Walter Veith - Namibië Plaaskamp: Oestyd - Kunstig Verdigte Fabels

  Рет қаралды 3,014

Clash Of Minds

Clash Of Minds

Күн бұрын

Also Available In English
• Walter Veith - Battles...
Clash Of Minds Website: clashofminds.c...
Online Orders - North America: ca.clashofmind...
Online Orders - South Africa: za.clashofmind...
Download All Clash Of Minds material: downloads.clas...
Donation Options
Patreon: / clashofminds
Other Donation Options: clashofminds.c...
What's Up Prof available in the following languages:
CZECH:
• Obchodníci a ľudské du...
DUTCH:
• Walter Veith & Martin ...
ENGLISH:
• Walter Veith & Martin ...
GERMAN:
• 20. Nord- vs. Südkönig...
INDONESIAN:
• WUP 95 - Signs Of The ...
LITHUANIAN:
• Kas naujo, Profesoriau...
POLISH:
• 95. Znaki czasu wskazu...
PORTUGUESE:
• Essa Crise Mundial foi...
ROMANIAN:
• Walter Veith - Campani...
RUSSIAN:
• ЧТО ПРОИСХОДИТ ПРОФЕСС...
SERBIAN:
• Video
SLOVAK:
• WUP 1 • Americká voleb...
SPANISH:
• Walter Veith y Martín ...
What's Up Prof available on the following platforms:
KZbin: / clashofminds1
Rumble: rumble.com/c/c...
Bitchute: www.bitchute.c...
Brighteon: www.brighteon....
Odysee: odysee.com/@Am...
Ugetube: ugetube.com/@c...
Soundcloud (Audio ONLY): / clashofminds

Пікірлер: 15
@franknilson180
@franknilson180 Жыл бұрын
Baie dankie Walter vir hierdie video. Hierdie wêreld is baie deurmekaar met al die verskillende gelowe. Daar word beweer dat daar meer as 40,000 verskillende gelowe is, en dit plaas 'n groot verantwoordelikheid op elke persoon wat die Waarheid soek, want waar begin jy? Ek het self hierdie deurmekaar pad bewandel en sedert ek uit die kerke uitbeweeg het en self die bybel van voor tot agter bestudeer het, het ek, wat ek glo, die waarheid ontdek. Die Here ken my hart en Hy weet wat my doel was en nogsteeds is, en dit is te wonderlik hoe Hy my van dag een bygestaan en gelei het. Hy het vir my die lig gegee, soveel so dat ek antwoorde op die meeste van die bybelse kwelvrae wat in my lewe was, en wat deesdae ook in die wêreld is, beantwoord het. Ons geloof en aanvaarding van Jesus Christus as die Seun van God in ons lewens, is die enigste pad wat daar is om eendag saam met God te wees. Die Here seën jou met die werk wat jy doen en ek bid dat Hy jou sal dra met die verkondiging van Sy Woord en dat Hy jou oë sal open waar dit nodig is.
@betsuys5953
@betsuys5953 Жыл бұрын
Baie dankie vir julle opofferings en harde werk. Dit is sooo lekker om iets in Afrikaans te kan luister. Ek ken n paar mense wat nie Engels verstaan nie...hulle geniet dit ook om darem na n Afrikaanse program te luister. Seënwense
@mrsr3195
@mrsr3195 Жыл бұрын
Thank you for the message 🙏
@marynavanvuuren7679
@marynavanvuuren7679 Жыл бұрын
Dankie vir die waarheid!
@walterellis7231
@walterellis7231 2 ай бұрын
❤❤⁰q×😅😅😅😅😅😅ǰ
@walterellis7231
@walterellis7231 2 ай бұрын
7❤
@brendacollen8099
@brendacollen8099 Жыл бұрын
Baie dankie vir die kragtige boodskap
@susanvaneeden234
@susanvaneeden234 Жыл бұрын
Wow baie dankies hiervoor
@Kruger101
@Kruger101 Жыл бұрын
Hallo Walter en span Baie dankie dat julle hierdie lesing opgelaai het. Het nooit geweet dat die hervormers so vervolg is nie. Baie dankie. Ja ek sou ook eerder die pad wou gevat het as om hierdie waarhede te ontdek want dit gaan ons in groot moeilikheid bring! Ekt nou in afr geskryf weet nie hoe om die translate ding te doen. Was te lui om uit te vee en eng te skryf. Die Here sal julle seën en behoed en Sy aangesig oor julle laat skyn en julle vrede gee. Groete uit ysige Bloemfontein.
@annagriffin2865
@annagriffin2865 Жыл бұрын
11:51. Prof WJV, “Waarheid maak saak, maar Waarheid maak ook seer”. So Waar‼️
@virtuouswoman7905
@virtuouswoman7905 Жыл бұрын
We have a more sure WORD of Prophecy; we have not inherited lies; nor followed "Cunningly Devised Fables." 2 Peter 1:16, 19-21. Amen. 🙏💕🙏 CoM Ministries. 🙏💡🙏💡🙏💡🙏💡🙏
@sgwhansen
@sgwhansen Жыл бұрын
I am loking forward for a translation into English
@ClashOfMinds1
@ClashOfMinds1 Жыл бұрын
Hi @sgwhansen here is the English version: Walter Veith - Battles Of Faith - Cunningly Devised Fables (English Only) kzbin.info/www/bejne/fpWyZXyfh9-inLs
@anystoica9826
@anystoica9826 Жыл бұрын
English?
@ClashOfMinds1
@ClashOfMinds1 Жыл бұрын
Also Available In English kzbin.info/www/bejne/fpWyZXyfh9-inLs
John Mearsheimer and Jeffrey Sachs | All-In Summit 2024
54:05
All-In Podcast
Рет қаралды 620 М.
'Genius intelligence operation': Sharri Markson lauds Hezbollah pager attack
6:53
Learn English Conversation - Oxford English Daily Conversation Part 1
1:37:14
Learn English with English7Levels
Рет қаралды 23 МЛН
10 Disruptive Truths | Vivek Ramaswamy | EP 481
1:29:12
Jordan B Peterson
Рет қаралды 134 М.
Walter Veith - Namibië Plaaskamp: Oestyd - Waardig Is Die Lam
51:21
Clash Of Minds
Рет қаралды 3,1 М.
勧誘おばちゃんとの全てを見てください。有名ティックトッカーの真実
21:17
社会人ですけど何か?【NewGame】
Рет қаралды 1,9 МЛН
Walter Veith - Namibië Plaaskamp: Oestyd - Wat Is Geloof?
47:33
Clash Of Minds
Рет қаралды 3,3 М.
Loş Sohbet l Erkan Can & Nejat İşler
55:38
NeyseNe
Рет қаралды 1,7 МЛН
Walter Veith - Namibië Plaaskamp: Oestyd - Babilon en Die Luide Roep
1:05:15