Wat Sê Die Bybel? Agt Dispensasies Kenmerk God Se Handelinge Met Die Mens
Пікірлер: 8
@niciv.n.87474 жыл бұрын
Klank weer baie duidelik...ons baie bly oor jul goeie reën,wat damme so mooi volgemaak het.Leersame stuk,weereens...dankie pastoor🌈👌
@elnakruger38304 жыл бұрын
Yes thanks
@magdagroenewald75534 жыл бұрын
Dankie vir al pastoor se verduideliking van die woord, ek het al so baie geleer. Kan pastoor dalk bietjie lig werp op 'offervleis' soos in 1 Kor 8:1-10 en 1 Kor 10:14-28. Val 'halal' kosse hieronder? Groete vanuit Middelburg Mpumalanga
@maggiecornelissen72804 жыл бұрын
God het die rusdag (sabbat) in Gen. 2:3 ingestel deur die sewende dag te seën en te heilig.
@RaymondLombardMinistries4 жыл бұрын
Môre Maggie, nêrens in die Bybel lees ons dat Adam, Noag, Abraham Isak en Jakob of Israel in Egipteland ooit die sabbat dag onderhou het nie. Dit was God se rusdag soos daar tereg in Genesis 2 opgeteken staan. Die sabbat as rusdag vir die volk Israel is eers onderweg na die berg Sinai in die woestyn ingestel en toe is dit ingesluit by die wetgewing by die gee van die wet by Sinai. Groetnis en seën
@andreventer46554 жыл бұрын
My Bybel se Vader is onveranderlik my oom
@RudieHorne-bq8rz5 ай бұрын
Hkm seer mense olie aan deur kosyne? Jesus is by ons..vra net sy beskerming?
@RudieHorne-bq8rz5 ай бұрын
Hoekom pleit mense die bloed van Jesus oor alles? Dis mos n dwalleer?