Ek weet nou nie so lekker van gehuime nie maar ons eie manier van dinge doen het ons virseker! Daar is geen volk soos ons sin nie!
@cornakamffer63452 ай бұрын
Gaan kyk bietjie Skidmarks aka Briekmerke
@BielieVanDieBosveld2 ай бұрын
Ja,... Ons is reguit en ons praat met gesag omdat ons 'n reputasie van eerlikheid het, of gehad het. Ons is nie ligsinnig nie - Daar's gewig in ons woorde.
@rianaherselman18452 ай бұрын
12:53 Ons wat so vinnig is. Kyk na wat word die kinders en dalk julle generasie ook. Moenie iemand se gevoelens seer maak. Hulle is geleer om om ander te tip toe sodat hy nie iemand te na kom nie. Daai is wêreldwyd n tendens. Tog leet die bybel om reguit te praat. As jou gevoelens aangetas word moet jy jou innerlik ondetsoek.
@rudolfhanzen39652 ай бұрын
Daar is geen volk wat spesiaal is nie. Ons voorsate het egter TYD GEMAAK om God se Woord te bestudeer, en ook aan hul bywoners en werkers oor te dra. Hulle het van hul gratis ontvangde lewenstyd teryggegee aan GODS tyd. Hulle was ook nie goeie of spesiale mense nie, net meer gehoorsaam.