God Van Valleie En Berge

  Рет қаралды 223

Piet Smit

Piet Smit

Күн бұрын

Пікірлер: 16
@joannecremer1985
@joannecremer1985 Ай бұрын
More Piet baie dankie vir mooi Diens vanogend dankie Jesus dat ons na U toe kan kom met al ons Probleeme Amen net U ksn ons help want net U ken ons harte 🙏
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Amen! Dankie Jo-anne!
@mattyschoonraad3273
@mattyschoonraad3273 Ай бұрын
Amen, dankie Pastoor vir die pragtige boodskap.🙏🙏
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie tannie Matty! Ryke seën!
@williamcook9210
@williamcook9210 Ай бұрын
Dankie Here dat ons 'n groot God dien wie ons die oorwining bring oor ons vyande. Gee dat ons U nooitU krag sal onderskat nie, want dit is net deur U alleen Here wat ons die vyand van ons siel kan oorwin.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Amen! Prys die Here!
@johannamostert6741
@johannamostert6741 Ай бұрын
AMEN.Dit was n uitstekende Woord,Ons God is Onbeperk!!
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie sus Johanna! Lof aan Jesus!!!
@belindaelliott3660
@belindaelliott3660 Ай бұрын
Dankie Heer dat u vir my soveel kere uit die valleie uit gehaal het! U genade is elke oggend nuut!🕊❤️
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Amen! Prys die Here!
@hennasmith4247
@hennasmith4247 2 ай бұрын
Amen
@pietsmit2663
@pietsmit2663 2 ай бұрын
Dankie
@reginavanwyk1572
@reginavanwyk1572 2 ай бұрын
Jy lewer so n werklike getuienis en ek kry so lekker om dit te hoor! Ook n bietjie v n ander aanslag om die mooie lied bietjie later te speel. Die Here is werklik God en niemand moet Hom onderskat of te gering ag nie, Hy is n werklikheid en die geskiedenis gaan dit nog aan almal bewys dat elke knie voor Hom sal buig. Jy vertel die Ou Testament so mooi, die byklanke veral daardie masjerende soldate is treffend en al die prentjies spreek v goeie voorbereiding. Baie dankie v nog n skitterende en welkome boodskap, ek geniet dit so baie.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 2 ай бұрын
Dankie Regina! Jou waardering is kosbaar en dit voel al is dit alles net vir jou dan sal ek dit steeds doen. Ryke seën!
@johannamostert6741
@johannamostert6741 Ай бұрын
Bederf met pragtige sang.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie! Lof aan Jesus!
Die Vers Wat Altyd Vertroos
31:35
Piet Smit
Рет қаралды 781
Jou Goeie Naam
26:28
Piet Smit
Рет қаралды 272
Amazing Parenting Hacks! 👶✨ #ParentingTips #LifeHacks
00:18
Snack Chat
Рет қаралды 16 МЛН
Je peux le faire
00:13
Daniil le Russe
Рет қаралды 20 МЛН
onverklaarbare verskynsels | Nevil Norden
24:36
Patmosstudio
Рет қаралды 5 М.
uuuuuh... Ek kry nie geslaap nie!
1:09:24
APK George
Рет қаралды 57
🙏 NOVENA to PADRE PIO Day 4 🙏 Prayer for Healing
47:13
Prayer With Mary
Рет қаралды 1,4 М.
Kanaan Toe
2:55
Piet Smit
Рет қаралды 267
שיעור למיטיבי לכת -יעקוב עדיה אנושי-תודעת האחד
1:37:41
יעקוב עדיה אנושי - תודעת האחד
Рет қаралды 3,7 М.
Ek ken 'n geheim!! (Efe 3:1-12)
53:38
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 5 М.
Jan Willem van den Bosch, 14 september
2:00:08
Gemeente Shamar
Рет қаралды 1,6 М.
Amazing Parenting Hacks! 👶✨ #ParentingTips #LifeHacks
00:18
Snack Chat
Рет қаралды 16 МЛН