I had no idea Afrikaans music was so beautiful. Wow
@iTzDalton5 жыл бұрын
yup, i figured id listen to this afrikaans a few months ago and i got hooked
@drago_vitch5 жыл бұрын
me toooooooooooooooooooooooooooooo
@effectiiongaming56575 жыл бұрын
I am Afrikaans I don't really listen to Afrikaans music BC it all just all about love
@carliclark18274 жыл бұрын
@@effectiiongaming5657 this world needs more love, music is a good start
@lovegalexy59893 жыл бұрын
Me too I'm from Iran but I loved English songs but now I'm getting everyday more and more interest I'm even started this days to learn their language even if it be little I don't mind 😃😃
@wazmo204 ай бұрын
hierdie liedjie is die rede dat ek Afrikaans kan praat. Baie Dankie Brendan!
@Ads27Zaclassifieds8 жыл бұрын
You are a blessing to South Africa in every way, I mean who can say no to any request to that face!!!! You are gorgeous and amazing talent, keep up the good work. Well done to everything you have achieved and still achieving we are very proud of you XoXoXo
@rishikaupadhyay768 жыл бұрын
it's so beautiful that i heard it a hundred times even though i didn't understand a single word...😄
@Suspiciousturtle0017 жыл бұрын
loser
@winstonnolan7 жыл бұрын
die perfekte een vir my!
@willemfourie35587 жыл бұрын
muskaan roughly " I can't belive I'm not dreaming, that perfect look in your eye, your an angel.... the perfect one for me. just so u know what the songs saying. near the end talking about how he has to choice someone else but he wants her.. " I want to hold u till the end, the perfect girl for me "
@athena_midnight8647 жыл бұрын
+muskaan u here is the english version :) With the lights off By midnight I'm still lying And I wonder I wonder Will i see you again Dancing in my dreams With your heart against my heart Just give me another chance I will not stop dreaming Stop dreaming of you That perfect look in your eyes The perfect angel from above Took my breath Took my breath away The perfect heartbeat in you You know I will always hold you Until the end The perfect one for me With the lights on A thousand people stand Sing with me And wonder above wonder I see you standing there And you call my name I had to open my eyes wide to know it's true I can not believe I dream I still can not believe I'm dreaming That perfect look in your eyes The perfect angel from above Took my breath Took my breath away The perfect heartbeat in you You know I will always hold you Until the end The perfect one for me You make me Make me dream Make my dreams true You make me Make me dream Make my dreams where were you where were you That perfect look in your eyes The perfect angel from above Took my breath Took my breath away The perfect heartbeat in you You know I will always hold you Until the end The perfect one for me THE END You're welcome xD
@athena_midnight8647 жыл бұрын
+muskaan u oh and here's the words spoken between them on the rooftop: "I can't...I can't choose a girl, it's not who I am. And all that I can think about is you." "You can't, it's too much money to lose. You must choose a girl, really kiss her and kiss her well..." *kiss* "Is that real enough?" "You have to choose a girl - it's reality tv." "All that's real is you and me." *end scene* Woo hopefully you appreciate my help xD Enjoy listening to more afrikaans music! Byeeeeeeee ^-^
@10djpro8 жыл бұрын
So a jong mannetjie, daar wag a great toekoms vir hom!! Puik gedoen Brendan
@heavenlytunes76812 жыл бұрын
Ek stem 100%saam
@GertBothma-c7h9 ай бұрын
Love U❤🎉
@nadiamariafourie23084 жыл бұрын
Love die liekies Brenden. I love you liekies!!!!!!!!!!!!!!!!!💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖
@belindawebber67217 жыл бұрын
Brendan Peyper jys een van die beste singer's ooit eks mal oor jou musiek en die video'$ dis amazing want dit beskryf hoe jou lewe regtig is en dit is die beste...❤❤
@yvettepretorius85447 жыл бұрын
dit is n amazing liedjie ek is so mal daaroor ek luister dit oor en oor Brenden jy moet nooit ophou sing nie...★
@rosesosoban91533 жыл бұрын
Wonderful songs and your voice... Im happy and enjoy listening to your songs even not in english songs.... Thank you🎶😀😁
@louisbotha26199 жыл бұрын
as dit nie vir daai knie besering was nie , het hy vir die springbokke 9 de man gespeel !!!
@daleeverson45633 жыл бұрын
Mooiste liedjie wat ek nog ooit gehoor het ek kannie op hou na dit luister
@rhonavanniekerk14309 жыл бұрын
Love dit Brendan :-) OORWEEG ACTING OOK HOOR......dit was baie spontaan en mooi! Welldone aan die hele team! Lekker om Reg Hart ook daar in die agtergrond te sien!
@heavenlytunes76812 жыл бұрын
Dit is so goed en amazing. Ek sal like om jou te ontmoet want jy is amazing. En ek sal ook so graag daarvan hou om in een van jou music videos te wees wants jy is like great en amazing. Ilysm Brendan ❤️💞
@simone20628 жыл бұрын
Ek hou van hierdie lietjie Gretchen love Brendan peyper
@jessicanagel47598 жыл бұрын
😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊🎤🎤🎤🎤🎤🎤🎤🎤🎤🎤🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸Jy sing baie mooi Brendan Pyper💕
@linguafranca72654 жыл бұрын
Groete uit Thailand! Die Afrikaanse musiek is baie mooi. Ek hou so baie daarvan.
@yolandeviljoen43296 жыл бұрын
Ek hou van al jou liedjies Branden💝💟💞...Van Cherize viljoen
Jy is osem en ek hou van jou liekies en jy het n moei stem
@amorejoubert27659 жыл бұрын
Dis so n romantic song die.... love dit.... so beautiful....als positief om te se vir die song
@meganpretorius52588 жыл бұрын
wow hierdie song is so mooi
@mbalimoreki62792 жыл бұрын
as I said before Brendan, when is the movie coming , i promise , I will kies you🤣. Nice music. Keep up the goie werk.
@veroniquebotha3127 Жыл бұрын
Mooi video 🥰😍
@jcmenger9 жыл бұрын
Dis regtig amazing, Brendan! Congrats.
@yahuahsgirl7 жыл бұрын
Die Perfekte Een Vir My Brendan Peyper Met die ligte af teen middernag lê ek nogsteeds en ek wonder ek wonder gaan ek jou weer sien in my drome dans met jou hart teen my hart gee my net nog een kans ek gaan nie ophou droom nie ophou om van jou te droom nie DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO HET MY ASEM HET MY ASEM WEG GESLAAN DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY Met die ligte aan duisend mense staan sing saam met my en wonder bo wonder sien ek jou daar staan en jy roep my naam moes ek my oe toe maak om te weet dit is waar ek kan nie glo ek droom nie kan nou nog nie glo ek droom nie DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO HET MY ASEM HET MY ASEM WEG GESLAAN DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY jy maak my maak my droom maak my drome waar jy maak my maak my droom maak my drome waar was jy waar was jy DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO HET MY ASEM HET MY ASEM WEG GESLAAN DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY
@hapesethathi27428 жыл бұрын
i dont even understand what is being said here but i LOVE it.
@scalessa56106 жыл бұрын
Hape Sethathi Haha trust me, you can know and understand afrikaans... and the lyrics of THIS song will still most probably be a half painted "picture" . 😂😉💭
@twohosipnew41866 жыл бұрын
hahaha
@jancovanderwesthuizen80706 жыл бұрын
Awian van schalkwyk dis 'n mooie naam haha
@kenardtduplessis47278 жыл бұрын
Brendan was vannaand by jou show by hoërskool tuine en dit was awesome
@jeanmarieengelbrecht92597 жыл бұрын
Jy sing so mooi Brendan Peyper ek love jou liedjies.
@lizettebotha15157 жыл бұрын
awesomeste song ooit
@danellevandermerwe34068 жыл бұрын
beautiful!!!💜💙💚
@OekkieM8 жыл бұрын
Ik ben Nederlands en begrijp dit liedje heel goed. Hij kan echt supergoed zingen! Ik ben benieuwd of jullie deze tekst ook begrijpen :-)
@jcmenger8 жыл бұрын
+Daneel Smit Afrikaans en Nederlands is nie amper dieselfde nie. Ik ben sinds drie jaar Afrikaans aan het leren. Het is inderdaad goed te verstaan; maar je zult je verbazen over de moeilijkheid, wanneer je je gaat verdiepen in de grammatica en woordsoorten etc. Al met al leuk om te horen dat er mensen aan andere kant van de wereld wonen, die een taal spreken dat is voortgekomen uit Nederlandse dialecten en goed is te verstaan. Dit heeft mij ook aangespoord het te gaan leren ;) Sal ons 'n bietjie Afrikaans gaan praat? Dit sal rerig bakgat wees.
@jcmenger8 жыл бұрын
Daneel Smit Jy's reg, ja. Afrikaans is meer eenvoudig as Nederlands. Maar baie mense sê Afrikaans is 'maklik'. Ek dink dit is nie so nie. Ek het by die 'n studie Afrikaans gedoen en het baie flieks gekyk en baie Afrikaanse boeke gelees. So het ek dit geleer. Jy kan orals Afrikaans leer, as jy dit wil :)
@octanehunter28628 жыл бұрын
+Melanie Verbruggen Ek begrip wat jy se
@gideonroos11886 жыл бұрын
Jy hoef jou nie te kommer nie. Ons verstaan dit heel goed.
@Rachel-kr1jh6 жыл бұрын
Melanie Verbruggen Ek leer Afrikaans, en dit is baie interessant hoe dieselfde sommige tale is. Ek het alles wat jy het gesê gestaan!
@KhayakaziMgoduka7 жыл бұрын
I don't understand the language but I bet it's a great song. I keep on repeating it #ILoveIt
@ThandazileMarazula6 жыл бұрын
Uyafana nam
@mjbooker47524 жыл бұрын
Its a awsome song
@dillonwessels57558 жыл бұрын
Brendan jy het mooi liedjies gemaak.Ek het hulle vir my meisie gesteer rn sy het die volgende dag het sy vir my gesoen
@samanthaalmeida26693 жыл бұрын
Ek love jou musiek. Brenden pyper♥️😉
@mathildamutota13412 жыл бұрын
Jy die beste van Raphael God 🙏 is lief vir jou
@karindefortier287111 ай бұрын
Damn dit is n mooi song
@Henlupappa_yt2 күн бұрын
Die is my ginstuling liedjie.❤
@troyclark56167 жыл бұрын
DIT IS 'N BAIRE LEKKER SONG
@nerinepeters81238 жыл бұрын
Jou stem! hou van die so baie! 😍❤
@liizelle43032 жыл бұрын
N boerseuntjie pas nie in n pak nie😂😂maar Bren maak dit moontlik 😂😂JY is amazing
@willemlombard046 жыл бұрын
Brendan dis n ongelooflike song die baie mooi
@unicornxox19645 жыл бұрын
Die song maak my dag Brendan jy sing so mooi!!!!
@barnievanheerden57226 жыл бұрын
Ek is groot fan love die song
@stonedgamergirl42068 жыл бұрын
love jou en al jou musiek
@alexapotgieter11017 жыл бұрын
Karlien ek 💖💖 jou videos . Veral Geskeurde jeans .
@pcgamer4233 жыл бұрын
Ek love brenden se musiek ek wonder waar bly brenden
@caylenegroenewald723 жыл бұрын
Wow ek hou van jou baie😍😍💓💓
@ruanmoura31573 жыл бұрын
Love it mis my favorite. World and friends
@tebellobolofo8566 жыл бұрын
Who is here with me in 2018?Daai perfekte kyk in jou oe!!
@ruleenmeyer52438 жыл бұрын
love you songs brendan 💜💚💛
@sasha-leighmaas55498 жыл бұрын
ek hou van jou lietjies van sasha vir Brendan
@chantepretorius7678 жыл бұрын
Brendan jy sing baie mooi...amazing
@kayleevanzyl52694 жыл бұрын
Ek love AL Joe liedjies 😍
@christianheld10857 жыл бұрын
cool music
@EcoSustainableFutureGlobally8 жыл бұрын
Baie trots op jou Brendon!!!!!!!!!!!, jy is regtig awesome man!!!!!! Dit is baie lekke om manne soos Jy, Bobby, Elvis te sien die Amerikaanse Mark te maak dink jislaaaik!!! Dit is (&(^*%$$$$))(( awesome musiek wie het dit gemaak, dan vind hulle uit dat dit 'n Suid Afrikaanse Sanger/s is en hopenlik kry julle groter en groter invloed. Ongelukkig oor hulle nie Afrikaans verstaan nie het hulle 'n agterstand maar *&^%%$ , jy sing Afrikaans baie mooi - wel gedaan XoXoXo. Hou vol met die mooi werk en regtig jy is 'n baie goeie rol model vir enige iemand wat wil weet en reel hoe om jouself uit te bring as jy kan sing en talent het om die wêreld te laat besef dat ons Suid Afrikaners nie laat leeg lê nie ons kan ook wys en bewys dat ons net sulke goeie talent het soos Hollywood en die beroemdes. Baie goeie werk regtig, hoop jou soveel goed in die wêreld oor jy so baie goeie talent het en die goeie aan trêkele tipe is om dit baie baie vêr in die lewe te maak en so vêr ons kan sien is dit klaar so en gaan so wees vir die res van jou lewe. Hou so voort, baie lief vir jou van een Suid Afrikaner tot 'n ander XoXoXo
@ninaferreira30377 жыл бұрын
Eco 27 ❤💖
@miekevandermerwe78535 жыл бұрын
Wat is “trêkele”?
@jasondutoit47267 жыл бұрын
my eesta praat is Engles. my Afrikaans is nie so sleg nie maar dit is nie goed nie...meer selg dan reg. 😅 Ek dink dat die luister na musiek sal help.... ek hoop. wat jy dink?
@VanitaLudik8 ай бұрын
Dis n awesome liedjie ❤❤So awesome soos Brandon peyper
@annariburger8828 жыл бұрын
Te obsessed met hierdie liedjie
@rynomeyer73938 жыл бұрын
Verstaan maar te goed. Immer te goed.
@catincaiorga8 жыл бұрын
Mooi song!👍
@DonnieHavenga8 жыл бұрын
Baie pragtige song Brendan jy he 'n goeie toekoms 😊❤️
@reneputter98244 жыл бұрын
Hoe sal jy weet
@heavenlytunes76812 жыл бұрын
Ek stem saam Doboven
@Emily-e8p4e7 ай бұрын
My favourite of everything ❤
@Bettie123453 жыл бұрын
I like his music because when i sad i listen to it then i feel better
@corriekedekker96979 жыл бұрын
Perfecte liedjie❤️❤️
@rochenysschens56274 жыл бұрын
I love your songs Brendan 😙😙
@hannalorelouw94325 жыл бұрын
Jy Moet die een kies wat pervek is vir jou en wat jou hart se❤️😍❤️😍
@meanetaljaard13027 жыл бұрын
Baie mooi liedjie dit is so awesome
@tiffanyvandermerw50237 жыл бұрын
hello my beste sangeres BRANDED jy is sooooooooooooooo mooi
@whatyou1834 жыл бұрын
Met die ligte af Teen middernag Lê ek nogsteeds En ek wonder ek wonder Gaan ek jou weer sien In my drome dans Met jou hart teen my hart Gee my net nog een kans Ek gaan nie ophou droom nie Ophou om van jou te droom nie DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO HET MY ASEM HET MY ASEM WEG GESLAAN DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY Met die ligte aan Duisend mense staan Sing saam met my En wonder bo wonder Sien ek jou daar staan En jy roep my naam Moes ek my oe toe maak om te weet dit is waar Ek kan nie glo ek droom nie Kan nou nog nie glo ek droom nie DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO HET MY ASEM HET MY ASEM WEG GESLAAN DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY Jy maak my Maak my droom Maak my drome waar Jy maak my Maak my droom Maak my drome Waar was jy Waar was jy DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO HET MY ASEM HET MY ASEM WEG GESLAAN DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY
@riahattingh38948 жыл бұрын
Brendan mal oor jou musiek!!!!DIE PERFEKTE EEN VIR MY DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO
@tanikaswanepoel38796 жыл бұрын
Hy is ditter mooi 👰💗💗💗💗💗💗💖💖💖💖💖💕💕💕💕💕💓💓💓💓💕💓💞💞💞💞💞💞💞💟💟💟💟💟💟💟💟💟💟💟👍👍👍👍👍👍👍💙💙💙💙💙💙❤❤❤❤💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋
@stanvincent32817 жыл бұрын
love you BRENdan
@odeliahough55719 жыл бұрын
Te oulik!!!** en die acting...👌💜
@jimforss66686 жыл бұрын
Jag tycker ju mycket om denne låten
@erinfr6 жыл бұрын
Dit is Baie lekker Brendan......i don't know if you'll remember but I met u once... With my choir you gave us all hugs and we all screamed like stereotypical girls 😂
@charissaschutte42688 жыл бұрын
nice song man !! 😘
@ilze-marifourie45062 жыл бұрын
Hy sing baie mooi branden 😍😍😍❤️❤️❤️
@nicky87908 жыл бұрын
Love die song
@anelkruger97889 жыл бұрын
Wow!! dis Amazing.....!
@kaylasampson21209 жыл бұрын
Amazing liedjie en storie Lyn!!!!!!!
@wickuswentzel42932 жыл бұрын
Love die musiek 😍😍
@natashakamminga56583 жыл бұрын
Hou van jou liedjies
@elzaanheenop22034 жыл бұрын
Love this song
@gerritvanheerden89767 жыл бұрын
kom bikie ellisras toe wil my girl so graag na een van jou shows toe vat sys mal oor jou! jou musiek is flippen awesome brah xD
@annemariewatkins76837 жыл бұрын
Gerrit Gamesz wllcds wklls
@anthonycooper69275 жыл бұрын
Met die ligte af teen middernag lê ek nogsteeds en ek wonder ek wonder gaan ek jou weer sien in my drome dans met jou hart teen my hart gee my net nog een kans ek gaan nie ophou droom nie ophou om van jou te droom nie DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO HET MY ASEM HET MY ASEM WEG GESLAAN DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY Met die ligte aan duisend mense staan sing saam met my en wonder bo wonder sien ek jou daar staan en jy roep my naam moes ek my oe toe maak om te weet dit is waar ek kan nie glo ek droom nie kan nou nog nie glo ek droom nie DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO HET MY ASEM HET MY ASEM WEG GESLAAN DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY jy maak my maak my droom maak my drome waar jy maak my maak my droom maak my drome waar was jy waar was jy DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO HET MY ASEM HET MY ASEM WEG GESLAAN DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU TOT DIE EINDE DIE PERFEKTE EEN VIR MY
@drago_vitch5 жыл бұрын
die is so mooi!!!
@mnevantonder96884 жыл бұрын
😻🙆💏🙈ek verjaar April die 28 2020 ek wens ek was joune😭🙏🙆
@victoriasingh74747 жыл бұрын
Brandon ek is maar 12 jaar oud ...maar jy gaan dit nog ver bring !!!
@buckingbronco83255 жыл бұрын
Is die meisie nie sy suster in "Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie" nie?
@marelizevannieuwenhuizen13956 жыл бұрын
Wow Brandon pypee waar ply jy ek is in suit-Afrieka
@stephanzwarts39205 жыл бұрын
Cool song ooit
@leandiventer41098 жыл бұрын
dis n realy nice song
@psjfellowship30948 жыл бұрын
jy rock dude jys awesome hou aan sulke mooi musiek maak jy helder altyd my dag op
@amandadaly65637 жыл бұрын
jghdgbvk
@keenoapril39617 жыл бұрын
dis die waarheid
@kelsistofberg44718 жыл бұрын
hou van al jou liedjies
@shannonjohnston44149 жыл бұрын
love you Brendon I will always love your songs jy moet weer gimmies toe kom dit was awesome
@simonenel75256 жыл бұрын
ek is Lief vir joy music
@pashtomix47215 жыл бұрын
Mooi liedje een mooi taal veel succes
@mikaylasteyn27445 жыл бұрын
Pashto MIX
@unnusckesteenkamp20919 жыл бұрын
Love itt so beautifull song en cute !!*♡💖
@TopNederlands17 жыл бұрын
Dutch language is so beautiful
@lizsmith15606 жыл бұрын
En jy meneer is 'n vertraagde oningeligte nederlander. Net omdat afrikaans van hollands afkomstig is maak dit nie 'n vertraagde taal nie. Inteendeel dit maak dit a pragtige taal.
@hivaladeen48922 жыл бұрын
@@lizsmith1560 why are you calling him retarded? He’s right, and Afrikaans is primarily derived from Dutch. Hence why Afrikaans and Dutch speakers can mostly understand each other.
@ugodemaeyer19966 жыл бұрын
Wanneer sing Brendan eens in Vlaandere? Sukses verseker ! Wanneer komt Brendan eens een keertje in Vlaanderen zingen ? Succes verzekerd !