No video

Wanneer jy nie God se STEM hoor nie | Lynette Beer |

  Рет қаралды 524

Voelgoed TV

Voelgoed TV

Күн бұрын

𝗪𝗮𝗻𝗻𝗲𝗲𝗿 𝗷𝘆 𝗻𝗶𝗲 𝗚𝗼𝗱 𝘀𝗲 𝗦𝗧𝗘𝗠 𝗵𝗼𝗼𝗿 𝗻𝗶𝗲 - 𝗟𝘆𝗻𝗲𝘁𝘁𝗲 𝗕𝗲𝗲𝗿, Verhoudingskenner en motiveringspreker
Daar is baie gelowiges wat sukkel daarmee om God se stem te hoor.
Hoe groei jy weer in jou verhouding met God? Wat doen jy om Sy stem te hoor in ’n besige wêreld?
Lynette Beer se vrolike menswees maak van haar die ideale motiveringspreker. Sy het veral naam gemaak met haar wêreldbekende vierkleurtemperamentmodel.
Sy maak gereeld ’n draai op radio en TV, en is ook die skrywer van verskeie topverkoperboeke
𝗪𝗮𝘁 𝗷𝘆 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗹𝗲𝗲𝗿!
✅ God het 'n groot plan met jou lewe
✅ Dit maak sin om aan te hou glo
✅ Volhard, want seën volg na gebrokenheid
✅ Vertrou God vir jou toekoms, sonder bekommernis
✅ Waag dit om te wag vir ’n wonderwerk!
✅ Dink nuut en anders oor geluk
#MentorMaandag - lewensafrigting wat jou persoonlik laat groei. Met trots geborg deur Clover Mama Afrika. 
#Lewensafrigting #GratisLewensafrigting
#PersoonlikeGroei #Geloof #LynetteBeer #SeedsOfInspiration #VoelgoedMentor
#Voelgoed│#DisnLeefstyl 
#MamaAfrika #ProfElaineVlok

Пікірлер: 3
@magdacloete8830
@magdacloete8830 4 ай бұрын
Dankie vir jou boodskap,Magda van Somerset West
@LoureaNel
@LoureaNel 4 ай бұрын
Lourea van Silverton
@martiebotha9107
@martiebotha9107 2 ай бұрын
martie Middelburg Tvl
Hoor God se stem in Volkleur! met Lynette Beer
1:34:27
Gesinskerk
Рет қаралды 31 М.
天使救了路飞!#天使#小丑#路飞#家庭
00:35
家庭搞笑日记
Рет қаралды 86 МЛН
Doing This Instead Of Studying.. 😳
00:12
Jojo Sim
Рет қаралды 35 МЛН
Dis Hoe Jy Jou KLEREKAS Reg Ruk | Sunet Vermaak | #WebinaarWoensdag
57:22
"As jy nie hoor nie, sal jy voel"
3:03
Devine Hendricks
Рет қаралды 33 М.
dK | Woema Woensdag | Selfsorg: Selfsugtig of noodsaaklik? | Ds Thomas Dreyer
6:53
SA Gemeente Noordwyk / SA Congregation North
Рет қаралды 177
TWAALF JAAR LANK
44:50
Isak Burger
Рет қаралды 1,1 М.
Ep. 13 | ‘Net nog enetjie’ oor vroue wat nie mans is nie
37:18
Maroela Media
Рет қаралды 2,7 М.
Skei jou man! GOD sê: “WAG”
25:59
Die Getuienis
Рет қаралды 57 М.
Hanteer jou emosies as jou planne nie slaag nie
4:45
Voelgoed TV
Рет қаралды 4,3 М.