Music video by Adam Tas performing Skilpadtepel. (C) 2014 SME Africa (Pty) Ltd vevo.ly/57TGB2
Пікірлер: 34
@yolandavanstaden67613 жыл бұрын
Een van die mooste songs van jou!!!!! Ons self is dorper boere!!!!!!
@mariannedekock79967 ай бұрын
Ek love jou incredible raspy voice! ❤Dankie vir sharing
@johnnydale65152 жыл бұрын
Wat n groot lied mag ons ook die genade van God beleef op ons kniee voor hom
@hanolee15 жыл бұрын
God sal die reen stuur. Amen!!
@vryheidvirdieboervolk9735 жыл бұрын
Amen
@geraldinebeyers78673 жыл бұрын
Hoendervleis mooi. Bly een van die bestes!
@shannonAdams952 Жыл бұрын
Great ek love alles VN jou Adam tas shoe wat kn ek se
@user-bj7sn4be7c11 ай бұрын
Bitter, bitter mooi !!!
@henrykeyter533 жыл бұрын
Sal ons dit nie waardeer as dit weer sal reën op Blinkwater nie...
@johanfourie78439 ай бұрын
JOU BESTE SONG, LAAT MY BAIE VER DINK.
@koosjjj36102 жыл бұрын
Man Soos my pa Adam Tas
@jpmaritz34042 жыл бұрын
My oubroer se gunstelung song!❤
@mariaangreeff93554 жыл бұрын
Ons hier in Namibia bid ook vir daai reën,
@annatjieeloff2643 жыл бұрын
So is ons Geseen met reën 2021 💞
@mariannedekock799610 ай бұрын
Boeta, jou stem is uitsonderlik mooi. Jy is geseend! Ek geniet jou musiek baie.
@jpmaritz34042 жыл бұрын
Awesome
@annikabritz9325 жыл бұрын
My trouman 😍
@saffasaffa50845 жыл бұрын
Hy maak seker baie kniee lam.
@susanbancroft15752 жыл бұрын
Dis so pragtig! 💋💘
@user-zy4zk8sl7k7 ай бұрын
Suid Afrika kort nuwe liedjie skrywers. Dalk kan jy ñ cover doen van Suiderkruis....
@erikabadenhorst67573 ай бұрын
Asemrowend mooi ,seenwense.
@iannel41274 жыл бұрын
Beste song ever 💪💪💪
@ryanadou5970 Жыл бұрын
i strongly disagree
@adriaanbadenhorst80335 жыл бұрын
Awesome Song Adam. Het die musiek video al lank gesoek!! Wanneer kom kuier julle weer in slag in Swakop dat julle die Meob song ook so kan opneem? Groetnis
@NotYoAverageJoe5 жыл бұрын
Eintlik bang om te luister so comment net, wat is Skilpadtepel?