Kgalagadi Transfrontier Park-Twee Rivieren vir die naweek.

  Рет қаралды 9,546

Marius Niemann

Marius Niemann

Жыл бұрын

Ek en Denise gaan kamp vir die naweek by Twee Rivieren. Ons het een van ons beste ogende nog ooit in die Park en soos altyd stel die Kgalagadi nie teleer.

Пікірлер: 57
@Mr09260
@Mr09260 Жыл бұрын
Great Video Marius and Denise
@shaunmoller2997
@shaunmoller2997 Жыл бұрын
Marius en Denise lekke om julle weer te sien soos gewoontlik kamera werk epic die diere stel nie teleur nie daai leeu baie naby die veld mooi groen na allie reen die drie luiperts saam wow once in a lifetime dankie vir puik episode
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Baie dankie ek wardeer dit baie. Moet se ons was baie gelukkig!👌🙌
@juliniemann1803
@juliniemann1803 Жыл бұрын
Ek kan nie glo dat julle so gelukkig in n naweek kan wees nie. Baie baie mooi en goed gedoen.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Sien as Ma nie saam is nie🤣 dalk eendag.
@gowildlife
@gowildlife Жыл бұрын
Jis, dit was nou lekker om te kyk. Great video soos altyd Marius!
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks Gerhard ek wardeer dit 👌🙌
@johnnydale6515
@johnnydale6515 Жыл бұрын
Wat kan mens van die pragtige natuur se , dis awesome
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Dit is net amazing 🙌
@4WheelingSA
@4WheelingSA Жыл бұрын
Baie nice julle! My dogtertjie het saam met my gekyk en dit ook geniet!
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi Baie dankie ek is Baie bly julle het dit geniet.🙌
@markwinter7511
@markwinter7511 Жыл бұрын
Beautiful beyond words and sightings well worth a tear or two! All you need now is a Toyota and it would be perfect.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks the sightings was amazing 👌🙌 the Toyota one day 🤣
@wernerstruebing116
@wernerstruebing116 Жыл бұрын
Baie mooi video, Denise jy praat te min, ons was meer gewoond van jou. Dankie
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Ek wil ook he sy moet meer praat. Ek self hou dan van my video’s meer.
@theoduplessis3286
@theoduplessis3286 Жыл бұрын
Dankie vir julle video's, julle twee is ons mense. Geen "pretend" net julle self.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Baie dankie vir die mooi woorde🙌
@markusdippenaar331
@markusdippenaar331 Жыл бұрын
Netjies!!!! Dankie dat julle die goeie tye met ons deel. Ek en my vrou Natachia was vir die eerste keer opad noord kaap toe in ons lewe vir so 14 dae toer sovèr as port nolloth 2 weke tevore ,voor ons Springs Johannesburg verlaat kom ek agter daar is 2 byt merke op my regter been maar met die nodige meds vir wat ons dink is spinnekop byte verlaat ons die huis. Eerste dag is nogal n avontuur want ons volg die groot water wat opad is na die groot rivier toe ons slaap oor op douglas langs die vaalrivier in vloed .Tweede dag in lyn upington toe ons monde hang oop vir die noord kaap met sy groen stuk stuk landerye tussen die droê klip koppies al langs die groot rivier af en die kloste voëltjie neste wat teen al wat n paal hang kuns werke van die natuur , upington bereik so 2;30pm rivier lyk normaal maar ek voel lig van gees en hart ongeag die ongemak koors en siek voel ' Ons is by die gariep rivier n droom bewaarheid. Volgende oggend die groot rivier het so wyd en groot soos hy is met tenminste 4m gestuig asemrowend onbeskryflik Baie water , ons rus 2 dae in upington my hart wil so graag verder die pad verken maar my lyf is siek met groot teleurstelling verlaat ons upington die saterdag oggend met die lang reguitste pad huistoe om hulp te kry vir die siek voel .Die huis bereik dokter gaan sien op bosluiskoors vasgesteek , dis 2 weke later maar ,Ons harte het agter gebly in die noord kaap so ons kom beslis baie gou terug vir rondte 2.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi Baie dankie. Dit is n jammer vir julle trip maar as die Noord Kaap eers jou het dan los hy jou nie. Darem iets om voor uit te sien.
@Jonafets
@Jonafets Жыл бұрын
Jis ek laaik julle videos kwaai! Daai footage van die leeu wat die jagluiperds jaag is next level. Daai deel waar Denise sommer 'n traan pik, wys dat sy waardeer presies hoe gelukkig julle was om so 'n awesome sighting te kon beleef. Ek is 'n groot fan! Kan nie wag vir die volgende een nie. 👍🏻
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi Baie dankie ek wardeer dit baie! Ja daai sighting was die beste,iets wat ons gou sal vergeet nie. 👌🙌
@annestaras6831
@annestaras6831 Жыл бұрын
Julle video is fantasties. Het dit baie geniet. Sien uit na die volgende een.
@wildlivelover.
@wildlivelover. Жыл бұрын
Thx for the nice Video I know exactly the emotions you are Feeling after that siting. Can't wait to fly on the 20 dec to South-Afica for 3 weeks of Safari. Hoedspruit, Sabi Sands and Manyeleti. Greatings Peter
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks so much 👌 You must enjoy South Africa and I hope you get amazing sightings 🙌
@johnpeiser4532
@johnpeiser4532 Жыл бұрын
Stunning footage.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks so much 🙌
@jacquesdutoit5592
@jacquesdutoit5592 Жыл бұрын
Genade Marius, amazing! Miskien kan ons eendag saam julle Kgalagadi toe gaan.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi Jacques ja dit was a epic naweek. Dit Sal baie lekker wees as jul kan.👌
@olivierobe8682
@olivierobe8682 Жыл бұрын
Dankie Marius. Taking my family on a long road trip to show them some of the places from Johannesburg to West Coast, I have definitely made up my mind that it is worth the distance come to this place as well, please don't mind me keeping an eye into your vlogs for more destinations as well, be blessed with your family as well.
@rather_be_camping
@rather_be_camping Жыл бұрын
Marius, maklik jou beste video nog. Awesome editing ook. Dankie vir die mooi visuals. Groete
@mornehunter6942
@mornehunter6942 Жыл бұрын
Hi Julle - Love julle videos hier in New Zealand. Ek wou graag hoor ons het 4 aande in SA Desember 2023 en gewonder wat se kampe julle sal voorstel. Ons was nog nooit daar nie en julle videos het ons so lus gemaak dat ons Kruger gaan los en Kgalagadi gaan probeer. Love julle videos julle maak die verlange so bietjie ligter met die puik videos
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi, ons is so bly jul love ons videos 😁 Die Kgalagadi is n amazing plek en julle sal dit love. Ons gunsteling kamp is Nossob. Maar as jul net vir 4 aande gaan Sal ek voorstel om 1ste aand by Tweerivieren te slaap, dit is by die ingang van die Kgalagadi, dan 2 aande by Nossob en die laaste aand weer by Tweerivieren dan is jul weer by die hek. Mata Mata is ook n lekker kamp, dis waar jy kameelperde sal kry en stokstert meerkatte in die kamp. Groete 😁
@alannewstead1332
@alannewstead1332 Жыл бұрын
Another amazing video. Thanks so much for sharing these trips with us - brings back lotsa incredible memories. I miss the reserves of SA - nothing like this in Canada 😞 The scene with the lioness and the 3 cheetah will be watched over and over.
@Druss46
@Druss46 Жыл бұрын
Wat n episode! Baie dankie!
@robertvanderwielen8346
@robertvanderwielen8346 Жыл бұрын
brilliant - great sightings, well captured - love the emotion & adrenalin scenes - can feel your passion !
@walkerbay6373
@walkerbay6373 Жыл бұрын
Excellent thanks for posting! Interaction between the Lion and Cheetahs was superb - very well shot. Best tell Denise to be careful when opening gates. For some reason lions like to hang about in that vicinity in the grass. Best to climb back into your vehicle ASAP!😀
@41pinetree
@41pinetree Жыл бұрын
Uitstekend! You have captured the essence of this amazing place! Your videography is excellent! Keep sharing with us your wonderful adventures!
@roneljurgens2779
@roneljurgens2779 11 ай бұрын
Dankie vir die bekendstelling aan die park. Gaan definitief n plan maak om daar uit te kom!!!
@adamkariel4211
@adamkariel4211 Жыл бұрын
First! Enjoy your videos man. Hope to go to the KTP one day 🤞🤞
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks a lot. It’s a must 👌🙌
@helenbarclay2457
@helenbarclay2457 Жыл бұрын
Great video and absolutely amazing sightings, as they say right place right time 😃
@bobbyabrahamnatureloverdsp9104
@bobbyabrahamnatureloverdsp9104 Жыл бұрын
❤❤
@Afriqueleblanq
@Afriqueleblanq Жыл бұрын
Net vandag gewonder wat van julle geword het, en kyk nou net! Baie dankie vir die awesome wat julle met ons deel. Veral as mens 'n duisend my daarvandaan won en op geen manier daar kan kom nie. Julle maak dit vir ons baie aangenaam, nogeens dankie.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Dit is net n plesier.🙌
@IvoryDustBug
@IvoryDustBug Жыл бұрын
Wow Marius, wat ‘n wonderlike naweek… wens ons kon net vir naweek gaan. Kan nie wag vir jou volgende video’s nie!
@johnnywagner5832
@johnnywagner5832 Жыл бұрын
Dankie Marius en Denise, dit was sommer baie mooi. Ek sou ook genip het as ek die hek moet oopmaak en die leeus is so naby, gelukkig kon jy sien waar is hulle, anders sou ek nie oopgemaak het nie. 😂
@lizabme7678
@lizabme7678 Жыл бұрын
Unfortunately I couldn't understand a word you said but I also completely understood what you were saying. Just amazing captures. I was really hoping that lion's pride members didn't come help her chase down those cheetah . You're at the one place I've always wanted to go and hopefully will someday. Did you have photography/videography experience prior and all the equipment? Thanks for sharing your awesome experience!
@sharpshooteradventures
@sharpshooteradventures Жыл бұрын
Awesome video!!
@Jonafets
@Jonafets 11 ай бұрын
Ons gaan volgende Saterdag vir ons jaarlikse Kgalagadi besoek en ek kyk sommer gou weer julle videos vir inspirasie. Stuur ons bietjie van daai 'Kgalagadi luck' van julle. Hou vir ons duimvas dat ons gelukkig sal wees. 👍🏻
@Mr09260
@Mr09260 Жыл бұрын
When did this trip happen ?? Friends went there recently stayed at Kieliekrankie , TR and Rooiputs and saw a Jackal and some Springbok on a Good day >> it was burnt too some areas
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi Peter this was in February this year. I am behind with my editing 🤦‍♂️. We where there in November as well and got good sightings. Just luck👌🙌
@willemvermeulen007
@willemvermeulen007 9 күн бұрын
Hi Marius, watter video kamera gebruik jy?
@mornehugo7634
@mornehugo7634 Жыл бұрын
Great Video, julle was baie gelukkig met die mooi besigtigings!! Ons gaan komende Feb en kannie wag nie, my en vrou se eerste keer na KTP! Sal jy omgee om so bietjie advies te gee water lens jy gebruik/aanbeveel? Ek het n Canon m50 Mrkii en soek nou n wild fotografie lens, ek kyk na 100-400 / 70-200 of 70-300. Dankie.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Baie dankie ek wardeer dit 👌 Ek self gebruik n 100-400mm ek sal nie kleiner as dit gaan nie. Julle gaan dit baie geniet👌
@juanmouton5096
@juanmouton5096 Жыл бұрын
Welkom terug!!!
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Dankie baie lekker om terug te wees!🤣🙌
@juanmouton5096
@juanmouton5096 Жыл бұрын
@@mariusniemann nou moet die videos kom haha
Kruger National Park, Punda Maria 2021
16:53
Marius Niemann
Рет қаралды 10 М.
Kgalagadi Adventure - Twee Rivieren To Kieliekrankie
18:30
Travel Africa
Рет қаралды 1,5 М.
WHO DO I LOVE MOST?
00:22
dednahype
Рет қаралды 79 МЛН
FOOLED THE GUARD🤢
00:54
INO
Рет қаралды 63 МЛН
Twee Rivieren Rest Camp, Kgalagadi Transfrontier Park
14:56
African Campsite Reviews
Рет қаралды 6 М.
Lots of LIONS at Nossob in the Kgalagadi!  |  Episode 6/6
20:30
The Safari Expert
Рет қаралды 12 М.
Thawale lodge, Majete - Malawi
9:57
Ukuri
Рет қаралды 7 М.
Kgalagadi Transfrontier National Park 2020
14:03
Marius Niemann
Рет қаралды 16 М.
Augrabies Falls National Park 2022
9:17
Marius Niemann
Рет қаралды 18 М.
VLOG: Launch of Klein Jan & Tswalu Safari
24:43
Zola’s Feasts By Zola Nene
Рет қаралды 12 М.
BOTSWANA in the rainy season | Moremi Game reserve, Khwai Magotho
52:57
Our Life In Africa
Рет қаралды 45 М.
Namibia- Fish River Canyon ,Canyon Roadhouse, Klein-Aus Vista Campsite
31:02
Kruger National Park 2021: Shingwedzi, Episode 2.
20:08
Marius Niemann
Рет қаралды 9 М.