This is amazing! I may not speak Afrikaans, but this is pure talent.
@cobevanderwesthuijzen79094 жыл бұрын
Mal hieroor! Net soos jou ander liedjies. En so lief vir jou lirieke. Dankie vir jou Afrikaans!!
@almariesangster51564 жыл бұрын
Beautiful Bernice... You go girl! Keep living the dream. Jy is amazing.
@Kyle-zd4qh4 жыл бұрын
Om te dink, dat ek nou na een van die beste sanger in Suid Afrika se, tweede lietjie te luister, voor sy popiler word, Gee my hoender vleis. Ek kan eendag se, dat ek een van jou heel eerste fans is.
@Gho5tWor32 жыл бұрын
Sit in New Zealand en kan nie help om te wonder hoe slim en skerp die lirieke is nie. Stunning song en jou suiwer Afrikaans pas perfek by die song! Well done en dankie vir wat jy vir Afrikaanse musiek doen!!!
@Ant1Bez4 жыл бұрын
Finally iets fresh in Afrikaanse musiek. Dankie tog!
@xterminator86674 жыл бұрын
Nuwe gunsteling Afrikanse sangeres!!!! Ek is dalk 5 ure laat maar ek koni wag om by die huis te kom en jou nuwe song te luister nie...well done BerniceWest...Love jou musiek
11 ай бұрын
I never knew I wanted to learn Afrikaans as a language until I discovered this singer.
@gisellerules55694 жыл бұрын
Hierdie meisie is een van die BESTE Afrikaanse singers ooit!!😀GO BERNICE WEST!!!😆😆😆
@MrArmysarge4 жыл бұрын
Beslis my nuwe gunsteling sangeres! Bernice girl, jy gaan ver kom, hou so aan!!🌻
@peterjordaan16884 жыл бұрын
I'm a 61year old male and interested in all SA music. I have admit do not like mediocrity. Although this music is not of my era I recognise that this you girl could go international. High energy. Fantastic.
@liezelgraham70024 жыл бұрын
Amazing. Jy bring Afrikaanse musiek na n heeltemal nuwe level. Love jou musiek!
@merciafolscher67783 жыл бұрын
Waar
@DeonDuplessis-tc3mt10 ай бұрын
Glimlag en die son skyn dit weer vol hoop. 😊 Bring more like this Dis my ultimate fav. Van jou music Love it. Keep up with the good work Bernice 🎉
@marcoscholtz4 жыл бұрын
Jy is vrek oulik! Dankie vir hierdie, maak my dag!
@missmel54214 жыл бұрын
Vir my is sy die beste female Afrikaans artist! Al die ander klink die selle!popperig! Sy breek die chain! We needed this! Paving the way girl well done!
@gisele77094 жыл бұрын
I love this song SOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOO much and even more I always listen to it and I love it so much your awesome Bernice!!!! ❤️❤️
@gideonluus66574 жыл бұрын
Ons gaan nog lank na die meisie luister. Go Bernice!!
@leannebenade11504 жыл бұрын
Crazy about Afrikaans, but not the Afrikaans music industry. You have inspired and uplifted me these last few days. Ons het regtig 'n baie mooi taal. Al bly ek nooit weer in SA nie sal ek my kinders Afrikaans leer om musiek soos die te kan geniet :)
@marni11514 жыл бұрын
Ek is mal oor hierdie liedjie ...so my taal ..pragtig
@moos13134 жыл бұрын
Plain en ongekompliseerd!!!!! Wat meer het mens nodig. Lief jou musiek uit VSA!!
@freddieg1254 жыл бұрын
Goeie Biologie klas👏🏼👏🏼
@ruanpotgieter75414 жыл бұрын
Die Beste song om te luister in die verkeer oppad werk toe🤘
@letishaganz8824 жыл бұрын
Meisie liewe donner.!! Magtag kanni wag vir die res van jou meesterstukke nie?! Hou net aan!ek love dit.!!!! ASB! Ek soek nog!
@tiniekeopperman73013 жыл бұрын
Baie dankie❤ dit het my gehelp leer vir my lewens toets❤❤❤
@raygreenguitar16234 жыл бұрын
My favorite❤👏🏼👏🏼👏🏼
@minksyz3 жыл бұрын
Om haar musiek te luister terwyl eksamens leer gee my meer hoop 😖✨
@keaganhood31204 жыл бұрын
Fascinated by how good you are!! This is international quality by local talent!!!
@jackiepretorius91944 жыл бұрын
"Die Hart" As jy glimlag Skyn die son weer vol hoop As jy glinster Laat jy my hart van vreugde kook En as jou oë So deur my siel kyk Maak jy my van voor af weer skatkis ryk En ek sê siel oh hartedief Jy't my linker atrium tot regter ventrikel Van die vena cava inferior tot bo by die aorta En pulmonêre arterie gesteel Maar dis okay, want jy's die een waarmee ek Ja jy's die een waarmee ek Die res van, van my lewe wil deel Ohhh... Jy's asemrowend mooi vir my En jy maak my wêreld so so bly Jou hart van goud En jou positiewe gees Maak my van voor af verlief, oh my skat Jy's 'n fees En ek sê siel oh hartedief Jy't my linker atrium tot regter ventrikel Van die vena cava inferior tot bo by die aorta En pulmonêre arterie gesteel Maar dis okay, want jy's die een waarmee ek Ja jy's die een waarmee ek Die res van, van my lewe wil deel Ohhh... Jy't my hart gesteel Hey hey hey Hey hey hey Van my lewe wil deel Hey hey hey Hey hey hey Hey hey hey Hey hey hey En ek sê siel oh hartedief Jy't my linker atrium tot regter ventrikel Van die vena cava inferior tot bo by die aorta En pulmonêre arterie gesteel Maar dis okay, want jy's die een waarmee ek Ja jy's die een waarmee ek Die res van, van my lewe wil deel
@megandutoit69524 жыл бұрын
Baie, baie dankie!!!!!
@gisellerules55694 жыл бұрын
Thanks ek het vir dit gesoek!😋
@shaunspies11082 жыл бұрын
Ons eië Shakira!? Pragtig jong Dame, U sit ń glimlag van trots ên vreugde in my hart. Absoluut mooi.
@juanmaree7714 Жыл бұрын
Nee sy is beter as Shakira
@heinkruger35104 жыл бұрын
Hierdie is great! Well done Bernice 🏆👏
@ifnotwhynottiktok13874 жыл бұрын
My beste deel van lockdown 😱🤗💛🌻
@jasper_malan4 жыл бұрын
Briljant!!! Uitstekend!!!🎤🎶🎶🎶
@rednoserudi5454 жыл бұрын
Weet nie hoe ek dit ontdek het nie, maar dis nogal energetic hoor!
@erwinbeyers92394 жыл бұрын
Awesome love die song !!!!!!!!!!!!!! Love jou muskie
@vincentdejager19804 жыл бұрын
Jy het Goud in jou stem, nie n fan van afrikaans ma jo. sal like om n produksie in die toekoms te hoor in n ander styl ook....wereld is ma groot....Goeie werk aan jou produksie span.
@sharnebrewis28704 жыл бұрын
Jy gaan groot hoogtes bereik! Beautiful 🙌
@smilingraptor97094 жыл бұрын
Dis n kwaai song. Hou aan ASB!! Jou musiek is lewe.
@elizabethcloete77254 жыл бұрын
Is waar
@hlengiwefaithkunene21004 жыл бұрын
I don't understand Afrikaans but I like this song
@kevinrowe-rowe8946 Жыл бұрын
Maak my sommer bly vandag.❤ Makes me happy today❤❤
@wernerjohanharmse17534 жыл бұрын
Wonderbaar!!! Love dit thanx en hou so aan jys GREAT!!!
@janduplessis87054 жыл бұрын
so baie talent en jy geniet dit...dit is soos dit moet wees... fantastic
@Morgan_Samuel4 жыл бұрын
Ek is afrikaans en gewoonlik hou ek nie regtag van afrikaanse musiek nie. Maar hierdie is great, jy is great😊
@kheunerloots62324 жыл бұрын
Bly nou in Australia en dit is nice om te sien daar is nog steeds baie gooie goed wat uit Suid Afrika uit kom! welll done!
@barrydunn67694 жыл бұрын
Flippen awesome !!! Keep them coming !!
@erucclaassen22 Жыл бұрын
Baie dankie vir Stranddienste 2022 se Kleinmond team dat ek nie nou kan ophou Bernice West luister nie...
@leaneblignaut16834 жыл бұрын
Bernice jy is Amazing ek is so trots om te weet ons het n skool gedeel🌻
@radioeendrag3 жыл бұрын
Ek is ñ sanger en jy is my role model!
@marnienel89514 жыл бұрын
Oooo dis sooo mooi!
@66philbegg Жыл бұрын
ONGELOOFLIK! Jy het my terug na ons taal gebring
@djfantasyofficial52104 жыл бұрын
Definitief iets anders !!! 🎶🎶🎶
@michaelajansevanrensburg83604 жыл бұрын
Woowww amazing Bernice!!
@z.e89094 жыл бұрын
Beautiful stem... Sien uit vir al die songs wat kom...
@daneerasmus85814 жыл бұрын
Ek love jou musiek.. En daai STEM👌
@marthinuserasmus13503 жыл бұрын
😉
@nvdwalt3 жыл бұрын
B jy maak my week weer mooi my harte dief!!!!!
@lazy_vibes27244 жыл бұрын
Pragtig👌 Hou aan die goeie werk jy gaan regtig ver kom nie almal het sulke talent soos jy nie😜 Jy is n goeie sanger pragtig
@reinhardtbotha4 жыл бұрын
Jyt my heeltemal verbaas met die song. Welgedaan. 🙌
@ruanjansevanrensburg13224 жыл бұрын
Presies wat die Afrikaanse Mark nodig het! Dis Crazy! Love dit B!
@FusionThunderStarCitizen4 жыл бұрын
Jisi! Lekker!
@jonetwolmarans4 жыл бұрын
BERNICE WEST ! ek loveeee jou jy verstaan nie hoe ongelooflik mooi jou stem is nie jy is beslis my nuwe gunsteling sangeres ❤️❤️😅
@merciafolscher67783 жыл бұрын
Stem saam jou
@christaleroux19213 жыл бұрын
Beslis my nuwe gunsteling sangeres.you go girl
@wilneseyffert54744 жыл бұрын
Wow wow wow😍
@jpvdwesthuizen20024 жыл бұрын
Wow 👏🏻👏🏻👏🏻 well done !
@antonjvr7774 жыл бұрын
Love dit! Well done!
@sortedsasko3 жыл бұрын
Wow..... dis so refreshing !!! Awesome.love dit
@freddieg1254 жыл бұрын
Dit raak net beter😍
@catharinescholtz72034 жыл бұрын
ek loooove die song!!! het hom vandag vir n uur opad werk toe amper heeltyd geluister :) :)
@francoislombard91504 жыл бұрын
Listening on repeat daily. 1st afrikaans orinial voice i have heard in years. Would love to see a Jeremy Loops collaboration
@braamcloete54604 жыл бұрын
awesome song, well done!
@JustinVZyl4 жыл бұрын
This song is why I am passing my cardiovascular exams
@Sr-essie3 жыл бұрын
Cool
@Davie-pg5gk2 жыл бұрын
Nice
@Gordonrob4 жыл бұрын
Onthou toe jy nog in die koor sing amazing stem !🤘
@RonaldBeyer-z3p10 ай бұрын
BERNICE,BAIE DANKIE JULLE OPVOERING (AFRIKAANS IS Groot 2023)al die dansers gaan seker slaap tot more middag 12h toe, maar nogmals baie dankie en gelukkige 2024
@juanitaclase55724 жыл бұрын
Love love die, ek is officially obsessed met die liedjie!!
@JohnDeere-ew5rg4 жыл бұрын
Hoe kry n mens reg om soo mooi te wees
@lize-marieleroux15714 жыл бұрын
Wow!! JY laat Karen Zoid sleg lyk!!! You go girl!! FANTASTIES!!!
@christoels81103 жыл бұрын
Karen Zoid is 'n ongelooflike mooi mens met BAIE aanhangers. Smaak verskil né?
@flinfaraday18217 ай бұрын
@@christoels8110 Sy's 'n liberale Afrikaner-hater.
@riaanherbst3723 жыл бұрын
Ek luister jou op repeat hier vêr in die midde ooste! Nuwe gunsteling Suid Afrikaanse sangeres. 😍😍 Knap Bernice
@ArnoGreeff144 жыл бұрын
Jy gaan nog so ver gaan! Love die vibe, love die video. Well done
@lishascullard18344 жыл бұрын
Jy was goed in Blood and Water🙌🏼
@andrevandermerwe89844 жыл бұрын
Preech Brummer!
@merciafolscher67783 жыл бұрын
Waar
@zeandrirautenbach11894 жыл бұрын
Defnetief my nuwe favourite album. Love dit al die pad van New Zealand af ;)
@ramkatedits93044 жыл бұрын
Love dit.Baie goed gedoen.
@MrsViljoen4 жыл бұрын
Sjoe Dis mooi😍
@choppi12954 жыл бұрын
Beautiful song! Maak my lus vir n brannewyntjie en coke float
@samantagalloway76433 жыл бұрын
Jou musiek is Fantasties.Love dit. Jy is sooo REAL. Wertlik 'n inspirasie vir my.
@MiaandmomsjourneythroughChrist4 жыл бұрын
Afrikaanse Paramore! Love dit!
@carinebotma71104 жыл бұрын
JY ROCK!!!! Jou gees is awesome, moet niks verander 💛
@daniellewallis43024 жыл бұрын
This is fantastic. Ek het dit vir my kinders gespeel en hulle is meteens verlief op die vrou se liede. Wonderlik!! Ek sal definitief haar Album koop! Bernice jy het sopas 7 nuwe bewonderaars
@kristindenyssen20544 жыл бұрын
Love die liedjie!
@victorvr1014 жыл бұрын
Nou dis mens nou musiek pragtige liedjie 😁😁❤
@lunevdwerff92184 жыл бұрын
Oh Bernice ek love jou stem ongelooflik baie.Wanneer ek n sangeres word gaan ek jou vra vir hulp,want jy het n awesome amazi g stem...😜😜😍
@betsmuller63333 жыл бұрын
Stem saam jou
@shamrock85504 жыл бұрын
Ek hoop regtig jy raak so groot dat jy ander jong afrikaanse sangers en bands na jou lewendige style toe lok,dis baie goed
@TheBendixSA4 жыл бұрын
Lekker musiek, bietjie Campus vibe en lekker stem.. Baie lekker vir luister en terwyl mens kuier.. Hou soo aan!
@jancovandermerwe2726 Жыл бұрын
M😊😮🎉😮
@clairerozier44494 жыл бұрын
Love. Love. Love!
@georgeloader13 жыл бұрын
Love dit 🤘🤘🤘
@TheRussianFIGJAM4 жыл бұрын
Wow!!!!!!
@stephaanjordaan42393 жыл бұрын
Love jou musiek dis awesome, amazing en kreatief.
@nadiaharmse24914 жыл бұрын
Wel, dit is awesome, girl💪 dit was werd die wag. Keep it up!!
@tjaartsmuts53144 жыл бұрын
Bernice is besig om daardie langverwagte, onafwendbare ontploffing in Afrikaanse musiek te bewerkstellig - Namibië wag!!!
@jacquesengels82364 жыл бұрын
Baie Mooi. Geniet jou musiek so baie. Afrikaanse musiek het meer mense soos jy nodig. Wonderlike liedjies
@jeanelledeklerk26534 жыл бұрын
Love die song dis amazing
@jeanettelourens42844 жыл бұрын
Beste song ooit
@DJKlaasvaakie4 жыл бұрын
Ek f#kken love wat jy doen . Go big love . You have the stuff. En dit gaan jou ver vat!