No video

Aangeval deur Renoster Stropers

  Рет қаралды 6,020

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Christo het op 'n dag gegaan om net te kyk na 'n heining wat foutief was maar het onverwags op renoster stropers afgekom. Hy was man alleen teen 4 ander mans.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 11
@magdadutoit9528
@magdadutoit9528 Жыл бұрын
Dankie vir jou getuienis Christo. Ek ken jul en julle is dierbare kinders van Jesus. 🙌🙌🙌
@naomimuller6739
@naomimuller6739 Жыл бұрын
Wat meer wat meer kan Jesus doen want dit kan net die Here wees want dit kon n ander saak gewees het maar die Here ht u beskerm hallelujah
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 3 ай бұрын
Baie dankie vir die awesome getuienis ons dien n awesome God wat oor ons waak👏👏👏
@wilmajansevanrensburg6568
@wilmajansevanrensburg6568 Жыл бұрын
Hoè GROOT, GETROU ÈN MAGTIG IS ONS VADER!! Ons dien waarlik, soos ñ ander lied sê: ñ GOD van WONDERS. LOOF SY HEILIGE NAAM. 🙌🔥 Verseker is Psm 91(die NLV sê dit so mooi) ñ beskerm psalm. As jy dit mooi lees is daar +- 18 beloftes van HOM daarin... as jy ten volle op VADER vertrou. 🙌🙌
@jonathanspilhaus3165
@jonathanspilhaus3165 Жыл бұрын
Wonderlike verhaal... ek wens Christo en sy familie alles van die beste
@chasemonaghan8633
@chasemonaghan8633 Жыл бұрын
May God use you in a mighty way to advance His Kingdom bro... Thanks for sharing your testimony. May He bless you!!!
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie mooi getuienis.
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Daar is 'n pragtige lied, Psalm 91, gesing deur Piet Smit. Dit laat jou die woorde onthou en maak dit makliker. Baie dankie vir 'n wonderlike getuienis. God is goed, getrou en het ons Baie lief. Alle ever aan Hom. 🙏❤️
@anitaschoeman4404
@anitaschoeman4404 Жыл бұрын
Alle eer net aan God Almagtig
@liezelmouton5290
@liezelmouton5290 Жыл бұрын
Goeie dag hoe kan ek julle kontak
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag. U kan vir ons ʼn epos stuur of vir Whatsapp stuur. info@diegetuienis.co.za 0711662178
Onskuldig in die tronk gegooi
24:10
Die Getuienis
Рет қаралды 21 М.
valse of ware bekering
28:04
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
Schoolboy Runaway в реальной жизни🤣@onLI_gAmeS
00:31
МишАня
Рет қаралды 3,1 МЛН
Пройди игру и получи 5 чупа-чупсов (2024)
00:49
Екатерина Ковалева
Рет қаралды 3,5 МЛН
Het GOD misluk met my ??? 🪔
32:29
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Yulandi Erediens   Vergifnis is om uit 'n donker huis in die lig te kom
53:27
Getuienis - Louis Wiese
29:17
Koninkryk Woord Bediening
Рет қаралды 683
40 jaar terug, gemolesteer deur pastoor
24:55
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
GETUIENIS I Deur die pyn | SONJA HERHOLD
13:24
Radio Tygerberg
Рет қаралды 9 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 27 М.
Rieckert Getuienis
7:00
Tom Blay
Рет қаралды 29 М.
Skei jou man! GOD sê: “WAG”
25:59
Die Getuienis
Рет қаралды 58 М.
Ateïs - want HY vat net
31:42
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Schoolboy Runaway в реальной жизни🤣@onLI_gAmeS
00:31
МишАня
Рет қаралды 3,1 МЛН