Vryheidsfront Plus: Kobus Hoffman vertel waarom hy dink die party is korrup Dinsdag 17 Desember 2024

  Рет қаралды 7,150

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Пікірлер: 27
@apretorius8231
@apretorius8231 Ай бұрын
More Izak hoop jy jou naweek geniet
@jamesmoulder5579
@jamesmoulder5579 Ай бұрын
Indien die party san so korrup is en hy so ongemaklik voel in die party...bedank...
@thysmyburgh6148
@thysmyburgh6148 29 күн бұрын
Vergewe my Izak, maar dit wil voorkom of jy partydig in die gesprek met Kobus wil wees!!!
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j Ай бұрын
Dankie Kobus ontbloot hulle.
@marhenfouche3534
@marhenfouche3534 Ай бұрын
Net 'n ander ding Izak, dankie dat jy vir Kobus die kans gegee het om sy kant te stel, maar ek wil net ook sê hierdie kon 'n baie beter gesprek gewees het as jy as joernalis voor die onderhoud jou navorsing gedoen het en die hele saak regtig verstaan het.
@gideonmouton
@gideonmouton Ай бұрын
Goeiemôre Izak .Ek is hier ,het jou gemis my ou. Geseënde dag vir Al die nuuspotters 👍👍💯
@janmoolman
@janmoolman Ай бұрын
Ek dink in die volksmond moet die naam ban vryheidsf. Verander na Mulder s party.
@charleslottering292
@charleslottering292 29 күн бұрын
Ek het lankal 'n wantroue wanneeer dit kom by "familie partye"
@carla9323
@carla9323 27 күн бұрын
Weet nie meer vir wie om te stem nie! Vryheidsfront lankal te links!
@babreboshoff4859
@babreboshoff4859 Ай бұрын
Nou het ek total en al my vertroue in hierdie regering verloor!
@danieboshoff235
@danieboshoff235 Ай бұрын
My ore en oe is why’d oops gespanvir die gesprekek luister wat is die hoot oorsaak😊sock meet inligting
@kobusvanniekerk6276
@kobusvanniekerk6276 Ай бұрын
Die beste tyd om Kalkoen te slag is Augustus tot September! Na November raak hulle vreeslik senuwee-agtig!
@HannoVisagie
@HannoVisagie Ай бұрын
Izak, lang eensydige relase soos van Kobus Hoffman vanoggend is swak luistermateriaal. Stel eerder vir ons 'n debat tussen teenstanders op asb.
@alexandergous9838
@alexandergous9838 Ай бұрын
Stem saam
@janhenning4678
@janhenning4678 Ай бұрын
Kan jy ons bietjie op hoogte bring met wat aan gaan met die Klerksdorp parkeer area, aanrading en Heinrigh Botha, dankie
@fanievanaardt3879
@fanievanaardt3879 Ай бұрын
Ek is nie met hierdie onderhoud te vrede nie . Dis baie swak van kubus Hofman ,,,,sorry
@troy1709-h5f
@troy1709-h5f Ай бұрын
Wyse woorde vir Kobus Marshall! '... om vrede in jou lewe te kry moet jy twee diere skiet ... die ou koei in die sloot ... en die bobbejaan agter die bult!' 😂
@ilzabeukman6111
@ilzabeukman6111 Ай бұрын
Izak, het daar enige inligting bekend geraak oor die Amerikaanse vliegtuig wat daar by die lughawe geland het??
@lesliegrunewald
@lesliegrunewald Ай бұрын
Eks laat maar vang gou op
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j Ай бұрын
Vf plus is vrot
@troy1709-h5f
@troy1709-h5f Ай бұрын
Beweer Kobus Hoffman dat daar gronde is vir kriminele vervolging?
Ons het te min ambulanse en lykshuise vir die zama-zama!
1:54:07
24 Часа в БОУЛИНГЕ !
27:03
A4
Рет қаралды 7 МЛН
Хаги Ваги говорит разными голосами
0:22
Фани Хани
Рет қаралды 2,2 МЛН
Every team from the Bracket Buster! Who ya got? 😏
0:53
FailArmy Shorts
Рет қаралды 13 МЛН
Waarom vandag se Stroomop 'n bokkerop was
13:12
NUUSPOD
Рет қаралды 4,4 М.
Kabinet se prestasie en Max se intellektuele luiheid
1:20:45
Matriekslaagsyfer is gemanipuleer - Dinsdag 14 Januarie 2025
2:00:58
Gayton Mckenzie v Nazier Paulsen
8:06
NUUSPOD
Рет қаралды 11 М.
Alles oor Mosambiek
42:26
NUUSPOD
Рет қаралды 7 М.
Vryheidsfront Plus antwoord op bewerings van korrupsie
1:47:12
Dis hoekom die rand tuimel
1:35:27
NUUSPOD
Рет қаралды 9 М.
Kallie Kriel vs Max du Preez - RSG debat
13:19
AfriForum
Рет қаралды 28 М.
Louis Liebenberg: Tiaan lieg, ek bedryf geen Ponzi
36:18
NUUSPOD
Рет қаралды 90 М.
24 Часа в БОУЛИНГЕ !
27:03
A4
Рет қаралды 7 МЛН