Koop of luister 'Rede Om Te Glo' hier: DieKontrak.lnk... Volg Chris Steyn op sosiale media: Instagram - ... TikTok - www.tiktok.com... Facebook: www.facebook.c... @ChrisSteyn-ji3im
Пікірлер: 56
@christascheepers5222 Жыл бұрын
Beslis die wenner!! Sagte amazing man.
@barneylouw7299 Жыл бұрын
"En die wenner van Kontrak 3 is... Chris Plakkies!"
@marelizevanstaden2131 Жыл бұрын
Ek ken jou van geen kant af niie, maar as jy begin sing, dan voel ek asof ons ou bekendes is. Dankie dat jy jou pragtige stem em hart met ons deel.
@Slay394 Жыл бұрын
O my wonderlik
@zeldabezuidenhout4859 Жыл бұрын
#TeamChris all the way!!
@sunedewiit8538 Жыл бұрын
So bly my gunsteling is top 2🎉 Afrikaans is Groot hier kom ons🎉
@otildataljaard1370 Жыл бұрын
#Team Chris plakkies vir die wen!! Jy het dit ek sien uit na jou enkelsnit
@speak.success23 Жыл бұрын
Chris jy is ongelooflik . ❤️❤️ Ek wens jou alles wat goed is vir die toekoms want jhy is talentvol en laat niks en Niemand jou Keer nie .
@fredericksmith9517 Жыл бұрын
#TeamChris all the way jy moet die kontrak wen u go 🎉👍🎊👍
@louisawatkins3018 Жыл бұрын
Team chris. 🎉🎉🎉
@williebeukes4482 Жыл бұрын
wow. fantasties Chris
@nixif2718 Жыл бұрын
Yay!!! Jy gaan deur na Afrikaans is groot 🎉 Chris jy is finominaal!!!
@louisawatkins3018 Жыл бұрын
Stem Chris 🎉🎉
@aliciapotgieter9440 Жыл бұрын
#TeamChris
@AnnelineSteyn Жыл бұрын
WENNER!!! Van dag 1 af die GUNSTELING!!! Leef jou droom Chris!! Jys 'n natural!!! Go Chris!!!!
@Fanie-i4x Жыл бұрын
Wow.... Pragtig!!!
@ZachNel Жыл бұрын
Jy sing ongelooflik mooi Chris
@DanelleRall-zv3ez Жыл бұрын
En da maak hy my sondag aand 👌😁kan nie wag om ju albums te hoor ni en ju oprede so natuurlik geen gerond spring geen gegil net jy wat almal so gemaklik laat voel en vra vir nog Jys ons volgende kontrak wenner beslus
@MurelZandberg Жыл бұрын
Chris jy sing fabulous baie baie dankie
@rikabanks1634 Жыл бұрын
Baie mooi Chris
@corneliabooysen5973 Жыл бұрын
#team_chris🎉 baie geluk!
@melissasteenkamp4951 Жыл бұрын
#TeamChris all the way!!!! 🎉🎉🎉🎉 Die verwagting van my week en soos gewoonlik OORTREFFEND!!!!!!!! Uniek en so so so so VERSLAWEND! Welldone Chris, jou optredes stel nooit terleur nie! Vars, hoopvol, verslawend en uniek!!!!!!!!!!🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@surandepotgieter2818 Жыл бұрын
#TeamChris !!!!
@louisawatkins3018 Жыл бұрын
Geluk 🎉🎉🎉🎉...ja nee.. jy gaan diep in ons hart kruip ( soos Theuns)
@annatjiedekock7009 Жыл бұрын
Jy het dit van dag een af Chris
@chrisrielly2979 Жыл бұрын
Damm boy jy het dit❤
@AgnesCramer5 ай бұрын
Morning Chris it saterday love yr songs yr voice is awesome ❤🎉
@sonjadiedericks-i3d Жыл бұрын
Ek Weet jy skiing fantasties jy. Is n Wenner Ek het gekyk en my fàmilie jy is tolove you❤❤❤
@beitskevanderlaan2219 Жыл бұрын
🎉 prachtig . Charmante talentvolle jongeman. Top
@charmainewilke9877 Жыл бұрын
Team Chris 🎉
@sonjadiedericks-i3d Жыл бұрын
Jy is n wenner sal al jou musiek luister❤❤❤
@dorenevanzyl9256 Жыл бұрын
Absoluut beautifull
@marleneschlebusch6706 Жыл бұрын
Pragtige woorde Chris
@JudyWessels-jt1jp Жыл бұрын
Pragtig demi Lee Moore jy gaan wen GLO wat ek se❤🫂🥺🎶🎵😭😥🙏🥳
@lorrainenel1063 Жыл бұрын
❤Baie baie geluk
@MornéBarnardo-e1s Жыл бұрын
Is dit net ek of het die jong man n fantastiese mooi stem
@louisawatkins3018 Жыл бұрын
🎉
@AgnesCramer5 ай бұрын
Hi chris its sunday lve yr viixe and songs stay well gys ❤🎉
@CarolVanNiekerk-n9y Жыл бұрын
Baie geluk Chris🎉
@schalknel5494 Жыл бұрын
Awesome optrede, baie geluk Chris.
@AgnesCramer2 ай бұрын
Hi Bobby yr music is amazing lv the words awesome can dance jive and soky soky its nov 2024 ❤❤ touches onr hart
@charleneserfontein8798 Жыл бұрын
❤
@brucecarey1780 Жыл бұрын
Ongelyke kompetisie. Die ander sing vir tweede plek,!
@helenapienaar7316 Жыл бұрын
Ek luister elke dag ten minste eenkeer sy hele repetoire. Dink ek gaan nog uit die huis geskop word!!! So kalm , musiek, glad nie uitgestres nie en baie musikaal.. Hy lyk so gemaklik in sy lyf....sal jy asb my denkbeeldige Ben Ten wees?
@ansaengelbrecht9864 Жыл бұрын
Flippen lekker om jou te sien en te hoor! Baie geluk! Hoop om jou 1ste CD te koop baie gou.
@BenjiBlack_Art Жыл бұрын
❤❤❤🎉🎉🎉🎉
@tapimanziadventures9 ай бұрын
😊
@hansvanstraaten7645 Жыл бұрын
Die wenner van kontrak
@tiaandupreez Жыл бұрын
Jy gaan verseker wen En ek klap noual hande.
@louisevanrhyn1186 Жыл бұрын
Wenner
@emsabotha2289 Жыл бұрын
Jy mag dalk nie al die ondervinding hé nie maar jou stem is so natuurlik jy het reeds harte verower
@charmainesmith1638 Жыл бұрын
Jammer Elvis, maar veel beter as oorspronklike weérgawe. Die outjie mag maar sing.❤