Van al die politieke kommentators wat julle almal so lief is om mee te praat, is daar niemand wat so narsissisties lief is vir sy eie opinie soos ou Piet Kopdoek nie. Die neerhalende wyse waarop hy van diegene praat wat van hom verskil, maak dat ek al klaar afskakel as ek hom net sien. Hy vergeet sy ontledings kom ook met 'n subjektiewe bril, net soos al die ander. Geen respek vir hom as persoon nie.
@stona92223 жыл бұрын
Stem 100% saam, is die "meneer" nog relevant?
@Purlemus2 жыл бұрын
Briljant gestel👏👏👏
@kurtpaul9203 жыл бұрын
Piet jy hap bubbles!!
@japiesas65173 жыл бұрын
Hoe lyk dit dan vir my Piet trap klei.
@PietM7493 жыл бұрын
Mamparra bly maar 'n mamparra.
@olofabrahamservaasvonlands29182 жыл бұрын
Ai Pieta, as jy stilbly, mag sommiges jou as wys beskou
@annavermmaak26492 жыл бұрын
Isak dis mos ou nuus dat die landsburgers nie enige liefde het vir piet kopdoek nie,waarom nooi jy hom nog.
@driesvanniekerk8613 Жыл бұрын
Hoe nou Piet jy was dan so groot ondersteuner van die anc
@lodewykcoetzee41042 жыл бұрын
Wie gee om wat hierdie gemors te sê het!
@Boomshaka2 жыл бұрын
The ANC has many times admit to their problems, actually they have been admitting their problems for a few years now, but that fact that their problems are getting worse and the corruption and crime and mismanagement is getting worse just proves that South Africa will suffer terrible period in the coming years.
@johantaljaard67222 жыл бұрын
Nie geweet Koos kombuis is n politieke ontleder nie!
@jkruger83268 ай бұрын
Only God can save South Africa! No Political Party ... One big mess at this stage.
@hvgfhfgfhvh39672 ай бұрын
As jy nie van Piet Croucamp hou nie, hou jy ook nie van Dawie Roodt nie want Dawie en Piet is groot vriende en respekteer mekaar se sieninge 101%
@louisdreyer75233 жыл бұрын
Ek sien net chaos in die landjie. Weet nie wie of wat sal hom weer op die regte pad kry nie....
@conqueringlion7703 жыл бұрын
Ou Piet Poes...
@vryburgervanniekaap80552 жыл бұрын
So n vuil opmerking (wat absolutely niks se nie) vertel my dat daar bitter min tussen jou ore sit.
@corriejacobs58762 жыл бұрын
Die asem is nie op nie maar hulle het nou net genoeg geld waar hulle miljoene vir hulle gemaak het
@ronelkotze2 жыл бұрын
Kry Piet nou na Stage 6 loadshedding, phala phala skandaal en Zondo verslag....asb
@simonsimon54662 жыл бұрын
Dieselfde man wat op RSG Se program Kommentaar,dat die boere moet net erken die boere het die grond gesteel,Dan is als ok,kopdoek wil so graag in die limelite wees
@olofabrahamservaasvonlands29182 жыл бұрын
Piet, onthou jy ons gesprek, tydens jou laaste besoek aan Etunda, om en by 1993 Hoe lyk dit nou? Hoe moeilik is dit om te sê: ,,sorry, ek was verkeerd"
@taaniadyzel9756 Жыл бұрын
Ons sal by die Vryheids Front skaar. Hulle bly lae profiel en dis waarvan ons hou.
@Hannodb19613 жыл бұрын
Rakende ASA. Ja, hulle het stemme oor alle rasse gewerf en ek wens hulle die beste toe. Maar onthou, COPE, die ID en die UDM het dit ook reg gekry met hulle eerste verkiesing. Die werklike toets is eers 5 jaar met hulle twede verkiesing.
@abduragmaanfrankin82582 жыл бұрын
CYRIL GAAN MENSE OMKOOP VIR DIE ANC OM TE WEN
@karelgericke38583 жыл бұрын
Piet jy praat uit twee monde.
@el-louise18863 жыл бұрын
Soos gewoonlik
@williejackson16573 жыл бұрын
So Piet stem anc
@el-louise18863 жыл бұрын
Jy weet mos hy is n gebore anc baba
@anthonylouther8012 жыл бұрын
They already preparing there graves,a brilliant idea and nothing to mourn about,at least it's the only good thing that will be forgotten quickly.🤔🖕😂😂🤣🤣🤣👏👀
@christinevandermerwe56603 жыл бұрын
Maar nou weer die onbesonne " social grant"???
@christienodendaal30012 ай бұрын
Ja. Maar die wat nou asem-moed skep, is skrikwekkend....
@lorainedutoit31763 жыл бұрын
UIM die party vorentoe!
@gertsteenkamp69703 жыл бұрын
Hoop so uim moet gaan wen.
@antonHUGO3 жыл бұрын
Jy bedoel seker ActionSA. UIM soek nog vir stemme.
@marlenegreyling86203 жыл бұрын
Sal ons ooit na mekaar kan luister met ons ore en nie met ons oordele nie?
@amandahaupt43053 жыл бұрын
Absoluut briljant!!
@lindalauragouws64243 жыл бұрын
Ek dink ook so. 😀😃😄😁😆😅🤣
@gideonbreeedt73593 жыл бұрын
Saluut
@graxav2 жыл бұрын
Ja - beslis en hoegenaamt onweerlegbaar! Yisliak hierie ou moet gehoor word!