If the Boks have this as their “snack” before the game, they will win. Go Bokke, Go Wolkberg Artisans!
@henkvandebeek7921 Жыл бұрын
True!
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
Maybe they had it... 😁👍🏆
@voertsek8404 Жыл бұрын
Eish …. Lekker 🇦🇺 Champion
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
🤣👍🏻😉 Go bokke!🇿🇦
@aneesraciet9260 Жыл бұрын
Dit lyk smaaklik.. Champion Groot man!
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
Baie dankie!!
@MrCastIron Жыл бұрын
Wow!! I wish I had some lol!
@edwinroux3546 Жыл бұрын
Now I’m hungry even after my fish Braai Yummy
@edwinroux3546 Жыл бұрын
Do you have a recipe for the mango acha cont get it where I am Thailand
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
Not yet, but as soon as it is available it will be posted👍
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
Thank You!!
@wayneholloway9488 Жыл бұрын
Dis nou n boere burger. Lyk baie lekker. Dankie dat jy dit gedeel het.
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
Baie dankie!
@WordOfZakes Жыл бұрын
Best food channel in Mzansi. I love when he tastes whatever he is making and goes "Sjoe!"
@kingreaper5142 Жыл бұрын
jooh, ai, sal ek dan nou letterlik aan my speeksel verstuk... love it...
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
😂😁👍
@selvienadesan5360 Жыл бұрын
Love this bread
@aigan33 күн бұрын
Wow regte Suid Afikaaner kos... ek hou van al julle recepte. Kan julle dalk n lekker paptert maak... baie dankie vir julle youtube channel... cheers.. 👍🙌🙏
@edwinroux3546 Жыл бұрын
Thanks Sir looking forward to it
@hendrikoosthuizen7947 Жыл бұрын
Dit lyk vreeslik baie lekker. Ek gaan dit beslis probeer maak. Hoop maar myne kom ook so lekker uit? Baie dankie vir n "GREAT" channel.
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
Baie dankie dat jy kyk! Ons glo jy sal hom ook so lekker kan maak!
@666oracle Жыл бұрын
This looks amazing 👌🏾 go bokke
@sharonyray Жыл бұрын
Ek is nou so lus hier in California - that looks absolutely bomb! Thanks for all your great cooking and sharing!
@nhlanhlaxakaza11179 ай бұрын
Yho really appetizing sjoe
@adoreenrautenbach6772 Жыл бұрын
Lyk baie heerlik!
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
Dit was heerlik!
@jacobusbotha7675 Жыл бұрын
Mnr jou roosterbrood tedun maar die res heerlike geniet jou program .
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
Baie dankie! Jy is reg, hierdie een moes bietjie "dun" gemaak word anders sou dit meer as 'n mondvol gewees het 😁👍
@pietbliksem21 күн бұрын
Hunter's apple salad.
@markusgreyling3692 Жыл бұрын
Dit lyk ongelooflik lekker mense. Ek gaan dit definitief maak. Maar julle eet dan net alleen. Wat van julle kleintjies🤣. Goedgaan.
@marcellvanaswegen4594 Жыл бұрын
Lyk heerlik.
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
Was champion gewees!
@Nitsuj238 Жыл бұрын
Olive oil met die apple or sonder die apple?😂
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
😁👍
@40archie1 Жыл бұрын
Hou dit SA
@WolkbergArtisans2019 Жыл бұрын
Hi! “Hou dit SA”?
@r1martin6347 ай бұрын
Dis unfair. My mond water. Ek het daarem nou my 2de pak osstert. Dit kom nou eerste.