Pragtige lied en jy KAN dit maar sing !!!❤ Mooi man !!!
@tersiamarais5191Ай бұрын
Ag jys n mooi kind binne en buite. Sy ouers kan trots wees hy is lief vir God, hy vertel en wys dit.❤🙏
@amandadaniels8116Ай бұрын
Wow dis pragtig jy sing so mooi ❤🙏😘
@inapieterse2375Ай бұрын
Die grootste geskenk wat jy vir jouself kan gee is vergifnes in jouself. Bly glo in wat God van jou dink en nie mense. Ons is steeds baie trots op. God het jou reeds vergewe nou moet jy jouself vergewe.
@TinkiePistoriusАй бұрын
Ek is trots op jou deur alles bly jy nog steeds met n smile op jou gesig.❤❤❤❤❤
@cheneventer6624Ай бұрын
ek het soveel respek vir Brendan!
@hermienreiners4141Ай бұрын
Brendan jy is n pragtige, wel opgevoede Christen jongman. Lig jou kop op en gaan net aan met jou boerdery. Daar is menigte SA's wat gek oor jou pragtige gesing is. Ons staan vierkantig agter jou. Bly die pragtige, gelowige jongman wat jy is.🛐🙌
@popularonyoutube9289Ай бұрын
Ongelooflike mooi liedjie Brendan.
@hesterdupreez730Ай бұрын
Ooh die man kan mooi sing..ons liewe Brennas❤
@adreenbye513Ай бұрын
Brendan ek is n groot fan van jou, en vanaand kan ek se Ek is trots op jou met jou waardes en geloof en jou ouers wat jou so gelowig groot gemaak het. Hul kan trots op jou wees, soos so baie ander van ons. Sterkte, geniet jou plaas en bly die mens wat jy is. Trots op jou
@DeoniVanZylАй бұрын
Awesome song! Hou jou kop hoog Brenden😊😊😊
@elsabevandermerwe8806Ай бұрын
Pragtige mens. Bly in die Here.
@hi_imphiaАй бұрын
Hierdie storie het my goed gedoen want ekt gegroei omw en die egskeiding whaaaaaat,
@magdabadenhorstАй бұрын
Die waarheid sal c vier🎉🎉 so jha ...Oz almal is menslik..en maak foute....Brendan hou ju kop hoog...Jys gr8❤❤❤❤
@SusanKritzinger-y7vАй бұрын
Baie mooooi song ❤❤❤❤
@LionelStrydom-q7iАй бұрын
Ek koop al vir meer as 20 jaar nie meer die Rapport nie en ook nie die Huisgenoot nie 😎
@TheJoStephanАй бұрын
Ja presies. Ek ook nie
@anebaumgarten5560Ай бұрын
Hy is n ware illustrasie van “ leer hoe om te dans in die storms van die lewe “ . Respek vir jou !
@rooslindieАй бұрын
Stand your ground Brendon 😊 Moenie jou steur aan wat mense se en dink nie. Solank jou saak reg is met God en jy eerlik en opreg is jy i man so na aan God se hart... Dawid van die Bybel, was in presies dieselfde situasie as jy. Sterkte en doen wat reg is in God se oe 😊
@salomiestorm709827 күн бұрын
Die media hou daarvan om die dam onder eend uit teruk. En party mense kan tog so dramaties wees. Solank jy in jou hart weet wats die waarheid, hou jou kop hoog en glo!!
@ElsieJacobszАй бұрын
Shoe, wow Brendan. Hierdie song is so mooi. Jy mag maar hoor. En sterkte met alles, hou moed en hou jou oë gevestig op die Here, jou voleinder ❤🙏
@cheneventer6624Ай бұрын
❤❤❤
@letitiavorster1402Ай бұрын
Brendan jy moet verseker meer engels sing!Daai liedjie was brilliant mooi.
@soekielagrange3725Ай бұрын
Baie mooi liedjie. So bly praat waarheid. Leer uit foute. Sit agter jou. Fokus op diegene Se positiewe kommentaar.
@merciakruger7414Ай бұрын
Haal eers die balk uit jou oog, voor jul die jongmens vergruis met lelike kommetaar Trots op hom , seën vir sy pad vorentoe .
@JessGouws-o9rАй бұрын
Ons is Liefe jou
@soekielagrange3725Ай бұрын
Whow. Gooi net singles
@Dianasmit-p2oАй бұрын
Hou jou kop hoog. Jou geloof sal jou deur dra. Sterkte daar
@rhitakinnear2076Ай бұрын
Sterkte vir jou die persoon wat onskuldig is laat hy die eerstd klip gooi 😊
@NicoEsterhuizen-r1iАй бұрын
Sterkte.
@TheJoStephanАй бұрын
Rapport en Huisgenoot is albei twak
@SusanKritzinger-y7vАй бұрын
Ja vrystaat beste ek van kroonstad Brendan gaan goud lewe jou lewe mense wat iets se het .is stuur druiwe
@ceciliasaayman624426 күн бұрын
Kaapstad
@Qminnie1Ай бұрын
Dis so sad dat hy al hierdie amazing love song sing maar tog is hy alleen!😢
@michaelkruger6670Ай бұрын
Hou daai unreleased songs maar unreleased
@rinaraaths9055Ай бұрын
Hou moed. Elke storm gaan verby. Net jammer mense konsentreer op die slegte ipv die waarheid