodra slide volskerm is, tot 11:02 geen klank nie.
@glengrobler6986
@glengrobler6986 4 ай бұрын
Wynand, toe jy die slide show presentation se slide opgesit het, het die klank weggeraak. Dit was vir omtrent 4-5min.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 4 ай бұрын
More Wynand
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 4 ай бұрын
Klank is gone op video???????!!!!!??????😢
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 4 ай бұрын
Geen stres😂. 21 junie kortste dag, netnou👍👍
@benjamincoetzee1369
@benjamincoetzee1369 4 ай бұрын
Indien so 'n misiel sou afgeskiet word sal dit 'n kernontploffing veroorsaak of sal dit net "onskadelik" afgeskiet word?
@lionkruger5284
@lionkruger5284 4 ай бұрын
Genl. lyk vir my dat sodra jy enige foto fo beeld groot maak op utube word die klank gesny. dit het ook so gisteraand gebeur, groetnis iut Ellisras in die bosveld
@philliproos6202
@philliproos6202 4 ай бұрын
Lekker naweek
@koosweistra2696
@koosweistra2696 4 ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@chriswiehman2809
@chriswiehman2809 4 ай бұрын
Wynand, wanneer jy prentjie opsit en jy verskyn langsaan, is daar geen fout met jou klank nie, sodra net volle prentjie verskyn, verdwyn jou klank, gisteraand selfde storie.
@reinettehattingh8453
@reinettehattingh8453 4 ай бұрын
So ver ek weet het Ramaphosa gistraand afgekondig daar gaan geen koalisie gevorm word nie.
@zebelladebeer600
@zebelladebeer600 4 ай бұрын
More almal. Meskien draai hulle moedswilliglik sodat daar weer gestem moet word.
@nevillerichards7354
@nevillerichards7354 4 ай бұрын
Da is the only party that can save South Africa. Eff and mk will crash our country it to economic stuff up. But we have noted sa army has been sent to KZN many ratteles and troops on there way to KZN 🤔 what does that mean??
Robert Greene: A Process for Finding & Achieving Your Unique Purpose
3:11:18
Andrew Huberman
Рет қаралды 12 МЛН
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 20 МЛН
Life hack 😂 Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:17
Leisi Crazy
Рет қаралды 61 МЛН
Officer Rabbit is so bad. He made Luffy deaf. #funny #supersiblings #comedy
00:18
Funny superhero siblings
Рет қаралды 16 МЛН
Help Me Celebrate! 😍🙏
00:35
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 65 МЛН
Casper de Vries - Kwêla | kykNET
13:50
kykNET Argief
Рет қаралды 40 М.
Dagbreek: Onderhoud - Vrymesselaars
11:37
kyknettv
Рет қаралды 62 М.
At Botha - Kwêla | kykNET
12:22
kykNET Argief
Рет қаралды 45 М.
Crime and Punishment | Tommy Robinson | EP 476
1:38:55
Jordan B Peterson
Рет қаралды 1,8 МЛН
OTOSOT 21
31:34
Smith and Sniff
Рет қаралды 1,7 М.
The Great Partisan Shift | Robert F. Kennedy Jr. | EP 484
1:34:05
Jordan B Peterson
Рет қаралды 1,2 МЛН
Elzabé Zietsman - Kwêla | kykNET
13:42
kykNET Argief
Рет қаралды 17 М.
Dagbreek: Onderhoud - Piet Byleveld
10:43
kyknettv
Рет қаралды 11 М.
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 20 МЛН