Kalahari 2021 Episode 1- Witsand,Leeupan,Kgalagadi

  Рет қаралды 35,315

Marius Niemann

Marius Niemann

2 жыл бұрын

In die eerste episode slaap ons die eerste aand oor by Witsand Natuur Reservaat waar Denise bietjie Kalahari surfing doen. Ons slaap dan ons tweede aand by Leeupan gaste plaas oor. En toe van daar af Kgalagadi toe. Die Kalahari is n baie spesiale plek en net goed vir die siel. Kalahari 2021 November.

Пікірлер: 80
@manuelrodrigues1094
@manuelrodrigues1094 2 жыл бұрын
Beautiful !
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thanx a lot 😃
@shaunmoller2666
@shaunmoller2666 2 жыл бұрын
Episode vol pret dankie Marius vir deel
@shaunmoller2997
@shaunmoller2997 2 жыл бұрын
Marius welkom terug en dankie vir deel aan julle avontuur wow wow lekke saam getoer
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Dankie dit was tyd om so bietjie rond te gaan ry het.👌
@lorenzodallape7808
@lorenzodallape7808 2 жыл бұрын
Woooow. Amazing Video.... I can't wait for the next one
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thanks so much👌. Yes I think they are going to be good. We had great sightings.
@timothyvanrooyen8722
@timothyvanrooyen8722 2 жыл бұрын
Jissie was ek nou bly om julle weer te sien. Pragtige video. Baie dankie vir die deel.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Ja dit was bietjie tyd gewees👌
@harryleroux
@harryleroux 2 жыл бұрын
Ek is regtig baie jaloers op julle om só lekker rond te ry in die Kalahari! Verlang sommer erg huis toe! Great video; ek weet dis baie effort om ‘n video só bymekaar te sit; waardeer dit. Ons gaan nou sommer julle series binge watch. Mooi loop
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie, ja dit is n effort maar als die meoite werd, dit gaan lekker memories wees om eendag na terug te kyk. Baie bly jy hou van ons video’s.
@joyfredbaartman6305
@joyfredbaartman6305 2 жыл бұрын
Baie mooi en goeie video. Top klas
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie ek wardeer dit 👌🙌
@acevans4880
@acevans4880 2 жыл бұрын
Dankie Marius en Denise!!🌿
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Dis ons plesier 😃
@divanbouwer1886
@divanbouwer1886 2 жыл бұрын
Julle het nou regtig n lekker channel. Ons is mal oor julle videos. Hou so aan en wees veilig. 👍
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie en ons is bly jul geniet ons channel.
@rickyabrahams7100
@rickyabrahams7100 2 жыл бұрын
Man,Julle is gelukkige mense.🍻🥂 mooi bly.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
👌🙌
@christovanzyl1768
@christovanzyl1768 2 жыл бұрын
Geniet julle videos baaaaie. Puik soos altyd
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie ek wardeer dit👌
@francoisrossouw1656
@francoisrossouw1656 2 жыл бұрын
Lekker om julle weer terug te hé.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie. Het self dit gemis was baie lekker 👌
@francoisrossouw1656
@francoisrossouw1656 2 жыл бұрын
Marius, julle het die Ranger nou mooi gekit. Dom vraag maar hoekom sleep jy nog die trailer saam?
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
@@francoisrossouw1656 Dankie man. As ons vir een aand by n plek slaap werk die dak tent baie lekker en vinnig. En as ons in die park is vir meer as twee aande werk die waaintjie baie mooi as n basis en ons hoef nie elke oggend 5uur eers die dak tent af te slaan voor ons ry om diere te gaan soek nie. Maar ek het die daktent gekry om so bietjie meer mobile te wees. En om gou naweke weg te gaan.
@GerhardBritz
@GerhardBritz 2 жыл бұрын
Baie mooi video Marius. Mooi vasgevat, baie moeite wat in so video ingaan. Ek waardeer dit.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thanks man👌
@wildlifevideomariofrancesc7809
@wildlifevideomariofrancesc7809 2 жыл бұрын
We miss Kgalagadi so much! Thanks for your nice video 👍 we book for October 2020 ➡ had to move to October 2021 ➡ moved again to October 2022 🍀 let's hope! in the meantime we watch your beautiful video - thank you!
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Hopefully your trip works out for Oct 2022, we will also by in the Kgalagadi in Oct 😬
@gowildlife
@gowildlife 2 жыл бұрын
Lekker Marius! Sien uit na die volgende een.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thanks man 👌
@conridutoit7897
@conridutoit7897 2 жыл бұрын
Ons gesin kyk al jou videos saam. Dis puik!! Ek sien jy raak nou lekker lui om die trailer so heeltyd op en af te slaan! Mooi ingerig!! Groete uit Bloemfontein
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie bly julle geniet dit. Ja dit werk mooi🤣 maar ek het hom meer gekry om naweke rond te ry. Groete Marius
@Mr09260
@Mr09260 2 жыл бұрын
Lovely Video Marius
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thanks so much 👌
@markusschnepper4221
@markusschnepper4221 2 жыл бұрын
Great to See you Back Guys 🙏😊
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thanks so much, yes it was about time.
@4WheelingSA
@4WheelingSA 2 жыл бұрын
Welgedaan!
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie!
@andriesviljoen4309
@andriesviljoen4309 2 жыл бұрын
Dêm maar dis lekker om in my taal te skryf😂☝🏻. Goeie video jongman ... uitstekend gemaak. Julle is voorwaar gelukkig om so as familie saam te toer. Dankie dat julle jul kykers so saamvat, want ek persoonlik sien uit na die volgende een. Doen so voort, ry veilig, en ek wens julle ñ puik tydjie toe. Groete uit die Breërivier.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie ek wardeer dit baie. Ons is baie bevoorreg om dit saam te kan doen. Groete
@pietsmit1034
@pietsmit1034 2 жыл бұрын
Uitstekend, kan nie wag vir die volgende video nie, baie dankie.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie 🙌
@walliebadenhorst232
@walliebadenhorst232 2 жыл бұрын
Baie mooi video, kan nie wag vir die ander videos nie, hou so aan, ons geniet elke een.👋
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie Oom. Ek sien self uit. Kry nou eers kaans om deer my goed te gaan.👌
@timeepicvideos
@timeepicvideos 2 жыл бұрын
baie nice om die video in afrikaans te sien like 194
@andrinettegouws3754
@andrinettegouws3754 2 жыл бұрын
Netjiese koffie bekers Mnr. en Mev. Niemann 😉 Sjoe, wat n gelukkige 1ste dag, sommer 4 luiperds! Ek gaan volgende keer saam met julle vakansie hou.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
😁 baie dankie. Ja ons was baie gelukkig.👌
@danievniekerk
@danievniekerk 2 жыл бұрын
Was julle nie op die brul duin by witsand nie hy brul mooi as die sand warm is
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Ja ons was daar gewees.
@robnelsen6290
@robnelsen6290 2 жыл бұрын
Nice one guys. Look forward to the rest of your trip. Off to a good start there :)
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thanks so much. Yes we had a great time👌
@mrwheelsan1411
@mrwheelsan1411 2 жыл бұрын
lekker!!
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie lekker👌🙌
@Monmalan
@Monmalan 2 жыл бұрын
Amazing ek is lekker jaloers! Watse kamera/video toerusting gebruik julle?
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie, ek gebruik n Canon R6 met n 100-400mm lens en n GoPro Hero 9 asook my IPhone. Ek het altyd n Canon 80D gehaad wat net so mooi gewerk het vir videos.
@Monmalan
@Monmalan 2 жыл бұрын
@@mariusniemann dankie baie!
@kelliescheiby9874
@kelliescheiby9874 Ай бұрын
Lekker footage!. Question: when you put your RTT and 270 awning on the Ranger, did you have to upgrade the suspension to take the extra weight? Or not?
@jannieweitz5358
@jannieweitz5358 2 жыл бұрын
Loving your videos, really inspiring! What camera equipment are you using to film?
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thank you so much, I use a Canon R6 with 100-400mm lens, GoPro Hero 9 and sometimes my IPhone. I did a lot of my videos on a canon 80D which is just as good.
@martinmouton6721
@martinmouton6721 Жыл бұрын
Pragtig julle ek hoop julle gaan Rietfontein toe want dis my tuiste verlang baie moeg vir PE
@seanfrench1029
@seanfrench1029 2 жыл бұрын
Goed om julle videos weer te sien. Het al die ander vroeer die jaar gekyk? Goeie drone bydrae. (het julle voorheen een gebruik?)
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Hi Sean, baie dankie, ons gebruik die drone waar ons kan, meeste van die plekke waar ons gaan mag mens nie n Drone vlieg nie.
@seanfrench1029
@seanfrench1029 2 жыл бұрын
@@mariusniemann ja Swaer. Dis die reisiger se dilemma tussen die drone gebruik waneer jy mag teenoor waneer jy kan. Met kar is makliker vgm op motorfiets. Nietemin, waar moontlik is dit n stunning bydrae.
@adriaanlouw8600
@adriaanlouw8600 2 жыл бұрын
Jôooooo ! Hoe verlang ek nou. Marius jy en Denise maak n uitstekende span. Ek het die video baie geniet. Sien uit na die volgende episode
@TheOuboet
@TheOuboet Жыл бұрын
Dag een en julle kry sommer 4 luiperds! Jislaaik dis goeie werk gewees.
@jacoklopper1733
@jacoklopper1733 2 жыл бұрын
Hallo! Dankie vir great videos! Ek is nuuskierig, watter roofrack, rooftop tent en awnings het julle op die karre? Groete!
@dusty_cruizer
@dusty_cruizer 2 жыл бұрын
Jou videos raak net beter 👌 Lyk baie lekker jong
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie 😃
@mauricecremen1893
@mauricecremen1893 2 жыл бұрын
Hoop julle het van die "slap chips" by daardie vulstasie gekoop by Olifantshoek. Dit is die lekerste.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Nee ons het ongelukkag nie, maar Sal dit in gedagte hou as ons weer deer Olifantshoek ry, dankie vir die laat weet.
@attieven3789
@attieven3789 Жыл бұрын
Goed gedoen. Baie geniet. Hoekom sit julle nie auto translate (cc) aan op you tube nie.
@ronnieschmidt1002
@ronnieschmidt1002 2 ай бұрын
sal graag Botswana saam julle wil toer
@Boagokeokgale
@Boagokeokgale 2 жыл бұрын
English please 💔
@pinepienaar3899
@pinepienaar3899 2 жыл бұрын
Ek kon nie die musiek hanteer nie.
@wernerstruebing116
@wernerstruebing116 2 жыл бұрын
Puik Videos want dinge word gewys soos is sonder tierlateintjies nie.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Dankie, ja ons probeer wys wat ons als beleef.
@krunaljogia5085
@krunaljogia5085 2 жыл бұрын
Is this clip only for settlers ? How can you tube allow to do so .....for southern African uploads? Really shame ...
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Just scroll past if it’s not for you! Don’t let life get you under 😉. Have a good day.👍🏻🤙🏻📦
@krunaljogia5085
@krunaljogia5085 2 жыл бұрын
Marius Niemann thanks , can't expect more from a certain era mind set
Kalahari 2021 Episode 2- Kgalagadi Transfrontier Park, Nossob
27:56
Marius Niemann
Рет қаралды 22 М.
MEGA BOXES ARE BACK!!!
08:53
Brawl Stars
Рет қаралды 34 МЛН
⬅️🤔➡️
00:31
Celine Dept
Рет қаралды 51 МЛН
Haha😂 Power💪 #trending #funny #viral #shorts
00:18
Reaction Station TV
Рет қаралды 15 МЛН
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 148 М.
Namibia Travel - Self-Drive Road Trip [4K]
1:12:39
Lars Wuestman
Рет қаралды 1,9 М.
Van Zyl Pass - Doepie
3:11
tWisTeD whoMaN
Рет қаралды 3,6 М.
Namaqua National Park 2021
26:02
Marius Niemann
Рет қаралды 55 М.
Verligting vir die span langs die doodsakker
5:00
Voetspore
Рет қаралды 29 М.
Twee Rivieren Rest Camp, Kgalagadi Transfrontier Park
14:56
African Campsite Reviews
Рет қаралды 6 М.
Ai-|Ais/Richtersveld Transfrontier Park 2020 (Episode 1)
22:52
Marius Niemann
Рет қаралды 30 М.
Namibia- Fish River Canyon ,Canyon Roadhouse, Klein-Aus Vista Campsite
31:02
Kgalagadi Transfrontier Park-Twee Rivieren vir die naweek.
25:16
Marius Niemann
Рет қаралды 10 М.
MEGA BOXES ARE BACK!!!
08:53
Brawl Stars
Рет қаралды 34 МЛН