Die song moet op my begrafnis eendag speel, ek het ongelukkig stad toe getrek nadat ons die familie plaas verloor het. Mis die plateland en droom elke aand daarvan. Mooiste song ooit.
@danikacloete49904 жыл бұрын
Ek wil ook hierdie liedjie op my begrafnes hê
@stephanieobrien205111 ай бұрын
Baie mooi diep woorde verlang en mis my familie.😢
@bvt59922 жыл бұрын
🎩 Die Lied paar jaar gelede met ñ begrafnis gespeel. Pragtig.
@henrehorn9483 жыл бұрын
Danki baie ek was 5 gewees toe my boetie dood is en ek is nou al14 en ek huil as ek die liedjie luister(rus in vrede brandon)
@aristaoberholster24436 жыл бұрын
Ek kan dit meer uit hou nie as ek die liedjie luister dan huil ek en dink wat ek sonder my pa en oupa sal doen en wat met my sal word
@janoduplessis49916 жыл бұрын
Jinne hard song eendag daar doer op die plaas daar sal jy my kry
@soniagrobler40132 жыл бұрын
het hierdie liedjie op my man se begrafnis gespeel toe hulle sy kus ingebring het hy was n groot jagter
@marykevanderwesthuizen3633 жыл бұрын
Hierdie is die song wat my n bewonderaar gemaak het
@calliepetser11704 жыл бұрын
My hart begin eers op die grondpad. maar ja dis pragtig...
@mariaangreeff93554 жыл бұрын
Dis so mooi, dankie
@theaphilp99334 жыл бұрын
Mooi mooi mooi. ..dankie
@gawiepienaar45622 жыл бұрын
Die is my droom befrafnis
@familyscheepers32673 жыл бұрын
Adam Tas, as jy ooit die boodskap sien en iets baie spesiaal rakende die song wil hoor, kontak my.
@Lindaleriche4 жыл бұрын
Om so tussen bosveld bome te kan rus.
@kryskamoolman4216 жыл бұрын
love it
@MalcolmElliott-pr4xs9 ай бұрын
Who is adam tas realy
@soniagrobler40132 жыл бұрын
hy is 05/02/2022 oorlede
@hentiedupreez27124 ай бұрын
Ek wil hom ook op my begrafnis he,
@luangreyling18293 жыл бұрын
Liedjie wat op my pa se begrafnis gespeel is toe ek 7 was eks nou 14. Al 7 Jaar Sonder hom
@anitawilliamson92414 жыл бұрын
Jj
@alexpapkok Жыл бұрын
So jy gaan bietjie gaan sing vir die "ons is nie rasiste" white supremacists van Orania?