90% verbrand en lewe - Deel 1 Willie Saunderson

  Рет қаралды 7,903

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Пікірлер: 22
@AletLocke
@AletLocke 6 ай бұрын
Amen n fantastiese getuienis ons dien n wonderlikke God God van wonders👏👏👏
@adreroos4125
@adreroos4125 Жыл бұрын
Ek het oom willie twee maal ontmoet. Jy voel God se teenwoordigheid by hom aanwesig ❤️
@leoniegrove5766
@leoniegrove5766 Жыл бұрын
Wow wow wow wat n wonderlike werk doen julle om dit aan die wêreld te verkondig sodat ons onsself kan reg kry. Dankie
@edelweissmonaghan5037
@edelweissmonaghan5037 Жыл бұрын
Sjoe... Kan nie wag vir deel twee nie! Dit is so kosbaar dat ons Vader soveel bemoeienis met ons maak. Dankie Jesus!! Dit is verstommend hoeveel keer die oom Pastoor gewaarsku is (met ongelukke en dan die profetiese woord) en steeds nie wou luister nie. En dit is wat ek nie vir my mense wil he nie. Jy wil nie eers jou God ontmoet wanneer dit te laat is nie. Ek bid dat die golf van herlewing oor veral die ongelowiges sal beweeg, en hulle sal besef, wie en wat God werklik is. Dankie vir die amaging getuienis!
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
Baie dankie vir die getuienis Pastoor kan nie wag vir deel 2 nie .....
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 Жыл бұрын
Het al die getuienis gehoor....Bly om te sien Pastor... Dankie Juanita julle span....Dit is regtig n POWERFUL Testimony
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Hi Gavin, al die Eer aan die HERE
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 Жыл бұрын
@@DieGetuienis AMEN
@louisegenis2817
@louisegenis2817 Жыл бұрын
Sjoe, nou wag ek in spanning vir deel 2. Dankie vir julle getuienisse, ek luister dit graag!
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Baie dankie Louise, als vir die HERE se Koningkryk
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Kan nie wag vir deel 2 nie. Baie dankie.
@yolandescott5358
@yolandescott5358 Жыл бұрын
Wat n awesome getuienis. So powerfull vir baie jong seuns om na te luister. As hul manet wil luister. 😭😭 Pastoor dis verskriklik om wel met iemand te praat en dan verongeluk so n seun. Mens vra jouself heeltyd af en ook vir Vader of het die Seun tyd gehad om te repent? En dan raak dit amper n opsessie om jong mense by Jesus uit te kry. 🙏🙏🙏Juanita julle is awesome mense en getrou om die getuienisse week na week vir ons te gee. Dankie daarvoor. 💖💝💖
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Baie dankie Yolande, sulke kommnetaar maak die lang ure en ryery die moeite werd. Als tot Eer van die HERE
@mosesfisher4302
@mosesfisher4302 4 ай бұрын
Goeie more Juanita wooow waar kan ek n opname van dit kry het een in my Laerskool jaar van ons Pastor gehad maar sal waardeer as ek een kan kry
@DieGetuienis
@DieGetuienis 4 ай бұрын
Goeie dag, hier's is sy volle Getuienis: Willie Saunderson Volle Getuienis: kzbin.info/aero/PL6U4FpsaLm8jMPuuk_Z_k5jG_wgGDq2sq
@WaldemarvanWyk
@WaldemarvanWyk Жыл бұрын
wag vir deel 2
@johminecoertzen8724
@johminecoertzen8724 Жыл бұрын
Sjoe wat n getuienis. Ek wil graag deel 2 kyk maar kry hom nie. Waar kan mens die getuienis kry?
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag Johnine, Deel 2 sal Maandag die 20ste Maart op ons kanaal verskyn. Click op Subscribe en die klokkie om ʼn notifikasie te kry sodra ʼn nuwe video beskikbaar is. Geseënde dag verder
@martinaduvenhage1952
@martinaduvenhage1952 Жыл бұрын
Wanneer Kom deel 2....Kan nie wag nie
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag. Deel 2 kom Maandag die 20ste Maart uit.
@martinaduvenhage1952
@martinaduvenhage1952 Жыл бұрын
Ek Kyk gereeld Na julle programme..... amazing!!!!
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Wat n kragtige getuienis...
90% verbrand en lewe - Deel 2
26:34
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
Daar's hoop vir depressielyers
26:43
Die Getuienis
Рет қаралды 4,5 М.
А что бы ты сделал? @LimbLossBoss
00:17
История одного вокалиста
Рет қаралды 11 МЛН
🕊️Valera🕊️
00:34
DO$HIK
Рет қаралды 15 МЛН
2 MAGIC SECRETS @denismagicshow @roman_magic
00:32
MasomkaMagic
Рет қаралды 11 МЛН
Yay, My Dad Is a Vending Machine! 🛍️😆 #funny #prank #comedy
00:17
My hel saam met Jaco Swart
31:16
NUUSPOD
Рет қаралды 234 М.
Swanger op 14 jaar
23:40
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Is bevryding regtig nodig?
26:21
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
GETUIENIS I Redding uit motorongeluk I EMILY ANN RAUTENBACH
18:40
Radio Tygerberg
Рет қаралды 8 М.
Ek was … amper 200kg #oorgewig
24:52
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Seun doodgeskiet via internet advertensie
29:05
Die Getuienis
Рет қаралды 20 М.
Past. Willie Saunderson - Getuienis
58:28
Kruiskyk
Рет қаралды 22 М.
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Probeer almal "fix" behalwe myself
24:41
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 38 М.
А что бы ты сделал? @LimbLossBoss
00:17
История одного вокалиста
Рет қаралды 11 МЛН