Woensdag, 5 Junie 2024. SEB is SA se ondergang. Jou waardestelsel kom vanwaar?

  Рет қаралды 9,442

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: www.facebook.c...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 61
@tinieferreira823
@tinieferreira823 4 ай бұрын
Dankie Wynand vir die inligting oor die nwo, daar is so baie van ons mense wat totaal oningelig is oor wie en wat die nwo is en hulle betrokkenheid in die Suidafrikaanse politiek.
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 4 ай бұрын
Goeie more Genl. Wynand en alle SBB lede. Geseënde dag in JUSUS CHRISTUS HEILIGE NAAM!!! AMEN!!!
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 4 ай бұрын
Dankie Wynand, lekker aand. Net een pad en dit is vorentoe.
@nathanbraidman5372
@nathanbraidman5372 4 ай бұрын
Pity there is no English translation available as Colonel Wynand's excellent address would then reach a much wider audience. At the heart of the matter is the question " Why did De Klerk and his associates negotiate so badly in 1994"? South Africa has had to live with the disasterous consequences of their monumental incompetence since.
@lettieblignaut5980
@lettieblignaut5980 4 ай бұрын
En moenie vergeet, .... ons reg op ons godsdiens.
@rodtennant7603
@rodtennant7603 4 ай бұрын
✌️Net Voorentoe!
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 4 ай бұрын
Goeiemiddag kolenel Wynand en mede SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Woensdag vir julle. Serpent koud in PE
@deonschoeman395
@deonschoeman395 4 ай бұрын
Dankie Genl. Jes 5:20. Alles is nou omgekeer. Staan vas op die ROTS, hou jou kompas in die regte rigting. VORENTOE
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 4 ай бұрын
Salute genl geseende koue dag vir almal wees veilig en wakker Salute 🫡
@petervantonder2889
@petervantonder2889 4 ай бұрын
As a christian i think we need to look to God and Gods word ie the bible for our direction not some country or person
@cobusvanniekerk83
@cobusvanniekerk83 4 ай бұрын
All the suffering in America is proudly brought to you by the little boy of Kenya
@hestervanrooyen4678
@hestervanrooyen4678 4 ай бұрын
More Wynand😊😊😊Saluut GEneraal!!!
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 4 ай бұрын
Baie dankie Wynand!
@grantwise8466
@grantwise8466 4 ай бұрын
Dankie Generaal
@tonygassner5406
@tonygassner5406 4 ай бұрын
For my way of thinking - excellent. Thank You General. Our culture is us. The only culture that will prevail to and exist in eternity, the culture of the Boers, French Huguenots and Dutch, whom God formed and placed here, to save them from religious persecution, and those who pursue the values of Almighty God, whoever they are, the culture that revolved around the values of: "vatter boek," the bible daily, often the only book in the home. The chaos that plagues the "West" is the result of abandoning these values and the Author of them. Believers need to be "strong and courageous,":as God advises us. There is no other hope, a magnificent hope with substance. All else is eternal suffering.
@johanhartslief1091
@johanhartslief1091 4 ай бұрын
Morning all from Johan and Vanessa. Still in Ugie poor single in places.
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 4 ай бұрын
Dankie Wynand
@rodtennant7603
@rodtennant7603 4 ай бұрын
Good Morning all
@janconradie8828
@janconradie8828 4 ай бұрын
dankie generaal
@thatsme172
@thatsme172 4 ай бұрын
Daar was Adam en Eva geskape en ons stam af van hulle en dit sluit geslags oriëntasie in. Mag ons vasstaan in ons beginsels en Geloof in Vader, Seun en Heilige Gees.
@marynagriesel3769
@marynagriesel3769 4 ай бұрын
Goeiemôre en mooi dag aan almal!
@thatsme172
@thatsme172 4 ай бұрын
Mag die Vader sy kinder beskerm en lei in die Waarheid.
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 4 ай бұрын
Dankie
@rudolfhough6226
@rudolfhough6226 4 ай бұрын
Hoe meer ek dink oor wat Wynand hier se, hoe meer dink ek dat die woorde in die bybel wat se. "jy moet jou naaste lief he" net jou direkte famielie, die indirekte famielie , en jou "tribe"insluit. Ons was kerk toe gedwing en ek onthou hoe daar gestry was oor wat die betekenis van daardie woorde is, voor ons aangeneem was. Dis waar die kerk verkeerd gegaan het met hulle indoktrinasie vanaf die preekstoel. Vir my beteken die woorde liefde vir jou famielie en jou volk en nie die hele mensdom nie, ook beteken dit nouvir my die famielie mag nie opbreek nie. Wie kry dit dan oor sy hart om daardie geldskaap "Baphomet" se waardestelsel te aanvaar. Hom het ek al in die geskiedenis boeke van 1973 ontmoet , en vir my is dit nie toeval dat die "God van oorlog" die Ram is nie. Vandag lyk dit asof die wat hom aanbid, as hulle nie hulle sin kry nie, hulle beryd is om die hele mensdom op te blaas.
@rodtennant7603
@rodtennant7603 4 ай бұрын
Even the USA navy special forces (Seals) celebrate LGBTQ. To the disgust of old school soldiers in that division
@erikanieuwoudt9269
@erikanieuwoudt9269 4 ай бұрын
Goeiemôre aan almal in die ysige weer. Weet nie wie is nog so 'simpel' om nog in Biden Regime te glo nie. Evil neem oor...laaste dae😂🙏✝️🥶☕️☕️
@nehemiagideonvandeventer3858
@nehemiagideonvandeventer3858 4 ай бұрын
Die grootste en banggat en rugsteker van 'n President in Geskiedenis.
@henrymuller891
@henrymuller891 4 ай бұрын
Darem betyds om almal 'n goeie oggend toe te wens!
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 4 ай бұрын
Goeie môre almal
@johanferreira7919
@johanferreira7919 4 ай бұрын
Ja dis lekker koel hier in oos - vrystaat sneew. ,ys en koue.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 4 ай бұрын
More Wynand
@alexlepnik5451
@alexlepnik5451 4 ай бұрын
So true. This so called Western Values are for sure not my ones
@koosweistra2696
@koosweistra2696 4 ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@deondeondeon1
@deondeondeon1 4 ай бұрын
Goeiemôre Generaal
@henryxyz4464
@henryxyz4464 4 ай бұрын
SA’s next deputy president will earn R3,16m a year, while ministers are set to bag R2,68m. Hul het n verhoging vir almal gegee vandag in staatskoerant.. Wat kan n mens se dan praat ons ook nie van al die byvoordele wat kabinet lede kry nie
@rodtennant7603
@rodtennant7603 4 ай бұрын
Go Russia!
@hansrechter7303
@hansrechter7303 4 ай бұрын
Die Simpsons se flieks is nog al snaaks. Lekker Dag
@derickl1965
@derickl1965 4 ай бұрын
Ja, snaaks hoe die flieks altyd die toekoms akuraat voorspel. . .
@michielvandermerwe6144
@michielvandermerwe6144 4 ай бұрын
Ja ons en die wereld het n reset nodig
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 4 ай бұрын
Môre Genl .Beur maar vorentoe niemand kan dit beter doen nie.
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 4 ай бұрын
More almal
@ChristoVanderMerwe-rg2rp
@ChristoVanderMerwe-rg2rp 4 ай бұрын
DIT IS MAKLIK OM VAN DIE WA AF TE VAL AS JY NIE BETROKKE WIL WEES NIE
@rodtennant7603
@rodtennant7603 4 ай бұрын
MAGA, MSAGA!!
@AndreVenter-nu7tp
@AndreVenter-nu7tp 4 ай бұрын
Ondersteun die Russe!!!!!!
@rodtennant7603
@rodtennant7603 4 ай бұрын
🇷🇺 Go Russia
@andriesjackson
@andriesjackson 4 ай бұрын
fjb
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 4 ай бұрын
🫡
@willemdutoit6152
@willemdutoit6152 4 ай бұрын
Die Cabal raak paniekerig omdat hulle weet dat hulle sal ondergaan, veral as Trump weer in beheer moet kom!
@pietiegrobbelaar3989
@pietiegrobbelaar3989 4 ай бұрын
Lees Rom 12:9-21.
@Scorpion-se4ef
@Scorpion-se4ef 4 ай бұрын
FJB, TRUMP 2024
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 4 ай бұрын
Goeiemôre Wynand en SBB vriende.
Face The Nation | Possible DA-ANC coalition
58:00
SABC News
Рет қаралды 312 М.
Ken die krag van die Gees [5 Junie 2022]
30:35
Ekerk
Рет қаралды 15 М.
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
My Daughter's Dumplings Are Filled With Coins #funny #cute #comedy
00:18
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 17 МЛН
Man Mocks Wife's Exercise Routine, Faces Embarrassment at Work #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 6 МЛН
Dagbreek: Onderhoud - Piet Byleveld
10:43
kyknettv
Рет қаралды 11 М.
Maandag, 10 April 2023. Sassa en rewolusie
12:36
Wynand du Toit
Рет қаралды 20 М.
Die belangrikheid van gebed | Dr. Isak Burger
4:47
Voelgoed TV
Рет қаралды 17 М.
Ons gesels met Wynand du Toit by Pro Patria Militêre Fees
7:43
04 Junie 2024 Nuus
3:43
Pretoria FM
Рет қаралды 8 М.
Vrou vertel hoe sy aanvallers verjaag
2:33
Netwerk24 Video
Рет қаралды 113 М.
JERUSALEM WITH NO TOURISTS, DURING WAR. AMAZING!
1:11:01
Israel MyChannel
Рет қаралды 93 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 5
3:23
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 1,2 М.
The One Video Israel REALLY Doesn't Want You To See
16:02
Double Down News
Рет қаралды 2,3 МЛН
9-jarige Michelle begrawe
1:23
Netwerk24 Video
Рет қаралды 17 М.
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12