God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg

  Рет қаралды 1,919

Woorde uit sy Woning

Woorde uit sy Woning

Күн бұрын

Пікірлер: 13
@lorrainehamman3013
@lorrainehamman3013 2 жыл бұрын
U preke beteken soveel vir ons afrikaanse mense in Australia baie dankie mag ons Vader U seen
@WoordeuitsyWoning
@WoordeuitsyWoning Жыл бұрын
Lorraine, baie dankie vir jou terugvoer. Ons stel belang. Jy is welkom om met ons kontak te maak by reformeer@gmail.com Ina en Gustav
@emmiestoffberg4339
@emmiestoffberg4339 2 жыл бұрын
Baie-baie dankie vir hierdie wonderlike geseënde Woord. Mag die HERE u en suster Ina ryklik seën.
@marthalouisaduplessis7979
@marthalouisaduplessis7979 2 жыл бұрын
Dankbaar. Dankie Ds en Ina. Julle maak dit moontlik dat ons kan luister na die Woord wat OPREG bedien word. Martha
@andriestheunissen9525
@andriestheunissen9525 2 жыл бұрын
Dankie, Ds. vir hiedie waardevolle woorde om ons te herinner dat daar 'n Petrus in almal van ons is. Dankie Suster vir jou werk om die woord te laat uitgaan die Wereld in.
@katysteffen7484
@katysteffen7484 2 жыл бұрын
Dankie D's Gustav soveel respek vir u en u bediening...Liefde vir Ina en almal wat so getrou inskakel🙏❤️
@KobieBurger
@KobieBurger Жыл бұрын
Dankbaresondaar🙏
@danienaude5004
@danienaude5004 2 жыл бұрын
Dankie
@remerautenbach3391
@remerautenbach3391 6 ай бұрын
In n goddelose wêreld van ons tyd,waarin ons mislei en afvallig gemaak word om die breë weg te volg.Is daar n Heilige Gees besig om diensknegte te gebruik soos u Ds Gustav en u vrou om ons te bereik en te bemoedig uit die skrif ,waar gewone mense soos die dissipels ons ook skuldig maak.. wanneer twyfel en kleingeloof ons wil ontwyk soos met Peutrus. Ek volg u toegewyde boodskappe vir jare al omdat u voorbereiding en boodskappe is soos padtekens wat ons lei op die smalweg na heilligmaaking na die eewige lewe...
@WoordeuitsyWoning
@WoordeuitsyWoning 5 ай бұрын
Baie dankie @remeautenbach3391. Jou terugvoer is vir ons baie bemoedigend.
@bernadettelebereki8709
@bernadettelebereki8709 2 жыл бұрын
die Woord kom duidelik uit Die prograam is voedsel vir siel en geded ook ales is net mooi en leker vir my siel ek weet ook nie water woord moed ek gebreuk nie want ek is net oorwildig for met Woord terwyl ek die woord ken is weer ales and nuut en vars. Laat God die platform seen by. en dat die wat hoor tot gehoor saam sal wees vir Jesus Amen uit mooi Namibia 🇳🇦❤️
@WoordeuitsyWoning
@WoordeuitsyWoning Жыл бұрын
Dankie vir jou reaksie, Bernadette. Waar in Namiba woon jy? Ina Opperman
@jeankorff3286
@jeankorff3286 2 жыл бұрын
Ek ween.....
Tevrede te alle tye Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
28:11
Woorde uit sy Woning
Рет қаралды 2,3 М.
Friends make memories together part 2  | Trà Đặng #short #bestfriend #bff #tiktok
00:18
ЗНАЛИ? ТОЛЬКО ОАЭ 🤫
00:13
Сам себе сушист
Рет қаралды 3,4 МЛН
Stank vir Dank! Fil 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
27:09
die Kerk | Oordenking | Engel Boek | | Ds Andre Harmzen
6:03
SA Gemeente Noordwyk / SA Congregation North
Рет қаралды 155
Gesoek: 'n Man om in die bres te tree! Geloftediens Ds Gustav Opperman Eseg 22
38:15
Pastor Matt Hagee - "The Lord is My Keeper"
28:30
Hagee Ministries
Рет қаралды 30 М.
Wat is die Ewige Lewe? Joh 17 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
32:23
Christus voer God se raad uit, aangesien die heiliges bid
1:31:52
Gereformeerde Kerk Oranjerivier
Рет қаралды 143
Friends make memories together part 2  | Trà Đặng #short #bestfriend #bff #tiktok
00:18