So n mooi werld wens so ek kan daar wees voel altyd so naby my skepper as ek op die strand loop❤
@reisprettravelfun5 ай бұрын
@@CharlotteSantie Ja. Dit is asof die see aan n mens groot vrede gee.
@AugustSwarts-je8sf5 ай бұрын
Dit plek is mooi Om te Sien .water gastehuis is daar Na by dankie mooi dag
@reisprettravelfun5 ай бұрын
Daar is n paar gastehuise in Danabaai, maar ek het gevind dat n mens oor die algemeen goedkoper en soms selfs beter verblyf kry deur te boek op n webwerf soos Lekkeslaap. As jy mooi kyk wat jy bespreek, dan werk dit gewoonlik nogal goed uit.
@AugustSwarts-je8sf5 ай бұрын
Dankie.ek.waardeer dit
@reisprettravelfun5 ай бұрын
@@AugustSwarts-je8sf 100% 😁
@ziskabrits6185 ай бұрын
Baie mooi fotografie. Ek nou nog ‘n jas gaan aantrek! Dis vrek koud en jy loop kaal arms rond 😂
@reisprettravelfun5 ай бұрын
@@ziskabrits618 dit was Januarie 😁
@reisprettravelfun5 ай бұрын
Ek het vanoggend gesê dis n pragtige video. Baie dankie!
@afriquelesud5 ай бұрын
Ek woon styf teen die koue Atlantiese oseaan. Binnenshuis loop ek in die winter steeds kaalbolyf dag en nag. Ek trek af en toe 'n gholfhempie aan. In 1980, tydens diensplig, het ek in minus 13 grade met 'n kortmouhemp geloop. 😊
@reisprettravelfun5 ай бұрын
@@afriquelesud Hulle sê n mens raak gewoond daaraan. Dit is blykbaar baie goed vir jou liggaam se gesondheid ook.
@afriquelesud4 ай бұрын
Regte melkkos is maar nooit met pasta gemaak nie. Dankie dat ek oud genoeg is om dit te weet. Ons het dit gereeld gekry toe ek so 3 of vier jaar oud was - sestig jaar gelede. Botter, meel en sout in melk gekook, soms met bietjie kaneel of swartpeper.
@reisprettravelfun4 ай бұрын
@@afriquelesud ek is mal oor melkkos! Dankie, sal dit probeer.