4 Geheime om jou vrou te VERSTAAN! (Lynette Beer)

  Рет қаралды 48,924

Gesinskerk

Gesinskerk

Жыл бұрын

Lynette Beer deel 'n paar geheime vir die mans oor hoe om hul vrouens beter te verstaan deur hul temperament in ag te neem. Dit is 'n baie prettige, maar raakvat boodskap wat almal by baat kan vind - mans en vroue.
www.gesinskerk.co.za

Пікірлер: 18
@theadutoit5387
@theadutoit5387 3 ай бұрын
Stem saam dit was insiggewend.
@thatsme172
@thatsme172 18 күн бұрын
Uitstekend
@tronellehusselman3384
@tronellehusselman3384 3 ай бұрын
Dankie! Lynette!
@carelvanwyk6048
@carelvanwyk6048 11 ай бұрын
Dankie Vir jou entoesiasme
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 5 ай бұрын
Baie! insiggewend! dankie! Linette....❤
@estellenienaber523
@estellenienaber523 Жыл бұрын
Dankie Lynette! Jy gee mens weer perspektief! 🙌🏼
@anellesnyman291
@anellesnyman291 9 ай бұрын
3:00 ❤
@doepiedupreez6364
@doepiedupreez6364 Жыл бұрын
Goeie naand. Doepie en Coleen luister, mooi aand en geseënde week
@JohannaDraper-lu4em
@JohannaDraper-lu4em 10 ай бұрын
Baie waar het baie geleer dankie lenette
@alettagermishuys9034
@alettagermishuys9034 Жыл бұрын
Dankie
@user-vk5bl8hn7f
@user-vk5bl8hn7f 11 ай бұрын
Dit was uitstekend.. Ek groen en my man blou
@user-rh5ux6cz5v
@user-rh5ux6cz5v Ай бұрын
Ekt baie geleer die Here seèn jou.
@user-si1fn9qy7h
@user-si1fn9qy7h Жыл бұрын
Die NB bly om deur due Gees van God beheer te word en nie deur jou temp nie. Anders is iemand soos ek in my dinges in.. 😊
@suzettevdm51
@suzettevdm51 11 ай бұрын
My identiteit lê net in Jesus Christus ❤
@MagdaleneLobberts-uk7oo
@MagdaleneLobberts-uk7oo Жыл бұрын
Baie dnki vd inligting❤
@user-si1fn9qy7h
@user-si1fn9qy7h Жыл бұрын
Hi daar ek het in my jong dae kennis gemaak met die vier temperament tipes. En die toetse gedoen, en raai wat "in the middle!' daar waar die 4 temperamente kruis, alhoewel ek vd 4 seker, vlges kleur die minste geel is!.😂😂 😂😂
@laetitiahuman1547
@laetitiahuman1547 Жыл бұрын
Dankie
Ek is nie seker Jesus is genoeg nie - Riekert Botha
36:09
Gesinskerk
Рет қаралды 27 М.
Hoor God se stem in Volkleur! met Lynette Beer
1:34:27
Gesinskerk
Рет қаралды 29 М.
The child was abused by the clown#Short #Officer Rabbit #angel
00:55
兔子警官
Рет қаралды 24 МЛН
Survival skills: A great idea with duct tape #survival #lifehacks #camping
00:27
Heartwarming: Stranger Saves Puppy from Hot Car #shorts
00:22
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 19 МЛН
Oppitafel - Lynette Beer
36:12
EnDeo Familiekerk
Рет қаралды 5 М.
Huweliksfokus getuienis - Herstel na buite-egtelike verhouding
21:59
Deon en Karin du Toit
Рет қаралды 3,7 М.
Die Here van deurbrake  - Saam Hugh Grahan
28:36
LEWENDE KERK
Рет қаралды 214
Lynette Beer | hoe om jou naastes te verken | 17 Augustus 2021
14:20
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 2,2 М.
1 November 2019   Lynette Beer
1:31:14
Jeanette Nel
Рет қаралды 12 М.
Die Here wys my die hel
23:56
Patmosstudio
Рет қаралды 14 М.
Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)
1:20:28
Lynette Beer Hoe om mekaar te verstaan
28:19
Patmosstudio
Рет қаралды 6 М.
The child was abused by the clown#Short #Officer Rabbit #angel
00:55
兔子警官
Рет қаралды 24 МЛН