Baie mooi julle twee. Julle is bevoorreg om dit in vloed te sien. Dankie vir die deel van video. Ons geniet dit baie. Groetnis ❤️❤️🇺🇾
@timothyvanrooyen87223 жыл бұрын
Wat 'n lekker verrasing hier op 'n Vrydag middag. Pragtig soos altyd. dankie julle twee.
@shaunmoller26663 жыл бұрын
Dankie julle twee vir deel dis baie water wat n belwenis mooi loop
@justinkiley41463 жыл бұрын
Another very lekker video…thoroughly enjoy your trips
@alettopperman26723 жыл бұрын
Dankie vir nog 'n treffende video, dit lyk elke keer anders, en voorwaar 'n belewenis wat ek graag sou wou sien.
@annellielouw94973 жыл бұрын
wow, wat n stunning video, so jammer ons kon julle nie die keer join nie. dankie vir die deel van Augrabies op sy beste. xxx
@Druss463 жыл бұрын
Wow, wow, wow! Dankie vir die deel van die video!
@ozbantu22313 жыл бұрын
Great and lekker Video Marius, Dankie vir die adventure
@DustandDieselOverlanding3 жыл бұрын
AWESOME!!
@riaandinge3 жыл бұрын
Baie mooi!
@BiggyF163 жыл бұрын
Asemrowend pragtig , op my bucket list.
@siya.abc1233 жыл бұрын
Asbonge Marinus. Danko
@Riaan31083 жыл бұрын
Wat moet ek sê… so praat n getroude man 🤘
@benjaminvanschalkwyk47593 жыл бұрын
Baie dankie vir die video, hoe verlang ek nou
@mariannaskontorp55453 жыл бұрын
mooi musiek!
@farmer_siv3 жыл бұрын
Ongelooflik mooi!
@gowildlife3 жыл бұрын
Wat ‘n voorreg!
@nurjahaan20922 жыл бұрын
Nice video
@cheryltheunissen31403 жыл бұрын
Daardie water is mal! Februarie maand was Baie maar hierdie is ongelooflik- gooi 'n draai by TR gou gou!
@es-mariswartz79293 жыл бұрын
Nice video oom Marius 😜👍
@WildlifeObsessed3 жыл бұрын
Can you imagine what this is going to look like after Batsirai hits (Now NW of Mauritius - Cat 4), so worse than the latest one to hit SA, Zam, Zim, Malawi, Mozambique.
@BiggyF163 жыл бұрын
Hoe was die verblyf? Kom nou Bok jy moet ook shower😂