Boerieman en Liam May gesels oor sy skorsing VF+ Raadslid omdat hy die Vierkleur wapper.

  Рет қаралды 6,325

Skidmarks aka Briekmerke

Skidmarks aka Briekmerke

Ай бұрын

Boerieman en Liam May gesels oor sy skorsing VF+ Raadslid omdat hy die Vierkleur wapper. Hoe is dit dat so Boere simbool onwelkom is by die VF+. Ek kan dit gladnie verstaan nie.
PLEASE SUPPORT THE CHANNEL:
If you have a South African bank account and want to support the channel. Please use this link. The reference on your bank statement will be KIANGATRD.
There is a ONE TIME option or monthly. Thank you.
1, Debit Order: dto.corpcol.co.za/flyers/brie...
2. EFT FNB: 62025765506 CHQ
3. PayPal: paypal.me/briekmerke?country....
4. BitCoin BTC: 1PKTtGNJrK5c7G4dUocB4EEgzGy2VyGXq9
5. ETH (ERC-20): 0xd6535f02acd23ded9aed17c9115b77ef6378c2ea
Skidmarks on LOCALS: locals.com/feed/45689/skidmarks
Skidmarks/Briekmerke on Telegram t.me/skidmarkchat
Skidmarks on Rumble: rumble.com/c/Skidmarks
Rhenosterkop RC: / @rhenosterkoprc-afanta...
#suidafrika #vfplus #vierkleur

Пікірлер: 140
@briekmerke
@briekmerke Ай бұрын
There is a ONE TIME option or monthly. Thank you. 1, Debit Order: dto.corpcol.co.za/flyers/briekmerke/ 2. EFT FNB: 62025765506 CHQ 3. PayPal: paypal.me/briekmerke?country....
@me-ed4tr
@me-ed4tr Ай бұрын
Hi Sir. Thank you Liam for speaking up. You are a young man with integrety. Don't drop your standards to suit others. Lekker dag verder en julle moet veilig bly
@braamjansevanrensburg
@braamjansevanrensburg Ай бұрын
Fok ek like die jong man . Eerlik waar as ek by n campaign van hom was kon hy my dalk oorttuig om te stem. Grood loss vir VF+
@andrewkingsley7221
@andrewkingsley7221 Ай бұрын
Thank you Liam. Thank you Colyn. VF+ have lost me. Now the only vote is the other 2 parties # and OHM. The leaders are in comfort zone there.
@lilian-marislabbert6836
@lilian-marislabbert6836 29 күн бұрын
Do not let them lead you by the nose contact me I will show you what they say is just trying to get attention
@williepretorius6277
@williepretorius6277 29 күн бұрын
Op youtube het ek nou al heelwat van hulle gesien waar swartes toesprake hou. So hulle het nou ook swart kandidate. Hoe sal hulle nou die Boer se belange bevorder???
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j Ай бұрын
Thank you for flying the vierkleur 🙏 ⬜️🟥🟩🟦
@rodtennant7603
@rodtennant7603 Ай бұрын
Well done Liam!!!!!
@bluemarlin105
@bluemarlin105 Ай бұрын
Colyn dis ñ groot ding die. 10 uit 10 vir julle twee dat die waarheid uitkom dinge kannie meer so aangaan soos dit is. Groete Willem
@albertonmose3913
@albertonmose3913 Ай бұрын
Liam, jou dapperheid is prysenswaardig!
@PieterLiebenberg-cu3dk
@PieterLiebenberg-cu3dk Ай бұрын
Ek se ook te hel met die VF hulle sal nooit weer my stem kry nie !!
@ajswanepoel911
@ajswanepoel911 Ай бұрын
Mag ek vra hoekom dan in die 1ste plek gedurende die afgelope 30 jaar vir hulle gestem. Ek sal nooit weer virenige vandie gewone partye stem nie want nou weet ek hoe hierdie sisteem werk en hul na hul befondsers wat deurmekaar is met onverkose internasionale terroriste organisasies en verkoop ons assok die een wat during om God in mensgemaakte politiek in te bring en daai mag in hul eie hande te sit wat gevaarlik is vir ons vryheid. Want in my ervaring kan enigiets in die bybel verkeerd interpreteer word en dan sit ons met die gebakte pere.
@elnalush2748
@elnalush2748 29 күн бұрын
Puik aanbieding, dankie Liam en Colyn. Die vf- het hulle eie graf gegrawe. Klomp VERRAAIERS EN SUURSTOFDIEWE!!!!
@hartmutpfeiffer6297
@hartmutpfeiffer6297 Ай бұрын
In Namibie is LGBT onwettig...die wet verbied huwelike tussen dieselfde geslag net soos in die arabiese lande...lekker naweek aan almal en voorspoed met volgende week se verkiesing...ons het verlede week 400km na Windhoek gery sodat my vrou haar spesiale stem kan uitbring...groetnis vanuit Walvisbay
@Scorpion-se4ef
@Scorpion-se4ef Ай бұрын
Its all about the money, that why you will never get rid of the Groenewalds en kie.
@vanessamostert7464
@vanessamostert7464 Ай бұрын
God bless you Liam. Keep flying the flag❤
@CriticalThinkingSociety
@CriticalThinkingSociety Ай бұрын
OHM wants to replace the 3 spheres of government with 5 spheres, First is the individual, Second the Family, Third Community, Fourth Municipal, 5th National government.
@CriticalThinkingSociety
@CriticalThinkingSociety Ай бұрын
Kry 'n beter party om by betrokke te raak wat in vryheid glo.
@true5188
@true5188 Ай бұрын
Wie is daar wat die boere stryd ondersteun?
@CriticalThinkingSociety
@CriticalThinkingSociety Ай бұрын
@@true5188 OHM is daar vir Alle Suid-Afrikaners (All South Africans)
@lizettefourie2351
@lizettefourie2351 Ай бұрын
Vergeet van die VF+. Stem OHM.
@CriticalThinkingSociety
@CriticalThinkingSociety Ай бұрын
Selfbeskiking (Self-Reliance) is een van die kern beginsels van OHM. Organic Humanity Movement.
@reniergraham1127
@reniergraham1127 Ай бұрын
Die boere Hou nie van Jul doodstraf beleid nie!
@briekmerke
@briekmerke Ай бұрын
Selfbeskikking = Selfdetermination
@CriticalThinkingSociety
@CriticalThinkingSociety Ай бұрын
@@briekmerke Ja elke gemeenskap sal daardie vryheid geniet om dit te doen.
@ginacalitz2216
@ginacalitz2216 29 күн бұрын
Vf het ons volk getrap en belieg
@avrilretiefluiters8220
@avrilretiefluiters8220 Ай бұрын
Well done Liam
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou Ай бұрын
Dit wys ons net hoe onder diee tafel dinge gebeur,jackalse
@user-qu3jr4yn1t
@user-qu3jr4yn1t Ай бұрын
EXCELLENT ONE AGAIN OOM AND LIAM
@nickvd374
@nickvd374 Ай бұрын
En daar gaan die laaste spyker in die vf+ se kis. Toemaar Liam hulle is ook een van die dae sonder n job.
@ELVISCFW
@ELVISCFW Ай бұрын
Nou maak dit bja sin vir my oor jong mense wat nie belangstel in politiek nie, want die OU MANNE in die top structures wil nie af klim om jong mense n kans te gee vir die toekoms in politiek nie. Dit maak nou alles sin vir my😊
@user-rq7bu6ol8f
@user-rq7bu6ol8f Ай бұрын
Absoluut beste van beste komende van so 'n self versekerde jong man.!! Maak sommer 'n Afrikaner BÜHRRE HART vuurwarm klop, baie dankie en rustige naweek!!!!!
@rodtennant7603
@rodtennant7603 Ай бұрын
Vryheid Plus Verraaiers.
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 Ай бұрын
Like jou moer Baie Engelsman - saam jou Sal Ek Klipgooi! Beter altarnatief vir die woord Haram in my taal is Kosher!
@EstherExtreme2024
@EstherExtreme2024 Ай бұрын
Dankie Liam ek gee jou 5bells dan n volbloed boerin🎉
@nicolaurquhart8947
@nicolaurquhart8947 29 күн бұрын
Liam, very proud of you, young man.
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j Ай бұрын
Thanx liam for standing strong 💪 👍
@cornakamffer6345
@cornakamffer6345 Ай бұрын
Steve Hofmeyr het ook vanoggend 24 Mei op sy gesprek jou naam genoem en ook Moses 6:6 en 13 aangehaal. Steve het baie respek vir jou
@ritacromhout1959
@ritacromhout1959 Ай бұрын
Wapper die 4 kleur!!
@ritacromhout1959
@ritacromhout1959 Ай бұрын
Ek dink Baie van die outjie. Mooi so!!
@HansCoche
@HansCoche Ай бұрын
Die vier kleur is my avatar vir altyd.
@AmandaRoets-le1bo
@AmandaRoets-le1bo Ай бұрын
Trots op daai vlag...al ons voertuie het dit agterop.
@colettenelhulett2042
@colettenelhulett2042 26 күн бұрын
Excellent discussion, Liam is a good example of what a leader should be and I expect he will achieve much in life. I previously voted VF+ but now am moving to #HOPE4SA and OHM wherever #HOPE4SA is not represented. MAYBE in future I will go back to VF+ depending on what restructuring occurs and if they kick the arrogant old farts out. I'm not against oldies I am one myself, but a fart I am not.
@tambotikewererasmus3257
@tambotikewererasmus3257 Ай бұрын
Mooi Colyn, nou maak jy jou rug styf en stem dik, en sê jy JA vir ń debat met enige van VF se topstruktuur, oor hierdie saak en Centurion saak - want jy het dit 'uit die perd se bek' gehoor, waar almal van ons kan getuig! Wat is VF se probleem met boere en hul erfenis?
@brianlawrenson2815
@brianlawrenson2815 Ай бұрын
Owned by XXX oop en bloot
@cornakamffer6345
@cornakamffer6345 Ай бұрын
Colyn hierdie Liam kan ons vorentoe vat. Help hom om iewers te kom!!
@barbaralerm9310
@barbaralerm9310 29 күн бұрын
ja ouens soos hy is goeie idee as byv. OHM hom opneem/of Liam sy gewig by hulle kon ingooi.OHM is bietjie té gevrekkerig...something is missing..
@neillkruger5087
@neillkruger5087 Ай бұрын
En hierdie is maar net die puntjie van die Ysberg.
@nieuwenhuizenandre5939
@nieuwenhuizenandre5939 28 күн бұрын
Baie goeie onderhoud met Liam May....beslis ń leier in eie reg.
@davidsillifant8184
@davidsillifant8184 Ай бұрын
Weereens n baie goeie inligtings geselsie
@cherryllvanniekerk2090
@cherryllvanniekerk2090 Ай бұрын
Insightful discussion. Fact is a beurocratic structure that needs change
@marinawiggill
@marinawiggill 27 күн бұрын
What a wonderful young man, we need more Liam May.
@pietcordier5060
@pietcordier5060 Ай бұрын
Kan ons nie voorlopig n organisasie of party stig berenigte boere of wat ook dat ons eendersdenkendes kan saam kom
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 Ай бұрын
Goeie een Colyn, krap die gemors nog verder oop. Ek het baie respek vir hierdie jong man. Die varkhok kan nog steeds skoongemaak word na hierdie insident.
@PorraBUhrZA
@PorraBUhrZA 29 күн бұрын
Daai vlag is meer boer as die VF+ dink ek . Liam is 'n boere friend Blessings Liam! Dankie Boerieman die is awesome video soos altyd! #ekdinktsekvf+varke
@barbaralerm9310
@barbaralerm9310 29 күн бұрын
wonderlike gesprek.Dankie julle!Ja Colyn...hoendervleis daardie laaste stukkie,nē.
@avrilretiefluiters8220
@avrilretiefluiters8220 Ай бұрын
Mooi gese Liam
@dorettedreyer6771
@dorettedreyer6771 28 күн бұрын
Before you leave the party. It is your responsibility to change the party from within.
@louisschmidt1426
@louisschmidt1426 Ай бұрын
Great gesprek gewees. Dink net uit respect kon Liam jou ten miste Mnr of Oom genoem het. n Boer seun wys altyd respek, miskien is ek net oudtyds.
@joelo9546
@joelo9546 29 күн бұрын
Dit is geensins disrespekvol. Hy is ook engels hul doen dit nie soos afrikaanse mense.
@barbaralerm9310
@barbaralerm9310 29 күн бұрын
Meneer Poggenpoel,is die kanonne ge-olie?Vat te lank.Ja jys outyds.💛
@jacofourie5544
@jacofourie5544 Ай бұрын
Thanks Colyn, ek het lankal gesê ek is klaar met die VF+.
@gerrievandeventer
@gerrievandeventer Ай бұрын
Famielie besigheid
@richern2717
@richern2717 Ай бұрын
Lyk my dit raak 'n geval van hoeveelheid "voete" soos die besighede en kerke reeds praktiseer....Ons ou Volkie is maar hoogstens 4% van die totale populasie. So dit is 'n keuse tussen die 4 en of die 96. Het Partye nie al besef as jy iets vir Almal wil wees dat jy uiteindelik niks vir Niemand word nie ?
@MarioVenter-fp5ld
@MarioVenter-fp5ld Ай бұрын
Presies hulle het n plafon bereik. Selfde pad wat DA gevolg het.
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 Ай бұрын
Die Vf as 1% partytjie kwel my nie meer nie
@deansmith4242
@deansmith4242 29 күн бұрын
Hou asseblief bietjie so gesprek met Wessel Basson, dit sal baie interresant wees.
@johanvanzyl4375
@johanvanzyl4375 29 күн бұрын
Thank u SIR LIAM..DANKIE COLYN...
@koosvonlandsberg5353
@koosvonlandsberg5353 Ай бұрын
STAANVAS!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@WouterOlivier-yr1rt
@WouterOlivier-yr1rt Ай бұрын
Die Boer sal sy vryheid terugkry na die Iere hul vryheid bewerkstrllig het
@barbaralerm9310
@barbaralerm9310 29 күн бұрын
my jinne,ja!Dis nou toevallig...of is dit?
@gielieschoombee9523
@gielieschoombee9523 29 күн бұрын
Dié klein bogger irishman het my in trane dankie dat daar nog jeug is wat hul plek wil volstaan trots op jou staan sterk
@LRMay
@LRMay 28 күн бұрын
How do you know I’m Irish? 😅
@joeydeklerk3938
@joeydeklerk3938 29 күн бұрын
Die GROOTKOP KATTE ANC, DA, EFF VF+ SPRING NOU SOOS N KAT OP N WARM PLAAT!!
@ginacalitz2216
@ginacalitz2216 29 күн бұрын
Saluut Liam
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o Ай бұрын
Colyn dankie vir die inligting, Liam jammer jy het moed en durf 2:03 hou die vierkleur hoog. Hoe absurd van die vaselinas
@ajswanepoel911
@ajswanepoel911 Ай бұрын
His position is already compromised.
@ajswanepoel911
@ajswanepoel911 Ай бұрын
Politics is interested in you we can't escape. We need to influence it by voting.
@davedevilliers
@davedevilliers Ай бұрын
Net n malletjie stem vir vp+.
@user-cz8ph1hc9h
@user-cz8ph1hc9h Ай бұрын
Ai dis tog so jammer dat die jonger garde so weggegooi word.
@barbaralerm9310
@barbaralerm9310 29 күн бұрын
maar waar is hulle?..Werk om huis en haard aanmekaar te hou.Hulle het nie a clue wat aan die gebeur is nie,aan wat (moet) kom nie.Hul wįl nie weet nie.Ek het 4 van sulkes.😪
@henkadriaanse9878
@henkadriaanse9878 29 күн бұрын
Ek gebruik al baie jare die Vierkleur as Avatar FOK vf+ klomp kante.
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo 29 күн бұрын
SKOKKEND!
@clivestreak736
@clivestreak736 Ай бұрын
Dankie julle uim het meer eerlikheid as vf
@true5188
@true5188 Ай бұрын
Nou praat jy stront.. n veraaiers 2gat jakkals party.
@riabekker2530
@riabekker2530 Ай бұрын
RISE 4 SA - CHRISTIAN PARTY
@Andre.451
@Andre.451 29 күн бұрын
Ek het altyd vir die vf + gestem en ek sal nie weer. Baie teleer gestel in vf + so #hope sal dit wees. Is n jammerte maar ja dis hoe dit is.
@richern2717
@richern2717 Ай бұрын
Politiek in SA werk so. Jy het een Selfoon om weg te gee en daar is twee persone wat dit kan ontvang. So vir wie gee jy hom ? Deel jy die selfoon in twee is dit onbruikbaar vir beide. Gee jy hom vir die een persoon is die ander een demoer in. So om almal ewe ongelukkig te hou steek jy hom in jou eie sak. Heheheeh.
@hermansplombaard9089
@hermansplombaard9089 Ай бұрын
#LuisterLeerDinkDoen
@ginacalitz2216
@ginacalitz2216 29 күн бұрын
Liam👌🏻👌🏻👌🏻
@lilian-marislabbert6836
@lilian-marislabbert6836 29 күн бұрын
0:25 want ons leef nie in verlede nie. Tot die Bybel se ons kan nie treur oor dooies nie. Ons is besig om vorentoe te beweeg en skep n beter lewe vir almal.
@lilian-marislabbert6836
@lilian-marislabbert6836 29 күн бұрын
3:26 o please the afrikaner accord is all available and Dr Groenewald het dit Dinsdag aand dit verduidelik
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 29 күн бұрын
As ek enige twyfel gehad het om wie voor te stem wonder ek nie meer nie.
@joelo9546
@joelo9546 29 күн бұрын
Liam is lekker skerp!!!
@WouterOlivier-yr1rt
@WouterOlivier-yr1rt Ай бұрын
FAFO
@arnovandijk7406
@arnovandijk7406 29 күн бұрын
Dki vir die waarheid Liam en Colyn. Ek is nou geskok tot in my f binneste
@theunsbotha1902
@theunsbotha1902 Ай бұрын
Soos PR van Brakpan met sy trekkertjie , hoogs betaalde tuindienste in Brakpan, maar praat fokol waar is ons rate and taxes and what action is taken tsek
@alettanuss9456
@alettanuss9456 Ай бұрын
Liam, stem vir #Hope4SA
@balsak007
@balsak007 29 күн бұрын
Ok so nou vir wie de fok stem mens nou
Louis Liebenberg: Tiaan lieg, ek bedryf geen Ponzi
36:18
NUUSPOD
Рет қаралды 43 М.
Please be kind🙏
00:34
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 120 МЛН
Homemade Professional Spy Trick To Unlock A Phone 🔍
00:55
Crafty Champions
Рет қаралды 54 МЛН
Cyril se kierangs moet braai
55:30
NUUSPOD
Рет қаралды 49 М.
Verkiesingsdebat: John Steenhuisen en Pieter Groenewald
43:30
Pretoria FM
Рет қаралды 13 М.
Resistance in Rafah inflicts heavy losses on Israeli military, with Jon Elmer
27:15
The Electronic Intifada
Рет қаралды 100 М.
Legacy Conversations  - Col Jan Malan -  Explaining the Ratel IFV
36:15
Legacy Conversations
Рет қаралды 23 М.
Louis Liebenberg || Facebook Live || 2024/05/28
1:19:15
Louis Liebenberg
Рет қаралды 6 М.
Onderhoud met PG DU PLESSIS
20:11
kykNET Kwêla
Рет қаралды 20 М.