Mag 'n mens met die dode kommunikeer?

  Рет қаралды 28,805

Raymond Lombard Ministries

Raymond Lombard Ministries

Күн бұрын

Пікірлер
@beatrixmyburgh7472
@beatrixmyburgh7472 4 жыл бұрын
Dankie Pastoor, die Heilige Gees het my na jou opnames gelei. Ek is dankbaar, so baie van my vrae is al beatwoord. Ek love dit hoe opgewonde jy raak oor ons God en Jesus. Mag God jou ryklik seen en jou behoed, Amen ✝️🙏🏼
@elsiecochrane7601
@elsiecochrane7601 Жыл бұрын
Amen,baie dankie Pastoor.U verduidellik dit sooo mooi!!
@madeleindiedericks7020
@madeleindiedericks7020 4 жыл бұрын
Ek geniet Pastoor Raymond se Bybelskool geweldig baie. Hy verduidelik als so mooi. Hy KEN sy Bybel, dis verseker!!!!
@surettevanwyk2366
@surettevanwyk2366 2 жыл бұрын
Hy doen nè ...
@leenderdhoutzager9389
@leenderdhoutzager9389 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die reeks Pastoor Raymond. Dis waar oor mediums , toe my vrou oorlede is aan kanker in 2012, het ek gewonder of sy baie pyn gehad het, en toe sien ek op TV Rian praat met my medium , haar toe gekontak en gaan sien, ek het later besef ek het n groot fout gemaak, en die Here gevra om my te vergewe
@annelizebotha
@annelizebotha 2 жыл бұрын
Dankie Pastoor ek het die diens vreeslik baie geniet asook die stories wat U met ons gedeel het!!
@erikavanderwesthuizen3910
@erikavanderwesthuizen3910 Жыл бұрын
Dit is wonderlikke leersame leerskool baie dankie pastoor!
@amandasteynsteyn6832
@amandasteynsteyn6832 3 жыл бұрын
Dankie v die verduideliking dit was baie insiggewend. U doen ons almal n geweldige guns om als so mooi uieen te sit. Seeninge.
@doreenduplessis7557
@doreenduplessis7557 2 жыл бұрын
Dankie Pastoor dit was so leersaam ek geniet al jou sessies weet nie hoekom ek nou eers by jou uitkom nie.Ek dank die Vader vir jou.Doreen du Plessis 'n Vrystater gebore woon in Bloemftn sien al amper 80 jaar! Baie dankie
@henriettevanniekerk5343
@henriettevanniekerk5343 4 жыл бұрын
Ek geniet jou Bybelskool net so baie past!! Ek kan nie ophou kyk na jou programme nie. Baie dankie vir jou gehoorsaamheid!!
@RaymondLombardMinistries
@RaymondLombardMinistries 4 жыл бұрын
Baie dankie! Seën vir jou!
@nicolaasnel8488
@nicolaasnel8488 4 жыл бұрын
Baie dankie oom Raymond ek geniet dit
@ilandianagel4590
@ilandianagel4590 3 жыл бұрын
Baie dankie past. R. Ek het nog altyd gewonder oor Samuel wat opgeroep is na hy dood is. Of dit n leuengees was en of dit werklik hy was. Vandag het jy my geantwoord.
@cornevanzyl4437
@cornevanzyl4437 3 жыл бұрын
Dankie Pastoor vir verskriklike leersame videos. Ek het 'n vraag en ek hoop dit kom by u uit. 'n Man vertel dat hy in die middel van die nag wakker geword het en sy oorlede pa by sy voete op die bed sien sit het. Toe hy weer kyk was hy weer weg sonder 'n woord. Die man sê hy het nie gedroom nie, hy was helder wakker. Wat het hier gebeur en hoekom?
@ceceliapretorius4782
@ceceliapretorius4782 2 жыл бұрын
Pastoor Raymond. U het iets aangerak waaroor ek onseker voel, nl die Purim ( ie lot). Verduidelik asseblief. Dit klink ook vir my nie “cosher” nie. Ek is van ,Kempton Park, n gereelde bywoner van u leringe.
@conniedevos7900
@conniedevos7900 3 жыл бұрын
Baie dankie
@hanettedebruin6342
@hanettedebruin6342 10 ай бұрын
Prys ons groot God vir die genesing van die kind
@nicolaasnel8488
@nicolaasnel8488 4 жыл бұрын
Wat is n seance.
@RaymondLombardMinistries
@RaymondLombardMinistries 4 жыл бұрын
Dit is wanneer spiritiste met demone kontak maak om inligting te ontvang. Kommunikeer met die bose in ń beplande ontmoeting.
@nicolaasnel8488
@nicolaasnel8488 4 жыл бұрын
@@RaymondLombardMinistries hoe maak n mens dan kontak en met wat
Geestelike oorlogvoering
51:43
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 29 М.
Die koms van die koninkryk van God (Luk 17:20-21)
38:08
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 2,3 М.
小丑教训坏蛋 #小丑 #天使 #shorts
00:49
好人小丑
Рет қаралды 54 МЛН
99.9% IMPOSSIBLE
00:24
STORROR
Рет қаралды 31 МЛН
How Strong Is Tape?
00:24
Stokes Twins
Рет қаралды 96 МЛН
Die Satan - duiwel
59:41
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 37 М.
Piet Smit roudiens
22:41
Ds. Frik Heymans
Рет қаралды 16 М.
PRÉDICATION sur  LES 5 ACTIONS DU SAINT-ESPRIT
45:09
Rencontre et Espérance à L'Isle sur le Doubs
Рет қаралды 208
Die Groot Wit Troon Oordeel
49:41
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 15 М.
Ou- en Nuwe Testamentiese heiliges
46:46
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 15 М.
Die gelowige voor die regterstoel van Christus
52:57
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 21 М.
Demone: bose en onrein geeste (Deel 1)
55:52
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 30 М.
Geskep vir 'n Goddelike doel - Episode 22 - 25 September 2024
11:12
Padlangs TV Kanaal
Рет қаралды 189
En waar is die nege? (Luk 17:1-19)
37:38
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 6 М.
Trompetfeest
32:21
Christelijke gemeente De Levensboom Uden
Рет қаралды 15
小丑教训坏蛋 #小丑 #天使 #shorts
00:49
好人小丑
Рет қаралды 54 МЛН