No video

Wanneer dagga nie meer sterk genoeg is nie.

  Рет қаралды 48,893

sofTUBE

sofTUBE

Күн бұрын

13-jarige druggie. 18-jarige Sendeling. Pappa was nie teenwoordig in my lewe nie. Vroeg uit die huis getrek, slim en wou my eie ding doen. Ek het so eensaam gevoel, myself gesny, dwelms meer en meer gebruik...Was daar vir my hoop? Met Nicole Swanepoel.
#schooloffire #softube
www.rooies.net

Пікірлер: 49
@psjfellowship3094
@psjfellowship3094 4 жыл бұрын
Amen God my ook kom genees van drank,dwelms,sigarette en my gehelp my al my slegte pelld uit my lewe skakel ek nou amper 5 jaar by Heilbron fellowship.om God kies is beste besluit.dankie vir jou getuienis
@lindalladams3281
@lindalladams3281 4 жыл бұрын
Nicole, ek is so bly ons serve n living God. Ons het al almal met ons kruise gestrewel, net om God se plan met ons te sien. Alhumdillilah
@pietervanlitsenborgh4597
@pietervanlitsenborgh4597 4 жыл бұрын
My skat, soos wat ek luister na wat jy te sê het was dagga nie die probleem nie. Jou probleem was dat jy iets sterker gesoek het om te vergeet van jou slegte besluite en die verkoop van dwelms was net om geld te maak om te kan oorleef in vandag se leer. Ek is verskriklik trots op jou dat jy God en sy sy Seun Jesus ontdek het en hulle jou kon help om n begets mens te wees, hou vol met jou geloof en dank die liewe Vader elke dag vir sy genade
@madeleinlang2119
@madeleinlang2119 4 жыл бұрын
So opregte getuienis..mag jou moed en gewillige hart om te verander n inspirasie wees vir menigte wat ook daarna smag. Jesus liefde🙌🌹
@gavinbeets5220
@gavinbeets5220 4 жыл бұрын
Wel done! Baie selfde storie gehad. Onthou daar altyd iemand wat jou weer in versoeking sal lei, vertrou op God soos jy nou doen en jy sal ok wees. Dankie!
@forkknipe6828
@forkknipe6828 4 жыл бұрын
Awesome storie! Eks bly jy het nader aan God beweeg.
@pjdupreez2316
@pjdupreez2316 4 жыл бұрын
Wow....so bly saam met jou....geen wonderwerk groter as 'n sondaar wat wedergebore word nie. Jy het 'n mooi toekoms voor jou.
@raylenewilson8
@raylenewilson8 4 жыл бұрын
Ek se die selfde van my ouma haar gebede het my gedrae.. In tye wat ek God nie eens geken het nie
@maridupreez7857
@maridupreez7857 4 жыл бұрын
Dankie Jesus
@lavernejacobs1387
@lavernejacobs1387 4 жыл бұрын
Amen sista🙌🏽🌻
@DonaldDods
@DonaldDods 4 жыл бұрын
Amen!!!
@ericabeets2494
@ericabeets2494 3 жыл бұрын
Wonderlik!! Daar is so baie mense wat hierdie stryd het waardeur jy is. Loof die Here dat Hy jou daar diep uitgehaal het...Sy liefde vir ons is onbeskryflik. Ek bid dat die Heilige Gees in ons pa's se harte sal werk dat hul sal besef watter groot rol hul in hul kinders se lewe speel...hulle moet die priester en profeet van hul gesin wees.
@calliepohl8977
@calliepohl8977 4 жыл бұрын
Meisiekind wat kan ek sè ?.Al wat ek weet is Die Hare is fantasties want,Hy het jou soos ñ stuk brandhoud daar uit geruk.Hou asseblief net vas jy sal sien wat Hy vir jou gaan doen. Jys pragtig Dankie dat jy GOD se naam so hoog hou.Voorwaar geseénd sal jy wees.
@Christian10111
@Christian10111 4 жыл бұрын
Mooi getuienis...
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 4 жыл бұрын
Ons prys God vir wat julle (school of fire) doen vir die mense!
@juanvanzyl8177
@juanvanzyl8177 4 жыл бұрын
well done, great getuienis!!
@johanventer5382
@johanventer5382 4 жыл бұрын
Wonderlik.
@konradstark3110
@konradstark3110 4 жыл бұрын
Wonderlik Nicole!!
@MrT-if3gu
@MrT-if3gu 4 жыл бұрын
Was op dieselfde pad met al die dwelms Is nou 15 jaar skoon Kyk nie een dag terug nie. As jy wil dan kan jy 👍
@losonsrenoster
@losonsrenoster 4 жыл бұрын
Jy is ʼn wenner. Bly daar.
@johannmeiring4208
@johannmeiring4208 4 жыл бұрын
Kannie glo so ń mooi jong meisie kan in sulke gemors beland nie. Vasbyt en lewe vanuit die Here Jesus alleen. Die duiwel soek wie hy kan doodmaak.
@powerelectronics7544
@powerelectronics7544 3 жыл бұрын
Eksodus 20:13 jy mag geen mens doodmaak nie - "vir ewig in klip geskryf" Genesis 1:29 En die Vader het gesê: Kyk, Jesus het vir u al die plante gegee wat saad gee wat op die hele aarde is, en elke boom waarvan die vrugte saad gee; vir julle is dit om te eet. Jesaja 66: 2-6 want Jesus se hand het al hierdie dinge gemaak, en dit is alles gemaak, sê Jesus. Maar hierop sal ek opmerk: wie arm is en deur gees geslaan word, en wat Jesus se Woord bewys.3 Wie 'n dier as offer offer en dit verteer, is soos Hy wat 'n mens doodmaak; wie 'n lam offer en dit verteer, soos hy wat 'n hond se nek afsny; hy wat 'n maaltydoffer "dieet" bring - dit is varkbloed; wie wierook bring as gedenkteken, is soos hy wat 'n afgod prys. Soos die volk hul eie weë gekies het, en hulle siel hulle verlustig het in hul gruwels, 4 so sal Jesus ook hul ongeluk kies, en wat hulle met skrik vervul, sal oor hulle kom; omdat Jesus geroep het en niemand geantwoord het nie, het Jesus gespreek en die mens nie gehoor nie; maar hulle het gedoen wat verkeerd is in die oë van Jesus en gekies wat Jesus nie behaag nie. U broeders, u haters, wat u wegwerp ter wille van Jesus, sê: Laat Jesus verheerlik word, sodat ons u blydskap kan aanskou. Maar hulle sal skaam wees! Hoor - 'n rematch van die stad! Hoor- Uit die tempel! Hoor dit is Jesus wat Jesus se vyande vergeld vir hul optrede! " Romeine 14: 20-23 Moenie ter wille van voedsel die werk van Jesus afbreek nie. Alles is suiwer, maar dit is verkeerd as 'n man eet as hy aanstoot neem.21 Dit is goed om geen vleis of wyn te drink om te drink of iets te doen wat u broer aanstoot gee of struikel nie, of waarin hy swak is.22 Het u vertroue? ? Hou dit vir jouself voor Jesus. Geseënd is hy wat homself nie oordeel in wat hy wettig ag nie. 23 Maar hy wat twyfel as hy eet, word veroordeel omdat dit nie uit die geloof is nie; en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde. Genesis 1 vers 30 uit al die diere van die hemel, aarde en see waarin daar 'n lewende siel is Genesis 9 vers 4 Net die vlees met sy siel en sy bloed mag jy nie eet nie Levitikus 19:23 En as julle in die land kom en allerhande bome vir voedsel geplant het, moet julle die vrugte daarvan as onbesnede beskou; drie jaar moet dit vir julle soos onbesnedenes wees; . 24 Maar in die vierde jaar moet al die vrugte daarvan heilig wees om Jesus te prys. 25 En in die vyfde jaar sal julle van die vrugte daarvan eet, sodat dit die opbrengs daarvan kan oplewer: Ek is Jesus, julle Vader. 26 Julle mag niks met die bloed eet nie; julle mag geen towery gebruik of tye hou nie.
@rubenbarnard8480
@rubenbarnard8480 4 жыл бұрын
Yes nicole! (Is ruben) We love you nhe en jou family is hier om jou te support.. Nie geweet jyd alleen gebly nie😂😂 Alle liefde van ons. Oh en... jou ma is mal lief vir jou😊 is net n misverstaan
@RoelfMartins
@RoelfMartins 4 жыл бұрын
Ek haal my hoed af vir Nicole. Mooi getuienis. Wat is SOF se siening/standpunt ten opsigte van die vrou in die amp?
@collinnawaseb69
@collinnawaseb69 4 жыл бұрын
Sterkte meisie
@debbiedodd8720
@debbiedodd8720 3 жыл бұрын
Jy is pratig my kind🌻🙏🏻
@sakkieenslin791
@sakkieenslin791 2 жыл бұрын
Sterkte vir jou en familie.
@buffalovalley5586
@buffalovalley5586 4 жыл бұрын
Jy is awesome en nou op die regte pad. Die Here het jou uitgekies en Hy het n plan vir jou.
@torrieventer394
@torrieventer394 3 жыл бұрын
AMEN 😇
@jonathanherman8686
@jonathanherman8686 2 жыл бұрын
What helped me was..not religion...common sense and support...you have to have the want to give up..heroin and most other drugs..
@kingmufasa8929
@kingmufasa8929 4 жыл бұрын
Thanks for sharing
@MrProwebsites
@MrProwebsites 4 жыл бұрын
Jesus can save anyone from any situation. Your testimony reached thirty three thousand people. Amazing, he?
@suzaanvdwalt8018
@suzaanvdwalt8018 4 жыл бұрын
Jy was baie sterk Dit moes glad Ni maklik wees Ni maar j het jou staat op die here gegee en kyk waar is j Nou
@wilmavdwalt5266
@wilmavdwalt5266 4 жыл бұрын
Jy is kosbaar en moet nooit ophou om jou getuienis met ander jongmense te deel nie...daar is so baie jong mense wat dink dit is cool en dit os die lewe...so bly jy is gered van jou donker lewe en nou leef jy as n dogter van die lig...laat Jesus jou lig laat helder skyn in d donker wereld...
@henryvanschalkwyk7139
@henryvanschalkwyk7139 4 жыл бұрын
Shalom!
@janima5346
@janima5346 4 жыл бұрын
Pragtig
@maridupreez7857
@maridupreez7857 4 жыл бұрын
Dankie Jesus
@mariovautrin9866
@mariovautrin9866 4 жыл бұрын
well done ... alles hang af van waar jy nou is / vergeet wat mense sê . / stay true to yourself / satan wil jou altyd n curve ball gooi / discern en bly skerp :-)
@collinnawaseb69
@collinnawaseb69 4 жыл бұрын
Dankie
@johannmeiring4208
@johannmeiring4208 4 жыл бұрын
Stay true to yourself? Dis juis die mens se probleem. Wees getrou in die Here alleen.
@corramynou
@corramynou 2 жыл бұрын
Jyt die dagga duiwel in jou mens kan dit sien
Vuil Seks
12:46
sofTUBE
Рет қаралды 26 М.
Die tou was al geknoop om myself op te hang.   Tony Spies
9:23
Пройди игру и получи 5 чупа-чупсов (2024)
00:49
Екатерина Ковалева
Рет қаралды 3,4 МЛН
Look at two different videos 😁 @karina-kola
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 14 МЛН
ОБЯЗАТЕЛЬНО СОВЕРШАЙТЕ ДОБРО!❤❤❤
00:45
Идеально повторил? Хотите вторую часть?
00:13
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 18 МЛН
Die Moordenaar van Marble hall
15:35
sofTUBE
Рет қаралды 40 М.
Kan ek 'n gay Christen wees?
7:42
sofTUBE
Рет қаралды 60 М.
Mense kan aaklig wees!! / Rooies Strauss
10:09
Rooies Strauss
Рет қаралды 2,9 М.
My getuienis: Ek was gay nou is ek vry
7:09
sofTUBE
Рет қаралды 27 М.
Dagga: So dis skadeloos? Rooies Strauss
14:36
sofTUBE
Рет қаралды 53 М.
Dagbreek: Landbousake - Derick Kuün
5:02
kyknettv
Рет қаралды 9 М.
Waarskuwing | Profesie oor Suid Afrika |  Rooies Strauss | HD VIDEO
32:09
Gebed | Rooies Strauss | Getuienisse
19:44
sofTUBE
Рет қаралды 6 М.
Пройди игру и получи 5 чупа-чупсов (2024)
00:49
Екатерина Ковалева
Рет қаралды 3,4 МЛН