Yom Teruah | ELUL: Fees van Trompette - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 6,215

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Пікірлер: 53
@AngelaAngera-vj3jp
@AngelaAngera-vj3jp Жыл бұрын
Baie dankie Pastoor ek leer baie by U Amen and Amen 🙏 🙌 👏
@daleneschutte8461
@daleneschutte8461 Жыл бұрын
Dankie v d phenominiale bediening van die woord in die seisoen. Past Frik. Shabbat Shalom.
@lindaoosthuizen-ti6ve
@lindaoosthuizen-ti6ve Жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik dat jy ons leer. Ek voel so waardeloos en skulig omdat ek my kinders verkeerd geleer het. Waardeer elke stukkie brood wat julle breek en soek meer!❤❤
@susansteyn4669
@susansteyn4669 Жыл бұрын
Hallelujah Dankie ABBA Vader Vir U genade en seen oor my Seen past vir sy woord aan ons deur U voorsien
@braamorton5035
@braamorton5035 Жыл бұрын
Baie dankie Pastoor Frik vir n ryke boodskap van lering alle eer aan die Elohim ons Vader🙏🙏🙏
@mariapike9216
@mariapike9216 Жыл бұрын
Baie dankie Abba Vader dat ek nooit te oud word om nog iets van U en die woord te leer nie Vader seen vir Frik en Amelia 70x70 keer vir hulle breidwiligheid om vir SArika en die res van die wereld die waarheid oor U en die woord te verkondig Abba ons eer U loof aanbid net vir U hallelujah prys U magtige dierbare soete Naam 🙌👏👏👏👏👏
@marriettevanniekerk2230
@marriettevanniekerk2230 Жыл бұрын
Baie dankie Pastoor Frik. Ek kyk sover moontlik al u boodskappe en dit is so kosbaar vir my. Ek was in die NG kerk, op die oomblik besoek ek Lewende Woord in die Paarl. Ek moet nog aansluit by n kerk, op die oomblik ry ek tussen Paarl en Worcester sien om na my Ma, sy is 88 en wil so graag he sy moet by my kom bly of na n ouetehuis gaan, maar sy wil nie. Vredevolle en geseende naweek vir u en u gesin❤
@berniceswanepoel6313
@berniceswanepoel6313 Жыл бұрын
Baie dankie, weereens vir n insiggewende Woord
@jacobuskai4594
@jacobuskai4594 Жыл бұрын
Dankie Amen!!! Dus hoog tyd dat ons trug sal keer aan die word van God.
@TokkieCromhout
@TokkieCromhout Жыл бұрын
Dankie vir Saterdag se boodskap.Prys God se naam.
@sharonjanssen
@sharonjanssen Жыл бұрын
AMEN. DANKIE JESUS. Dankie Pastoor vir n awesome boodskap
@thea2483
@thea2483 Жыл бұрын
Sooo Dank O Opregte Volgeling van die AllerHoogste!!!
@isabelcronje1351
@isabelcronje1351 Жыл бұрын
Amen baie dankie Pastoor Frik blessings ❤
@DelineSteyn
@DelineSteyn Жыл бұрын
Shabbat Shalom. Gansbaai
@SearchFT
@SearchFT Жыл бұрын
Amen
@deonvanrhyn934
@deonvanrhyn934 Жыл бұрын
Hallejuja. Dankie Pastoor vir die geleenheid om op die medium van multimedia, so n belangrike tydperk saam te kan deel.
@mariondeason1032
@mariondeason1032 Жыл бұрын
AMEN
@AnnetjieDuPreez-v2l
@AnnetjieDuPreez-v2l Жыл бұрын
Dankie pastoor
@marleneknell210
@marleneknell210 Жыл бұрын
Shabbat Shalom ❤
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Shabbat Shalom
@RenierWeideman
@RenierWeideman Жыл бұрын
Die video het my hart geraak. Dit herinner ons aan die belangrikheid van introspeksie en geestelike voorbereiding.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Dankie Jesus.
@lindavandermerwe410
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌🌹🙌
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.Moet vol raak van Wysheid uit die Woord.
@helenevanheerden5780
@helenevanheerden5780 Жыл бұрын
Shabbat Shalom van Ngodwana, MP
@lizelledutoit5846
@lizelledutoit5846 Жыл бұрын
Dankie vir die seën in die begin Oom Frik!! Dit het my so diep geraak, ek vat die met OPE ARMS!! Sien elke Shabbat uit na die teachings! Shabbat Shalom🤗🤗
@RenierWeideman
@RenierWeideman Жыл бұрын
Die klanke van die trompette is so kragtig en inspirerend. Dankie vir hierdie video!
@sybelmoses5197
@sybelmoses5197 Жыл бұрын
Baie geseënde boodskap Pastoor Frik...wat ñ wonderlike ervaring wat ek onlangs beleef het met die blaas van die basuin... SHALOM
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Halleluyah !!
@gerhardvisser3321
@gerhardvisser3321 Жыл бұрын
Dankie Pastoor awesome boodskap Blessings
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Tabernakel van die Heilige Gees.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Shalom.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.Witter as sneeu.
@salomiebesterkotze89
@salomiebesterkotze89 Жыл бұрын
Profound message!!!!🙌
@janettevanheerden5569
@janettevanheerden5569 Жыл бұрын
❤HALLELUYAH
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 Жыл бұрын
Liberty with a responsibility
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Vergewe my Vader.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.Koning is in veld.
@suzanpretorius1011
@suzanpretorius1011 Жыл бұрын
@jealiner
@jealiner Жыл бұрын
HalluYAH
@lizecronje6099
@lizecronje6099 3 ай бұрын
Ek leer so Baie en wonder hoekom ons so mislei is van Sy WOORD. Dit maak my hartseer want daar is baie soos ek en waar skakel n mens by ander gelowiges.
@DeefST
@DeefST Жыл бұрын
Wat 'n majestueuse shofar daardie! Waar kan ek my hande op 'n soortgelyke een kry?
@hwi5561
@hwi5561 Жыл бұрын
Ware woord en sien uit na wat YHVH nou doen
@amorevanderwalt307
@amorevanderwalt307 Жыл бұрын
Ek wil in gereedheid kom.....
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Wat n stad gaan dit nie wees.?Wonderlik.
@thea2483
@thea2483 Жыл бұрын
Seeen Vir U Almal deur onse Alllerhoogste Skipper u Verdien Dit
@claravanrooyen4131
@claravanrooyen4131 Жыл бұрын
Jesus het aarde toe gekom en Hy is weer na God En Die Heilige Gees.Die Heilige Gees is uitgestort sodat Jesus se volgelinge iemand het om na te luister. Die Heilige Gees en God Kom aarde toe en Jesus Help Hulle vir Ewige Lewe Wanneer God op die aarde Haal Jesus Sy Bruid en almal gaan Jesus ,( God,Almagtig) sien . Die Nuwe Hemel Moet Kom en Nuwe aarde Nuwe Testament
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Genade van Jawhe.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Hulle sal jou nie kan antwoord nie.Beslis.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Borrelend opgewonde.
@DelineSteyn
@DelineSteyn Жыл бұрын
Shabbat Shalom
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
YAH'shua geopenbaar in SUKKOT - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:18:02
黑的奸计得逞 #古风
00:24
Black and white double fury
Рет қаралды 28 МЛН
Seja Gentil com os Pequenos Animais 😿
00:20
Los Wagners
Рет қаралды 61 МЛН
龟兔赛跑:好可爱的小乌龟#short #angel #clown
01:00
Super Beauty team
Рет қаралды 81 МЛН
Hoor God se stem in Volkleur! met Lynette Beer
1:34:27
Gesinskerk
Рет қаралды 34 М.
Live alone, Live Fully | The Power of Being Alone | Buddhist Teachings
38:51
Buddhist Wisdom for Life
Рет қаралды 705
Original Kryon State of the Earth Address 2024
40:56
Kryon Lee Carroll
Рет қаралды 86 М.
Jesus Christus se aanvaarding én verwerping! (Luk 4:14-31)
43:55
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 7 М.
Israel Prepare to Attack Iran: What Comes Next? | Alastair Crooke Interview
1:12:16
GEBED, wat mense nie weet nie! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:15:47
Make a Fresh Start - Pt 1 | Enjoying Everyday Life | Joyce Meyer
29:07
Joyce Meyer Ministries
Рет қаралды 2,2 М.
黑的奸计得逞 #古风
00:24
Black and white double fury
Рет қаралды 28 МЛН