Dankie Colyn..ek staan by jou vir waarheid en werklikheid jou uitsendings is puik.
@The_domesticated_man19 күн бұрын
Good day sir, love this channel the straight forward language is very much appreciated and enjoyed, and as you say it's yours and if you don't like it ,change the channel. A blessed day to you and your family
@neillkruger508720 күн бұрын
Gegroet vanuit Zambia
@morne853820 күн бұрын
Die waarheid smaak soet vir die wat die waarheid soek en vind... Maar is bitter vir die on ingeligde.. Goed gesê 👌 👌
@DirkJacobs-tu4mp20 күн бұрын
More dit is maandag maar voel welkom en geniet jou Colyn
@larnavanzyl714820 күн бұрын
Dankie, oom Colyn ❤
@gerriedoll15420 күн бұрын
Ai nog lag ek lekker oor Al sy woorde. Sy soldate was seker bang vir hom.😂😂 Ek geniet die program so.
@Loggies-n9z20 күн бұрын
Dankie ou Groote, ek het soos ek gesê het gister oggend gemis, maar later gevolg asgv. Krag wat af was hierdie onbevoegde vloerplanke kan fokkol reg doen nie ,dis of water of krag. Dankie Colyn stem saam jou vertel daai coolaid suipers hulle storie, dis jou kanaal so hulle moet 4COFEE. JY SLAAN DIE SPYKER SO OP SY KOP. DANKIE VIR JOU EERLIKHEID EN OPREGTHEID. Reen nog steeds hier fyn.
@trudiekoelman835620 күн бұрын
Middag Colyn en almal
@charlduplessis849220 күн бұрын
Laat my dink aan. Wat wil jy? Wil jy gebliksem word! Mooi gese Colyn
@christodebeer364520 күн бұрын
Juju het nie eens Houtwerk geslaag nie, so Hy is n totale skewe Vloerplank...😅
@wenerbronkhorst745520 күн бұрын
Oom Colyn ek raak en is al lankal bedonderd oor sonskyn. En sy informante kan hom maar laat weet. Kyk bietjie sy komentaar by Suidlanders.
@obySedgefieldgemofourgardenrou19 күн бұрын
Dis nou platter tyd, moeg for buffet, kap hulle
@theunsbotha190220 күн бұрын
Pasop maar vir confirmation bias .
@briekmerke20 күн бұрын
Ok
@rynoagenbach472820 күн бұрын
die OLIE-DROL brigade
@johanmarais405920 күн бұрын
Daarsy sê daai kool-aid baby.As ek reg is is dit ons gemeenskaplikke vyand.😂