Winter Fishing in South Africa (Tips & Tricks) | The Original Podcast - Spikes Joubert ep.23

  Рет қаралды 2,648

The Original Podcast

The Original Podcast

Күн бұрын

Join our Podcast Community and share ideas: bit.ly/3utsr1M
In hierdie week se episode van The Original Podcast, Suid Afrika se Eerste Weeklikse Hengel Potgooi, gesels ons met Riaan AKA Spikes Joubert oor winter hengel en wat namens hom die verskil is tussen sukses en sukkel.
In this week's episode of The Original Podcast, South Africa's First Weekly Fishing Podcast, we chat with Riaan AKA Spikes Joubert about winter fishing, and what according can make or break your day next to the water.
Original Mutis - It's all about the quality
Available at your favorite tackle shop or online.
For more information visit originalmuti.co.za or
Facebook Page -
/ theoriginalmutis
www.facebook.c...
#fishingpodcast #fishing #originalpodcast #podcast #southafrica #vaaldam #carpfishing #Originalmutis #fishingdips #freshwater #freshwaterfishing #rock&surf #saltwater #longweekend #fishingtips

Пікірлер: 19
@bilaalpeerbhai4901
@bilaalpeerbhai4901 4 ай бұрын
Another Great episode
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Thanks for the kind words, we'll try and continue the work!
@garrethfransman5683
@garrethfransman5683 4 ай бұрын
Lekker program. Spikes, what a legend, baie by hom geleer en was geheerd om saam met hom the hengel. Dankie Spike.
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Mnr het jy by any chance al op Original Mutis se Facebook page gaan kyk na die live video wat ek gister gedoen het? Of as jy nie baie tyd het gaan kyk op The Original Podcast se Facebook page ek dink jy sal hou van wat jy daar sien! As jy nie Facebook het nie laat weet my hier dan gee ek vir jou die goeie nuus.
@garrethfransman5683
@garrethfransman5683 4 ай бұрын
@@originalmutis Baie dankie Sakkie, was bietjie op verlof. Wat 'n groot verassing, baie dankie aan jou Pa en vir jou. Waardeer dit.
@michaelhiggins9850
@michaelhiggins9850 4 ай бұрын
Well done julle , weereens n baie goeie podcast en n magdom informasie , back to old school that still counts a hell of a lot . Dankie julle , beter as enige hengel seminaar . ❤
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Awesome gesê, ons is bly ons kan julle help leer en glo my ons leer saam!
@johanvandermerwe702
@johanvandermerwe702 4 ай бұрын
What a ledgend. Dankie dat julle ouens soos Robert Breedt & Spikes aan die nuwe generasie bekend stel.
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Ooms met wie ek groot geword het en dit is lekker om die kennis van jare se hengel te hoor. En Yes absolute Legendes, nes soos die gas volgende week.
@paulocavaleiro-krugersafar6884
@paulocavaleiro-krugersafar6884 4 ай бұрын
Blood pressure tablets for Barry....😂😂😂
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
😂😂😂he seems to get less upset lately, not sure of it's an age thing or blood pressure.
@jfvandriel
@jfvandriel 4 ай бұрын
54:21 - Dis wat ek hou van Oom Barry, hy wou se daar binne gebliks@m maar gou verander hahahahahaha
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
😂😂hy weet ek gaan dit uit peep so nou verander hy maar sy tune
@michaelhiggins9850
@michaelhiggins9850 4 ай бұрын
Ja Barry , jt het ook maar n bietjie van daai anger issues , kalmeer broer kalmeer , 😂😂
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
😂😂
@ShaunJacobus-k2h
@ShaunJacobus-k2h 4 ай бұрын
Hoe kry ek nou so knop in my keel oom Johan het my raad gegee van dat ek my eerste visstok gekry het toe ek 12 jaar oud was hyt altyd regte raad gegee uit sy hart uit Al gaan vra ek vrydag oom ons fish more teen julle avion teen daggafontein het Hy nie geskroom om te help nie was n vooreg om daai legende te Kon ken
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Daar is 'n plekkie wat nooit gevul sal word nie. Hy was nou manet een van 'n soort.
@ShaunJacobus-k2h
@ShaunJacobus-k2h 4 ай бұрын
Moerse kwaai episode altyd leersaam ek het nooit daaraan gedink on floaties te knipeen back to back te haak nie
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
So leer ons saam! Hopelik hierdie winter vang ons almal carps 😂
Остановили аттракцион из-за дочки!
00:42
Victoria Portfolio
Рет қаралды 3,3 МЛН
Win This Dodgeball Game or DIE…
00:36
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 15 МЛН
when you have plan B 😂
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 63 МЛН
Theewaterskloof dam | S6E2
35:44
DynamicAngling
Рет қаралды 3 М.
Kameeldrift Kamp & Hengel: Roodekoppies
14:56
Hooked for Life
Рет қаралды 1,7 М.
Vroeë winter hengel Saam met Super Cast | Flamingo Bay
1:15:07
For Anglers
Рет қаралды 5 М.
Остановили аттракцион из-за дочки!
00:42
Victoria Portfolio
Рет қаралды 3,3 МЛН