Рет қаралды 2,270
Onderhoud met James Kemp.
Vandag se optog teen die wysigingswet op Basiese Onderwyswette (BELA) vind plaas hier by Voortrekkermonument.
Memorandums wat geteken is deur 41 Afrikaanse organisasies sal aan die verskillende partye in die Regering van Nasionale Eenheid oorhandig word.
Help ons terugveg teen hierdie aanslag op ons kultuurpilare (AFRIKAANS, KULTUUR, GESKIEDENIS, GELOOF). Dit gaan oor die oorlewing van ons taal en kultuurgemeenskappe.
Vandag is dit publieke skole, môre kom hulle vir die volkseie onderrig en dan ook tuisonderrig.
"Die druk van die protesaksie gaan baie help met die onderhandelings. Dit moet 'n magsvertoon wees. Daar vind ook onderhandelings in die regering van nasionale eenheid plaas." ~ Dirk Hermann
Deel die video met jou familie en vriende.
#boermedia #StopBela #Afrikaans #Onderwys #BelaIsBoos