Izak dankie dat jy lugtyd gee vir die Plaasmoord saak vandag. Ons waardeer dit.
@barendgroenewald85002 күн бұрын
Thanks!
@leonbezuidenhout5085Күн бұрын
Baie goeie kanaal 🎉
@lydiapotgieter78672 күн бұрын
3213+ vanoggend!! Baie geluk Izak en genote. Welgedaan. 🎉😊 maar "likes" nog steeds baie laag. 272😢.😢
@wouterviljoen-k6f2 күн бұрын
More uit Qingdao China
@pamelaspencer8222 күн бұрын
Hi Izak, I would like to donate to the farmers. I am, however, not on fb by choice. Could someone watching please send me the bank details. Thank you
@BrownChild-WatchКүн бұрын
Tussen Helen Zille en Dr. Corne, sal ek vir Dr. Corne glo want ek het te veel ervaring in leuens van DA lede...
@user-rh2im2zm9jКүн бұрын
Sy is n jood so ja nee sys n slang.
@andredevilliers62852 күн бұрын
Bly maar weg van die Weskaap. Hier gaan ons julle stop. Ons het baie goeie radiostasies hier.
@rudiposthumus7798Күн бұрын
Ag ou suurgat - ek is ook in die Wes Kaap en sal graag na PFM wil luister 😂 Tsek man
@AndriesBotha-qu6gg2 күн бұрын
Dr Mulder praat van halwe waarhede met betrekking tot TWK.maar hy versuim om te noem dat die Vryheids Front die burgemeester pos gevul het vir die afgelope paar maande. Hoe nou?
@apretorius82312 күн бұрын
Hi Izak lekker dag
@stoltzjr2 күн бұрын
Is dit Corne of Pieter ?
@Palmstreet-u7xСағат бұрын
Corne
@francesviljoen28862 күн бұрын
Waar is Kobus Hoffman?
@jackiebrits3939Күн бұрын
Nee glo tegniese probleme.😢 dit is jammer, kobus word ooral geblok, kan nie glo hulle is so bang vir wat hy wil se nie😂