Ek het my pa verloor in 1988 ek is nou 48 wens ek het n pa gehad die wat het respekteer hom dis al wat jy het
@leonstrydom71982 жыл бұрын
My pa is 23 jul 2022 oorledeen 29 jul was sy begrafnis, ons het jou liedjie gespeel tydens die diens. Ek kan net droom om 'n man soos my pa te wees. Baie dankie vir jou baie diep song.
@charlietwo473 Жыл бұрын
Ek voel met jou. My pa is na Ons Vader begin April 2022. Hy was vir my 'n rots, en voorbeeld van hoe 'n man MOET wees. Ek mis hom baie. En die song was ook op sy begrafnis gespeel, saam met 'n Song for my dad van Snotkop
@JuanickRoos-b8o Жыл бұрын
dad ek mis jou baie ek sal vir dad die song speel as dad nie meer hier by ons is nie😢❤
@northsiderabbi2 жыл бұрын
I’ve abused this song on our radio station here in Windhoek Namibia. Brilliant voice and brilliant message, makes me miss my dad, he’s passed 12 years ago now. Thank you Adam, this is heartfelt…
@adamgericke5580Ай бұрын
Happy birthday Oupa Adam. Lief vir Paps
@jandredicks99524 жыл бұрын
My pa is dood toe ek 3 maande oud was... Maar die stories wat ek gehoor het van my pa loop ek defnitief in sy skoene...en vandag is ek self u pappa van u 1jaar oud bulseun... En ek sal lat hy in my skoene loop. Pappas daar buite met God as os pappa kan ons ons seuns die waardes van die lewe leer.
@mindareinetels6047 Жыл бұрын
Pragtig!
@carelbeukes413 Жыл бұрын
Vandag na presies 13 jaar dink ek aan die baie kere se saam jag met 'n Pa wat ook my beste vriend was. Sy knipmes wat altyd skep was en wat maklik 'n springbok se pens kon uit haal. Ek sien en hoor hom weer vandag. Dankie Here vir die Pa wat ek kon gehad het.
@PriscillaVanvuuren5 ай бұрын
My pa was so so special.Di song laat my baie huil ek verlang so na my pa.
@mariannedekock7996 Жыл бұрын
Gèen terugvoer van Adam Tass. Ai dis so jammer, vir die kunsternaars gaan dit oor geld en nie hulle fans nie. 😢😢😢😢😢😢😢
@vaderenseun4 жыл бұрын
Puik vertoning! Baie dankie dat julle dit deel op KZbin. Beste groete en seënwense.
@TinyFord15 жыл бұрын
Dit moet ‘n voorreg wees om dit te kan sing. Ek het so ‘n oupa gehad
@francoisdvanderwesthuizen4 жыл бұрын
My pa is in 2017 na die hemelse Vader toe en my pa was vir my 'n baie goeie voorbeeld...
@patriciamaseko11223 жыл бұрын
I love this song 😍😍
@joshuamarkus35106 жыл бұрын
Die is n baie mooi song, 😌dit laat dink my baie oor my pa
@hannesneethling70546 жыл бұрын
Ek mis my pa baie
@KittaColeman7 ай бұрын
Dis al wat ons seuns/kinders vra
@JacoOosthuyzen-k6m Жыл бұрын
Jooc 😢
@saffasaffa50845 жыл бұрын
Dis n pragtige lied. Ek verlang so na my pa.
@danieengelbrecht8482 Жыл бұрын
Ek ook..
@victorysmith58985 жыл бұрын
Namibie love ju😍
@briandupreez54756 жыл бұрын
Awesome song baie mooi
@lasaramariarodriguesdecamp96322 жыл бұрын
Gostaria de conhecer pessoalmente cantando para nós aqui no Brasil
@vanessaselewe4754 жыл бұрын
Like jou songs en jou 🎥
@annettegoldsmith41394 жыл бұрын
Love die song
@taniakok15035 жыл бұрын
Absoluut pragtig.
@roneldastrydom20772 жыл бұрын
Sal nooit so man kan kry😭😭
@proinminecraft97623 жыл бұрын
Song vir my dad
@carienvermeulen22826 жыл бұрын
😍😍😍💗
@ruanfourie56085 жыл бұрын
Watter foon is daai wat in afrikaans se Geen sein?