Die Afrikaner Akkoord - 23 April 1994 - Tabok Trust - Vollengte Video Deel 1,2,3

  Рет қаралды 11,999

Boermedia

Boermedia

Күн бұрын

Пікірлер: 52
@Riaan-q7l
@Riaan-q7l 5 ай бұрын
Baie dankie. Gee vir ons n korter weergawe sodat ons dit kan verspei. Sodat ons kan kennis dra van wat aan die gang is. Gee dit deur op youtube. Dankie.
@wow.sailor.
@wow.sailor. Жыл бұрын
Mooi werk, hou aan om dinge vir ons oop te maak. SALUUT
@salomemalherbe677
@salomemalherbe677 3 ай бұрын
Dankie ..
@BogusBolloks-mf4wq
@BogusBolloks-mf4wq 11 ай бұрын
Dankie vir dit wat U vir die Afrikaner volk probeer doen. Ons sal nie oorleef sonder 'n eie onafhanklike soewereine gebied. Moet ons iewers ons JA mandaat registreer?
@pietersenekal4958
@pietersenekal4958 8 ай бұрын
Baie dankie baie interesant, mag ek vra hoekom is die belangrike gebeure van die 1999 toe die Vf se stemme vanaf 639,000 na 82,000 verminder het en die Anc se reaksie daarop uit gelaat is.?
@timjacobs7104
@timjacobs7104 Жыл бұрын
Baie mooi hou aan met die goeie werk Amen 🙏 sterkte vir ons volk Amen 🙏 🙌
@vierseisoenekind5044
@vierseisoenekind5044 Жыл бұрын
Dis wonderlik om al hierdie dinge te hoor. Beide die geskiedenis, en wat tans in die agtergrond gedoen word. Ons innige dank. Ek wou op die Telegram groep aansluit, maar kry dit nie?!
@boermedia
@boermedia Жыл бұрын
t.me/afrikanerakkoord
@cgpettit9791
@cgpettit9791 7 ай бұрын
Dit is amper 30 jaar later en ons is Nog eers amper daar nie
@silam2329
@silam2329 8 ай бұрын
Baie dankie...maar nee neem dit 30 jaar om dit reg te stel... indien julle dan finansieel probleme het...hoekom het julle nog nie ons mense gevra vir hulp nie ek is seker ons mense sou bygedra het. 30 jaar regtig
@elenagrobler9407
@elenagrobler9407 8 ай бұрын
Wat van die Boervolk??
@cgpettit9791
@cgpettit9791 7 ай бұрын
Wat is die volgende stap
@jacobuspotgieter2758
@jacobuspotgieter2758 7 ай бұрын
Ons veraai deur ons eie mense wat self Afrikaans praat
@ericsenior7687
@ericsenior7687 8 ай бұрын
Baie belangrike werk! By 44:15-47:30 moet genoem word dat die Vryheidsfront se steun tussen die 94 en 99 verkiesing van 424 555 stemme (2,2%) na 127 217 (0,8%) geval het, wat die VF met net 3 LPs gelaat het om die proses te probeer dryf. Dit was vir die ANC 'n duidelike teken dat die meeste Afrikaners tevrede met die Nuwe SA was en steun vir 'n Volkstaat erg gekwyn het. U is reg, rugby was inderdaad die lensiesop waarvoor die erfreg opgegee is. Soos u noem het Genl Viljoen in Junie 2001 bedank, maar die VF het eers in 2004 die VF Plus geword en sy visier heringestel. Uiteindelik is ons nou naby daardie groot krisis wat geboorte aan selfbeskikking as enigste werkbare oplossing gaan bring.
@braamdutoit7259
@braamdutoit7259 8 ай бұрын
Veg voort asseblief. Gee die saak momentum , moenie huiwer die tyd loop uit.
@PietM749
@PietM749 Жыл бұрын
Ek sal aanvaar dat julle heeltemal opreg was in julle inisiatiewe. Die probleem was dat julle in naïewiteit gedink het julle kon die kommunistiese swart ANC en die godloënende wit NP vertrou en op hulle woord vat. Nou is dit water onderdeur die brug en 'n sinnelose gepraat en bewyslewering. Waar die Drie-Enige God nie aan die hoof staan en teenwoordig is nie, sal dit misluk. Dit het alles misluk die afgelope 33 jaar ondanks al die grootpratery, wensdenkery en drome en sal steeds misluk in die toekoms. Wie oorlog toe gaan sonder God en eklusief God aan die hoof, sal verantwoordelik wees vir die bloed aan die hande al probeer hulle ook nes Pontius om dit in onskuld af te was. Wie onderhandel sonder God as hoof van daardie onderhandelings waar Sy Woord nie die Een en al is nie, vertrou Hom nie en maak staat op mense(Ps.146) . Daarom sal hulle vertroue op eie vermoëns en mense geskend word. Hoe is dit nie duidelik en glashelder sigbaar as ons terugkyk op die puinhope wat agter ons lê nie????Meer as drie dekades se re-organisaiepolitiek met leë beloftes en steeds is God net 'n bystaander wie se Naam misbruik word en ydellik gebruik deur 'n ondergaande volk wat nog op eie bene probeer staan. Alles, ja alles tevergeefs.
@cgpettit9791
@cgpettit9791 7 ай бұрын
Ek sou dit nie beter kon stel nie. ABSOLUUT die volle waarheid
@trevorreid4180
@trevorreid4180 4 ай бұрын
Puik gestel
@firstcomment749
@firstcomment749 7 ай бұрын
Hiers bje werk gedoen, wvoor mens bje dbaar is. Als is egter hoogs regstegnies. Miskien moet dit vertaal word na wat gedoen, nie gedoen is nie + wat nog gedoen mt word in 'n neutedop - sodat voetsoldate dit verstaan + steun kn gee op watter vlak ookal waar nodig.
@salomemalherbe677
@salomemalherbe677 3 ай бұрын
Julle mòet hierdie gesprek by die Jeug oòk aanwakker.. !!! Gee asb n verkorte weegawe wat in groepsgesprekke vertoon en bespreek kan word !
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 3 ай бұрын
30 years onaanvaarbaar,hoekom?
@FrancoisVanDerMerwe-m1z
@FrancoisVanDerMerwe-m1z 5 ай бұрын
Waar het Piet Retief geteken??????
@guillaumejordaan5368
@guillaumejordaan5368 Жыл бұрын
Onderander. Wat gaan jy jou kinders en kleinkinders sê
@salomemalherbe677
@salomemalherbe677 3 ай бұрын
WAT VAN AGGRESSIEWE VERENGELSING ...wat vd 60jaar v Engelse Haatspraak teen die Afrikaner en Afrikaans wat soveel gif onder die gemeenskappe v ons land gesaai het?
@janbrand3713
@janbrand3713 8 ай бұрын
Het die VF+nog enige belang noudat hulle na die Kleurlinge vry.Dit lyk nie so nie omdat op navrraag aan GROENEWALD vir my gesê het "jy is nou net moelik"
@pietsanvenero9756
@pietsanvenero9756 5 ай бұрын
Hulle kan bly wees ons het nie a generaal De wet Gehad nie
@gerbrechtajonker7422
@gerbrechtajonker7422 7 ай бұрын
Snaaks dat daar niks van Hein Marx genoem is nie. Dis tog hy wat die proses van selfbeskikking op grondvlak begin dryf het en nou reeds 98% van internasionale vereistes vir selfbeskikking nagekom het
@cgpettit9791
@cgpettit9791 7 ай бұрын
Nou wat nou
@lodewykcoetzee7562
@lodewykcoetzee7562 7 ай бұрын
Die tyd loop uit, dryf dit met ywer, jul skep probleme om voete te sleep
@guillaumejordaan5368
@guillaumejordaan5368 Жыл бұрын
Hy gebruik my woorde van die laaste 29 jaar
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 8 ай бұрын
Waarmee die Mulders en Groenewald niks mee gedoen het
@HerminaCoetzee
@HerminaCoetzee 9 ай бұрын
Vat die saak na die VN toe. Eis die grond gebied.
@L.V-Rider
@L.V-Rider 8 ай бұрын
Die vn staan bankvas agter die anc.
@trevorreid4180
@trevorreid4180 4 ай бұрын
Dis deur die VN waar ons is waar ons is DIE WESTE KANNNIE VERTROU WORD NIE bliksemse Sataniste die hele spul wake up
@FrancoisVanDerMerwe-m1z
@FrancoisVanDerMerwe-m1z 5 ай бұрын
Was die Almagtige daar!
@rader304
@rader304 7 ай бұрын
.
@colinhornby2347
@colinhornby2347 Жыл бұрын
As ek n afrikaner is kan ek en enige ander afrikaner as n begunstige by die trust begevoeg word en sal dit enige virskil maak
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39
Я сделала самое маленькое в мире мороженое!
00:43
Кушать Хочу
Рет қаралды 3,9 МЛН
Ozoda - Lada ( Official Music Video 2024 )
06:07
Ozoda
Рет қаралды 28 МЛН
Boermedia gesels met Oom Dirk van Vuuren - van Filadelfia Ark
1:28:48
Ex-Special Forces Recce and POW, Wynand du Toit, reflects on Operation Argon
1:24:31
Tales Less Told podcast
Рет қаралды 359 М.
I Investigated South Africa's Whites-Only Town
23:09
Wide Awake Podcast
Рет қаралды 1,9 МЛН
AWB - Pretoria Stadsaal - Deel 3
9:24
OuBobbejaan
Рет қаралды 35 М.
Why did Rhodesia Declare Independence?
47:47
Casual Historian
Рет қаралды 336 М.
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39