Die probleem met die ANC is dat hul als wil beheer, en in die proses vernietig hulle dit. Sterkte met die litigasie. Jul word ondersteun.
@hettiebotha89019 ай бұрын
Ai mense, waarmee sit ons??? Dit lyk nie of al die baie petisies wat ons onderteken enige verskil maak nie... Waar gaan ons heen? Waar gaan alles eendag eindig??? Bekommerde ouma....
@jackiesolo9 ай бұрын
Ek ook bekommerde Ouma.
@atkruger78409 ай бұрын
Sterkte vir julle. Regering kan nie onderwys polities beheer nie.
@InaGouws2 ай бұрын
Wat 'b gemors 😮
@hettiebotha89019 ай бұрын
Baie dankie mense....😊
@DanieKochАй бұрын
Sit n ketting om sy taal en die duiwel sal jou kom haal. Los ons AFRIKAANS uit. Kom uit n liedjie....
@Boer16526 ай бұрын
As ons net geweet het wat die ANC sou doen ons moet net bit en gloo die ANC sal fal
@SurprisedBalkhHound-kd3oy9 ай бұрын
Hulle wil net afbreek witskole is beter as ons coloured and swartskole word beter bestuur
@Zea-on5mb9 ай бұрын
Bela wet, gee ouers geen se oor hul eine kinders nie, maw as n kind bv n aborsie kan of mag kry, kan die kind sonder sy of haar ouers se toestemming n aborsie kan kry. Dit is net een voorbeeld