No video

Astrale projeksie

  Рет қаралды 2,701

Patmosstudio

Patmosstudio

Күн бұрын

Twitter: https// Patmos_Studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstud...

Пікірлер: 16
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 11 ай бұрын
Baie dankie Gisela, ek weet wat jy sê is die waarheid! Mag ons Vader vir elkeen verligte oë vd verstand gee...seëninge vir elkeen🤗🇿🇦
@AngeliqueDuToit-hy4wk
@AngeliqueDuToit-hy4wk 10 ай бұрын
Dankie vir jou waarheid
@petrusvandenbergh6587
@petrusvandenbergh6587 11 ай бұрын
Baaie dankie ,, Goed om te hoor
@BerthaMatsuis
@BerthaMatsuis 11 ай бұрын
Amen
@solindeduplessis6961
@solindeduplessis6961 11 ай бұрын
Ons weet so min van d geesteswêreld en tog is dit vir ewig. Ons wêreldse se bestaan is maar n tydelike tentwoning.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 11 ай бұрын
Ekt geleer dat God gee gawes en talente...as iemand nie geestelik op n sekere vlak is nie, sal hul hierdie soort goed nie verstaan nie...
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 10 ай бұрын
Jy is reg. Die bybel sê dit. Dat mens nie die geestelike met die vleeslike kan verstaan nie. En soos mens pad stap met Jesus leer Heilige Gees mens. Net Hy kan dit openbaar in so mate dat iemand wat nie op geestelike vlak is nie , dit kan verstaan. Ekt eenkeer ñ woord van Hom gegee vir ñ vriendin en na ek die woorde gespreek het, vir oomblik het dit vir my nie sin gemaak nie, want ekt met my brein dit try verstaan. Gelukkig danksy Heilige Gees het die vriendin wel verstaan en haar woord van bevestiging gekry.
@jeta-mariaswanepoel
@jeta-mariaswanepoel Ай бұрын
❤❤❤
@waynejune-bp8dh
@waynejune-bp8dh 11 ай бұрын
Fantastiese storie Gisela! Hierdie is evangelie goud en ek kan nie verstaan hoekom jy nie by Time2RiseSA betrokke is nie, jy kan so groot verskil maak daar. Hulle is tans besig om te veg in die geesteswereld vir Suid Afrika.
@gideonjoubert4090
@gideonjoubert4090 11 ай бұрын
Dankie Wyne ja ek dink soms daar is te min mense wat die gawe beoefen..om tussen geeste te kan onderskei..en dan is daar weer die groep wat n mens aanval daaroor omdat hulle n sluier oor hulle hoof het en dit nie glo of verstaan nie
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 10 ай бұрын
Dit hang maar af as God vir haar opdrag gee om daar betrokke te raak dan sal sy. Ons elkeen het maar sekere take. Ons moet maar by Vader hoor wat moet ons doen.
@waynejune-bp8dh
@waynejune-bp8dh 8 ай бұрын
Ek het lank gevas en gebid om by vader te hoor en hy gee vir my die volgende "so lank soos ek my graaf kan spit, so lank plant ek my mieliepit". Ek hoop iemand kan my help met die uitleg hiervan, dankie.
@dulindiapril1669
@dulindiapril1669 11 ай бұрын
@user-ti6ro3bt2e
@user-ti6ro3bt2e 7 ай бұрын
Gisela ek wil net graag by jou hoor wat rook jy? Is dit 'n indoor strain wat jy self groei of gebruik jy hash saam met dit? Ek smag daarna om te trip soos jy, ek raak sommer lekker jaloers as ek hoor die trips wat jy het. Ek gee nie om wat die mense van jou se nie, ek geniet jou stories vreeslik baie!
Jesebel | DieTrio van Satan no1 | Gisela Joubert
18:37
Patmosstudio
Рет қаралды 6 М.
Sien demoon in klerekas waar drank weggesteek was
11:38
Patmosstudio
Рет қаралды 4,3 М.
Harley Quinn's revenge plan!!!#Harley Quinn #joker
00:59
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 24 МЛН
🩷🩵VS👿
00:38
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 21 МЛН
Challenge matching picture with Alfredo Larin family! 😁
00:21
BigSchool
Рет қаралды 41 МЛН
The Joker saves Harley Quinn from drowning!#joker  #shorts
00:34
Untitled Joker
Рет қаралды 66 МЛН
Watergeeste ervaring in Tanzania
14:22
Patmosstudio
Рет қаралды 7 М.
God ken jou hart begeerte | Amanda Loftus
5:12
Patmosstudio
Рет қаралды 2,2 М.
Gisela Joubert
1:15:12
SHALOM Lephalale
Рет қаралды 1,1 М.
Here gee my n woord op pad vir die man voor my in motor
7:47
Patmosstudio
Рет қаралды 2,9 М.
N Naweek alleen met Jesus in n Berghut
13:44
Patmosstudio
Рет қаралды 5 М.
laat die Gees jou wys
9:03
Patmosstudio
Рет қаралды 4,6 М.
Van witchcraft na profeet
15:52
Patmosstudio
Рет қаралды 29 М.
Gisela Joubert - Live @ Patmos | 05 Feb 2024
42:19
Patmosstudio
Рет қаралды 3,1 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
Harley Quinn's revenge plan!!!#Harley Quinn #joker
00:59
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 24 МЛН