Net Hierdie Een Ding

  Рет қаралды 284

Piet Smit

Piet Smit

Күн бұрын

Jesus sê van al die baie dinge: Nét hierdie een ding is nodig!
2 bonus liedere

Пікірлер: 10
@joannecremer1985
@joannecremer1985 4 ай бұрын
Maddig piet so ware Boodskap wat jy vandag hier sê ons lewe is te gejaag te besig ń mens moet elke dag met Jesus praat nie net in jou stiltyd nie dankie mooi Liede Amen
@pietsmit2663
@pietsmit2663 4 ай бұрын
Amen! Dankie
@reginavanwyk1572
@reginavanwyk1572 4 ай бұрын
Baie dankie v een v jou beste boodskappe ooit want dis so opreg uit jou hart en wil ons net laat verstaan dat dit lewens belangrik is om tyd te maak v d Here, want wat help dit ons ons hardloop ons stokflou agter aan ander dinge aan. Eerstens baie mooi nuwe agtergrond, ook die sang veral die tweede lied roer my hart. Jy noem al hierdie dinge soos gasvryheid, om nie te besig te te wees met dinge maar is dit besig met Jesus? Ek stem saam dat die aanlyn volgeling v Jesus is die ideaal want ons is onmiddellik by met alles. Ek wil hoor wat Jesus sê en wil afskaal v ander dinge so ek bid dat ek aan Jesus se voete kan bly sit. Baie dankie, hierdie is n opwekroep v ons almal. Die byklanke is baie goed veral die skottelgoed se was!
@pietsmit2663
@pietsmit2663 4 ай бұрын
Sjoe Regina! Week na week verbaas ek my vir jou raaksien van goed en puik opsomming en raak vat n.a.v. die boodskap! Dankie vir die mooi kommentaar! Maar die eer en heerlikheid gaan aan die Een aan wie se voete ons moet sit; Jesus die Christus!
@poppieoosthuizen5718
@poppieoosthuizen5718 4 ай бұрын
Baie baie dankie Piet vit die sielvolle diens, wat só met ons hart praat! Jesus seën jou! ❤
@pietsmit2663
@pietsmit2663 4 ай бұрын
@@poppieoosthuizen5718 dankie!
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 4 ай бұрын
Loop saam met Jesus Eet saam met Jesus Slaap saam met Jesus Ek ontwikkel n nek pyn van water dra om die droë woestyn plante wat kwyn Water te gee. Ek bid en ander bid vir my nek pyn. Een aand sê die Heilige Gees vir my "sit jou Bybel onder jou kopkusing" ek het dit n paar keer gedoen en weg is my nek pyn. Terwyl ek op Risperdal en Tegretol gesit was, sing ek in die kerk maar besef daar is geen bedoeling in die woorde wat uit my mond kom nie. Ek is van kleintyd af so lief om vir Jesus te sing. Net in my gedagtes vra ek "Vader kan ek soos Moses vra om net U gesig te sien?" Dadelik kom Sy antwoord aan my. "Joh 1:1 Ek is dié Woord en dié Woord is in my". Ek besef ek staan en sing met Sy Woord in my hande wat rus op die rugstut van die stoel voor my. Daar kom toe nuwe lewe in my en met die hulp van Jeremia 17:14 as my gebed kom ek vry van daardie aaklige medikasie. Hallelu-Yah Prys ons Elohim. Vader Seun en Heilige Gees Nes die Yesterday Today and Tomorrow bky Hul altyd dieselfde met n heerlike geur. Lees gerus die boek I DARE TO CALL HIM FATHER Hy my Vader.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 4 ай бұрын
@@margariethaisabellalubbe6775 Prys die Here!
@RealBobLoblaw
@RealBobLoblaw 4 ай бұрын
Real fine guitar work
@pietsmit2663
@pietsmit2663 4 ай бұрын
Dankie!
Die Vers Wat Altyd Vertroos
31:35
Piet Smit
Рет қаралды 781
1ОШБ Да Вінчі навчання
00:14
AIRSOFT BALAN
Рет қаралды 6 МЛН
escape in roblox in real life
00:13
Kan Andrey
Рет қаралды 68 МЛН
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 3 Серия
30:50
Inter Production
Рет қаралды 886 М.
Jou Goeie Naam
26:28
Piet Smit
Рет қаралды 272
Predigt vom 26.05.2024 - Wie wir in Jesus gesegnet sind
33:00
Olaf Latzel - St. Martini Gemeinde
Рет қаралды 43 М.
Die ou wynsakke - Past: Pieter Swanepoel
44:10
Woord en Kruis Waarheid
Рет қаралды 34
Francois Engelbrecht - Die krag van jou gedagtes
26:08
Kruiskyk
Рет қаралды 8 М.
Reinige dein Energiefeld und befreie dich von toxischen Bindungen: Meditation zum Einschlafen
2:00:00
Maria Prean | Wie werde ich ein Jünger Jesu?
37:47
Maria L. Prean & Vision for Africa Intl.
Рет қаралды 10 М.
So führt dich der Heilige Geist | Leo Bigger | ICF Zürich
39:14
Past. Willie Saunderson - Die woestyn bring die oorwinning
48:02
Wilhelm Busch - Jesus unser Schicksal HÖRBUCH
3:17:21
JESUS CHRISTUS ALLEIN
Рет қаралды 1,2 МЛН
Alles Vir Jesus
26:22
Piet Smit
Рет қаралды 262
1ОШБ Да Вінчі навчання
00:14
AIRSOFT BALAN
Рет қаралды 6 МЛН