Рет қаралды 2,528
Wat sal die Bela-wet vir beheerliggame en ouers beteken? - In Gesprek | 28 November 2022 | kykNET
Paneelgesprek oor die voorgestelde wysigings aan openbare skole se taal- en toelatingsbeleid en wat dit vir beheerliggame en ouers sal beteken met dr. Anthea Cereseto, die uitvoerende beampte van The Governing Body Foundation, hoof van Solidariteit se navorsingsinstituut, Connie Mulder en die redakteur van Rapport, Inge Kühne.
What might the BELA Bill mean for school governing bodies and parents? - In Gesprek | 28 November 2022 | kykNET
Panel discussion about the suggested Basic Education Laws Amendment Bill and what it might mean for school governing bodies and parents, with Dr Anthea Cereseto, CEO of The Governing Body Foundation, Connie Mulder head of Solidarity’s Research Institute and Inge Kühne the editor of Rapport.
---
Wees deel van kykNET se KZbin-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!